10
TERRA NOVA TUISNYWERHEID TEL 022-913 3761 Deel van Kochelmanders, langs Groot en Kleinhandelaars skuins oorkant Iets vir Iets Hoofstraat 50, Piketberg – Die groot ou geel huis met die Akkedis teen die muur !!!
VERJAARSDAE HUWELIKE VOORSTELLINGS AANNEMINGS Enige geleentheid tot viering of nagedagtenis
BESTELLINGS BY WINKEL – Tel. 022-913 3761 Pragtige Geleentheidskoeke op aanvraag! Fyn gebak
koeke
terte
beskuit
koekies
pasteie
lekkernye
KOCHELMANDERS TEL 022-913 3761 Hoofstraat 50, Piketberg Tel/Faks 022-913 3761 epos: arkoch@mweb.co.za
Koffiewinkel
handelspos geskenke en dekor goeters en meubels van toeka
KOM KLOP DIE KOUE BY ONS KAGGEL MET KOEK EN KOFFIE!! SOP, PANNEKOEKE EN VELE MEER ALLES AS WEGNEEM OOK BESKIKBAAR SUSHI PLATTERS OP BESTELLING SPYSENIERING
TERRA NOVA + KOCHELMANDERS = HOOFSTRAAT 50, PIKETBERG