Swartland Joernaal Uitgawe 55 10 Februarie 2021

Page 1

Swartland • Bergrivier 1

Gratis • Free Nuus met 'n verskil

Nuus • News

10 Februarie 2021

Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 55

10 Februarie 2021

Nuwe rokkie vir stasiegebou Ekspo vir eers uitgestel As alles volgens plan verloop het, sou die kykNET Buite Ekspo van Trio Events hierdie naweek op die Môreson-plaas buite Malmesbury plaasgevind het. Weens die Covid-pandemie, moes organiseerder Marius Opperman dit noodgedwonge uitstel. 'n Nuwe datum sal so spoedig moontlik vasgestel word. Intussen wag die terrein geduldig op die duisende besoekers wat hierdie buitelug-ekspo jaarliks lok.

Rolbalkampioene gekroon

Wen met Valentynsdag


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Swartland Joernaal Uitgawe 55 10 Februarie 2021 by Swartland Joernaal - Issuu