Nuus • News
Gratis • Free
26 Januarie 2022
Nuus met 'n verskil
Tel: 061 555 0344 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 102
26 Januarie 2022
Ontmoet die Swartland se slimkop, Jana de Waal
'Vergeet van die kabelkar, klim die berg' Verlede week het talle opgewonde gesiggies die skoolbanke vir die eerste keer gevul, terwyl ander weer hierdie einste banke vaarwel geroep het. Hierdie leerders van die Laerskool Swartland op Malmesbury is opgewonde om saam met Melanie van Velden die skool binne te stap.
1