Nuus • News
Gratis • Free
16 Maart 2022
Nuus met 'n verskil W/A: 061 555 0344 Tel: 076 844 0014 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 109
16 Maart 2022
Rande vir rolbal Die Moorreesburg-rolbalklub het die naweek 'n kleurvolle fondsinsameling gehou. Links is Jannie Durr, Theunis Liebenberg, Lindsay Otto Shaun Fortuin. Regs is Dawie en Leandri Schoonwinkel, Francois van der Merwe en Annelize Steyn. Foto's: Ghida Visser
Ekspo kruip nader
3 Years later: Le Minnie Attorneys serve their community
1