Nuus • News
Gratis • Free
12 Januarie 2022
Nuus met 'n verskil
Tel: 061 555 0344 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 100
12 Januarie 2022
Nuwe begin
Op Yzerfontein se strand het vakansiegangers 2022 ingewag en verwelkom toe die nasionale regering die aandklokreël afgeskaf het. Hierdie jaar het reeds anders afgeskop as 2021 met nuwe aanpassings rakende die ramptoestand wat moontlik hierdie week afgekondig sal word. Foto: Cor Cronjé
1