



Thursday, 10 April 2025
Thursday, 10 April 2025
CHARNÉ KEMP
Die Zimbabwiër wat glo onwettig in die land is en verdink word dat hy drie mense se dood in twee ongelukke kort op mekaar in Junie verlede jaar in Kimberley veroorsaak het, het op Donderdag 3 April sy regsverteenwoordiger afgedank op die dag dat die verhoor in die streekhof sou begin
Die hofsaal was vol PA-ondersteuners, sommige wat saam met twee van die oorledenes in die minibussie was nadat hulle van ’ n politieke saamtrek teruggekeer en die ongeluk gebeur het
Collin Nhlanga (39) was glo agter die stuur van die wit Nissan Navara-bakkie wat op 30 Junie 2024 omstreeks 14:30 eers ’ n voetganger, wat ’ n belowende jong krieketspeler was, by die kruising van Barklyweg en Selekestraat in Homelite in Kimberley getref, weggejaag en na bewering teen ’ n hoë spoed agter in ’ n taxi vol PA-vrywilligers by ’ n rooi verkeerslig in Homestead in Barklyweg vasgery het Videomateriaal toon hoe die minibustaxi met 14 passasiers daarbinne ná die botsing omslaan Twee van die passasiers het, soos die voetganger, aan hul beserings beswyk
Die aanklagte teen Nhlanga is aangepas Hy word nou deur
aanklagte in die gesig gestaar wat insluit een aanklag van strafbare manslag, twee van moord, dronkbestuur, natalige bestuur, versuim om by die ongelukstoneel stil te hou en dat hy onwettig in die land is
Die voetganger was Omphile Jonas (16), ’ n leerling aan die Hoërskool Vuyolwethu en ’ n belowende krieketspeler wat vir Noord-Kaap Krieket gespeel het Op Facebook is hy deur die krieketklub as ’ n baie talentvolle linkerarm-draaibouler beskryf
Mi-Kayla Booysen (18) en Cavino Matthews (24) was passasiers in die minibustaxi wat saam met hul mede-partylede op pad terug was van Kathu waar hulle by ’ n jeugfees was Booysen is op 2 Julie aan haar beserings oorlede en Matthews op 19 Julie Kenneth Booysen, Mi-Kayla se pa, is ’ n ambulansman in diens van
Kenneth Booysen (Mi-Kayla se pa) en Omphemetse Jonas (Omphile se ma) op Donderdag 3 April by die landdroshofgebou in Kimberley
die staat wat noodbehandeling op sy eie dogter moes doen
“Dit is net God wat ons dra; my dogter sou volgende week 19 jaar oud word ’ n Beweerde onwettige immigrant wat op ons belastingbetalers se geld leef en regshulp
kry Dit maak nie sin nie Ons wil hê die saak moet eerder in die hooggeregshof sit,” sê Booysen
Die saak is tot 16 April uitgestel sodat ’ n ander Regshulp Suid-Afrika verteenwoordiger vir Nhlanga aangestel kan word
CHARNÉ KEMP
Die familie van John Block, oudNoord-Kaapse ANC-leier wat sy parool uitdien nadat hy in 2016 aan korrupsie skuldig bevind is, is verlig nadat ’n appèlaansoek teen hom oor ’n lastereis van R1,5miljoen in die Hoogste hof van Appèl met koste afgewys is
Regter F Kathree-Setiloane en waarnemende regter P Molitsoane AJA het op 26 Maart bevind daar is geen redelike vooruitsig vir sukses nie en daarom die appèlaansoek afgewys Die saak spruit uit ’ n lastereis van die Noord-Kaapse oudregterpresident Frans Kgomo teen Block en
twee prokureurs wat verlede jaar in die hooggeregshof in Kimberley aangehoor is In die uitspraak is Block se destydse prokureur wat intussen oorlede is, se boedel gelas om R150 000 aan Kgomo te betaal, asook die regskoste van die ander partye
Die eis teen Block en nog ’ n prokureur het misluk waarna Kgomo die Appèlhof genader het
In die saak het Kgomo vir Block, sy destydse regsverteenwoordiger wyle Abel (Dali) Mjila, asook Nano Matlala, ’ n prokureur, vir laster gedagvaar Dit spruit uit Block se strafverhoor in 2016 waarin adjunkregterpresident Violet Phatsoane die voorsittende beampte was wat Block en Christo Scholtz aan korrupsie skuldig bevind het Block het voor sy destydse vonniso-
plegging in ’ n eedsverklaring beweer dat Kgomo onbehoorlike invloed op Phatsoane sou uitoefen om Block skuldig te bevind In sy eis het Kgomo aangevoer sy waardigheid en integriteit is aangetas deur die publikasie van die ongegronde bewerings
Block het voordat hy op parool vrygelaat is, in die lastereis getuig Mjila as sy destydse prokureur, het hom vertel dat Matlala van die beweerde voorval by ’ n ongeïdentifiseerde regter verneem het Block het sy regspan vertrou en op sy regte gesteun
