Swartland • Bergrivier 1
Gratis • Free Nuus met 'n verskil
Nuus • News
3 Februarie 2021
Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 54
Strande weer oop
3 Februarie 2021
Die strande van die land se kusdorpe is weer oop, ná President Cyril Ramaphosa se familievergadering op Maandagaand. Talle plaaslike drankwinkels en wynplase slaak nou 'n sug van verligting weens die verslapping in die inperkingsmaatreëls.