Swartland Joernaal Uitgawe 126 13 Julie 2022

Page 1

Gratis • Free

1

13 July 2022

Nuus met 'n verskil W/A: 061 555 0344 Tel: 076 844 0014 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 126

13 Julie 2022

Pampoene!

Janus le Roux van Rooidraai-plaas buite Malmesbury het onlangs 'n paar tamaai-pampoene aan die diensorganisasie, Meals on Wheels op Malmesbury, geskenk. Hierdie pampoen van 49.9kg het 300 bakkie pampoenbredie gemaak wat aan bejaardes in die gemeenskap geskenk is. Hier is Le Roux saam met Margaret Naylor van Meals on Wheels.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.