Wyle Mjila het in sy pleitstuk gesê hy het die inligting van Matlala verkry en dit in die teenwoordigheid van ’ n senior advokaat met Block bespreek
Matlala het in die getuiebank ontken dat die telefoniese gesprek tussen
die regters ooit plaasgevind of dat hy iemand daarvan vertel het Regter Nathan Erasmus het destyds in sy uitspraak bevind dat Matlala nie verantwoordelik gehou kan word nie Mjila het nie voldoende bewyse ingedien om sy pleitstuk te ondersteun nie Block het redelik onder die omstandighede en sy regspan se raad opgetree In ’ n verklaring op Facebook sê die Block-familie hulle glo die eis het geen meriete gehad nie
“Ons verwelkom die beslissing van die Appèlhof, wat uiteindelik die ongegronde regsaksies teen ons familie ten einde bring Dit het vir John onnodige angs veroorsaak Dit was ' n toenemende frustrerende en lastige beproewing Dit het gevoel soos ’ n meedoënlose poging om John se
reputasie te skend, en ’ n begeerte om sy vrede en veiligheid te ontwrig “Sy fundamentele reg om vry en met waardigheid te leef is ondermyn in die lastige regseise Dit was asof sy vryheid, wat ’ n reg moet wees, vir sekere mense voortdurende irritasie en ergernis geword het” Luidens die verklaring het Block vertroue in die oppergesag van die reg en integriteit van die regstelsel, en respekteer hy regsinstellings en owerhede wat grondwetlike waardes en menswaardigheid respekteer “Ons hoop dit is die laaste hoofstuk in ’ n reeks futiele pogings om Block se vrede te versteur, en dat hy toegelaat sal word om ’ n normale lewe te lei, vry van die skaduwee van ongegronde bewerings,” lui die verklaring
With the grand opening of Kuruman Square on Thursday, 10 April, shoppers can look forward to experiencing a brand-new modern retail destination – complete with lucky draws, surprise activations and exclusive in-store giveaways
Kuruman Square's contemporary design blends seamlessly with the region's rich heritage offering a functional space that embraces eco-friendly practices and landscaped green areas
The centre features open layouts minimalist architecture abundant natural lighting and flexible spaces that adapt to evolving community needs
In addition to South Africa's top brands including Checkers Checkers Liquor The Crazy Store Crazy Plastics and Clicks Kuruman Square offers a vibrant mix of national and local retailers Tenants include Vodacom Chatz Pizza Perfect Torga Optical, Moremi Kitchens, Legends Barber, Manzi Water and local favourites such as Motha Clothing Pandora's Tobacco and Sopnat Car Wash
Designed as the ultimate convenience centre, Kuruman Square places a strong emphasis on safety and shopper comfort A particularly exciting addition is Checkers new coffee concept alongside the launch of the all-new Checkers Outdoor store
Shoppers can also expect incredible opening specials from their favourite retailers Plus customers who spend R500 or more during the opening weekend and scan the in-store QR code stand a chance to win a PlayStation 5
Behind this development is a team of experienced retail minds with a proven track record in property development tenant curation and retail operations Their shared vision has shaped a retail environment tailored specifically to Kuruman –convenient, diverse, and designed to grow with the town
Ancora Retail Property Group is actively seeking a well-established franchise operator from the local market to enhance the tenant mix and meet strong demand for a sit-down dining offering For more information on leasing space, interested
The diverse mix of tenants at Kuruman Square make the centre a dynamic shopping and lifestyle destination for everyone Image: ancoragroup co za
parties can contact Wynand De Sousa at wynand@ancoragroup co za or 069 603 3664
Kuruman Square is located on Begonia Road along the R31 just 2 5km from the town centre
Two entrances – one from Keuler Road and another from Azalea Street near Checkers – make the centre easily accessible Ample parking is available and a satellite police station will be located within the parking area enhancing safety and providing added policing to the community
