MAART PIKETBERGER WEB

Page 16

16

Mnr en Mej Valentyn

PHS se Mnr en Mej Valentyn 2012 (senior) is Ettienne Geldenhuys en Anicka Truter.

PHS se Mnr en Mej Valentyn 2012 (junior) is Jean Nelson en Alna Dippenaar.

Die Graad R's van PHS vrolik op Valentynsdag saam met Juffrouens Natasja van der Poll en Juanita van der Merwe.

PHS se VRL hou Huishulptee

Piketberg Hoërskool VRL se huishulptee is gehou op Valentynsdag. Die wenners van gelukkige trekkings is Jeanette Frans, Jo Vorster, Kotie Esterhuizen, Hetta Goliath, Kalima Snyers en Martha Dirks.

Die leerders wat opgetree het by die geleentheid onder leiding van Alison Müller en Wernarie Ramsauer is agter Charnill Kok, John Eksteen, Hershelle Benjamin en Eldon van der Merwe. Voor is Anina Bester, Simoné Dyers en Ané Venter.

Foto’s : Marietha Goosen

Wêreld Biddag vir Vroue Vrydag 2 Maart

Nolie Eksteen, Jeanette Richter en Dina Venter het gehelp met die reëlings.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.