Swartland • Bergrivier
Gratis • Free
1
Nuus met 'n verskil
Nuus • News
4 November 2020
4 November 2020
Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 43
Stem nou vir jou Opbrengste vir koring, beste diensverskaffer kanola belowend bl 3 bl 2 Swartland Joernaal Rekord-getal neem vier eerste jaar deel aan M2C bl 4-6 bl 8
Koele lafenis
Die somer het nou sy teenwoordigheid aangekondig, met temperature wat in die dertigs draai. Die afgelope week het Swartlanders kennis gemaak met 'n voorsmakie van wat die komende somer-maande sal inhou. Selfs die beeste het na 'n afkoelplekkie gesoek. Foto: Darren Foot-Lombard
WA WIN R SKOM PIE
150 BEDSTEL 10% extra for XL
KONINGIN @ R6 399
DUBBEL was R6 899
nou R5 899
Geldig tot Saterdag 14 November 2020 Terwyl voorraad hou
www.applianceworld.co.za / B F & W MALMESBURY - 022 100 1040 h/v Rainier & Piet Retiefstraat