15 Januarie 2020

Page 1

Swartland • Bergrivier 1

Nuus • News

15 Januarie 2020

Free • Gratis

Nuus met 'n verskil

Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za

15 Januarie 2020

Graad 1's reg soos 'n roer Vandag is die eerste skooldag van 2020 en die Swartlandse Graad 1's is reg vir die volgende 12 jaar van skool wat voor hulle lê. Die leerders van die Laerskool Swartland op Malmesbury het gister reeds kennis gemaak met hul onderwysers en 'n bietjie hul nuwe klaskamers verken.

Stand van die damme

Ross tuis vir 5de verjaarsdag bl 2

Sakewêreld wink vir Mouton bl 3

Met temperature van 40 grade celsius wat vir die week voorspel word, blyk dit dat Swartlanders die sonskerm en lugversorgers sal moet byderhand hou. Nie net is inwoners letterlik warm onder die kraag nie, maar daal die vlakke van die damme in die Wes-Kaap se voorsieningsnetwerk weens die hoër temperature. Die Voëlvleidam, die Swartland se enigste bron van water, se vlak het van 78.8% tot 77.1% gedaal in die afgelope week. Verlede jaar dieselfde tyd het die damvlak op 80.7% gestaan. Die Theewaterskloofdam is steeds voller as in 2019 met die damvlak wat toe op 48.9% gedraai het en nou op 65.1 staan. Die totale inhoud van die netwerk staan nou op 73.2%, in vergelyking met verlede week se 74.7% en verlede jaar se 63.3%. Bron: www.capetown.gov.za

Register NOW for 2020 Registration: 14 Jan - 7 Feb 2020


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.