Nuus • News
Gratis • Free
19 Januarie 2022
Nuus met 'n verskil
Tel: 061 555 0344 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 101
19 Januarie 2022
Tamaaitrosse Op Bonataba-plaas van Dole Africa groei daar tamaai-trosse druiwe met ewe groot druiwekorrels - 25mm om presies te wees. Hier meet André Smit, bestuurder, die korrels van trosse wat amper reg is om gepluk te word. Op hierdie plaas is dit reeds paktyd waar die uitvoerdruiwe verpak en versend word vir die internasionale mark. Wyndruifboere het ook begin pars.
1