Nuus • News
Gratis • Free
23 Februarie 2022
Nuus met 'n verskil
Liefde by die opsitkers
Tel: 061 555 0344 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 107
23 Februarie 2022
Bl 3
Die liefde blom steeds in die huishouding van die Hattingh-egpaar wat vandag hul 65ste huweliksherdenking vier. Mnr Koos Hatting, wat later vanjaar sy 89ste verjaarsdag vier, en Rina Hatting, wat in Maart haar 84ste verjaarsdag vier, kyk steeds met 'n glinster in die oog na mekaar, en dit na 65 jaar van getroude lewe saam. Premier Alan Winde het verlede week die Swartland besoek. Die tennisspanne van die Hoërskool Dirkie Uys neem deel aan Agnes Pauw-toernooi.
Bl 6
Bl 5
1