With top-tier retailers thoughtfully designed spaces and a commitment to uplift the community, Kuruman Square is more than just a shopping centre – it is a destination for connection convenience, and growth
Visit ancoragroup co za to explore the full tenant list and follow Kuruman Square on social media for real-time updates and opening weekend giveaways
Estie Botha van die Caritas Gemeenskapsfokus in Kimberley is as die Hoopdraer vir 2025 in die Noord-Kaap aangewys Dié eerbewys erken maatskaplike werkers wat tot die hantering van maatskaplike uitdagings bydra, en ’ n veilige ruimte en geborgenheid vir diegene skep wat dit nodig het Luidens ’ n peiling van Solidariteit Helpende Hand voel Suid-Afrikaners toenemend onseker oor hul plek in gemeenskappe omdat faktore soos werkloosheid, gesinsverbrokkeling, stres, fragmentasie in die gemeenskap, en ’ n gebrek aan ondersteuning gevoel van geborgenheid verswak Dit wys dat geborgenheid ’ n maatskaplike noodsaaklikheid vir stabiliteit en veerkragtigheid is Lize van Zyl, ’ n maatskaplike werker en maatskaplike bestuurder van Solidariteit Helpende Hand, sê maatskaplike werkers is uiters belangrik vir die vestiging van geborgenheid in gemeenskappe Hulle doen dit deur emosionele ondersteuning te bied en sosiale aanvaarding te bevorder Botha, bestuurder van opleiding en professionele ontwikkeling by Caritas, is ’ n gebore Noord-Kaapenaar wat die afgelope 32 jaar by Caritas werk Sy het vroeg reeds ’ n M-graad in kliniese maatskaplike werk, met die hooffokus op gemeenskapsontwikkeling, verwerf Onder haar leiding het Caritas sy eerste kleuterskool, in Greenpoint in Kimberley,
Saam met Estie Botha,Hoopdraer vir die Noord-Kaap 2025,is Somé Ferreira (links,maatskaplike werker in die Noord-Kaap-streek vir Solidariteit Helpende Hand) en Sanri Stone (verteenwoordiger van NoordKaap Solidariteit). Foto: Verskaf
begin Dit het so goed gegaan dat al hoe meer soortgelyke kleuterskole deur Caritas gevestig is Sedertdien is 12 sulke vroeëkinderontwikkelingsentrums oor die NoordKaap heen gevestig Botha, wat daarvan hou om nuwe stelsels te skep wat die werk vir ’ n organisasie vergemaklik, het gedurende 1998 gesien dat min hulpbronne in Kimberley en die Noord-Kaap bestaan vir die hantering van getraumatiseerde kinders
Haar pad het met emosionele en forensiese assessering gekruis, en sy het met spelterapie begin Caritas het sedert 2000 op klein skaal met ’ n terapeutiese eenheid vir getraumatiseerde kinders begin, en dit het uitgebrei na ’ n volledige toegeruste terapiesentrum wat dienste
aan kinders en volwassenes lewer In 2023 het Botha haar tweede M-graad, in forensiese assessering, verwerf Dit is haar passie om mense te begelei tot herstel en ontwikkeling Botha werk aan ’ n eenheid vir Caritas wat op ontwikkeling en opleiding vir Caritas se personeel fokus, en bied opleiding met werknemershulpprogramme aan ondernemings Sy bied ook ondersteuning en opleiding aan gemeenskapsversorgingprojekte deur kerke, en bied ’ n pastorale ondersteuningsprogram aan die NG kerk van die Noord-Kaap ten tye van rampe Sy word as ’ n waardige ontvanger van dié eerbewys beskou, omdat sy daadwerklik tot sterker gemeenskapsontwikkelingstrukture en gesonder gemeenskappe bydra
Met oorvol opgaardamme in die sentrale binneland,en al hoe meer sluise wat oopgemaak word,word verwag dat die Augrabies-waterval,ongeveer 36km vanaf Kakamas en 120km vanaf Upington,binnekort ’n donderende skouspel gaan wees wat die betekenis van sy naam,“Plek van groot geraas”,gestand gaan doen Die Augrabies-waterval is in die vloei van die Oranjerivier, en sy water is van die Oranje- en Vaalrivier afkomstig Dié twee riviere vloei naby Douglas ineen,met die Oranjerivier wat tussen Alexanderbaai en Oranjemund in die Atlantiese Oseaan uitmond Uit die Kakamas-omgewing laat weet De Wet Theron:“Kom kuier vir ons in ’n baie groen en nat Noord-Kaap.” Foto: De Wet Theron/Die Pienk Padstal
■ Klein botteltjies het groot gif: Klein mense moenie onderskat word nie; goeie goed hoef nie groot te wees nie
■ Gif spoeg teen iemand: Besonder venynig wees teenoor iemand
■ Hy het sy pen in gif gedoop: Hy skryf op ’n snedige, afbrekende manier
■ Die gif afdrink: Die moeilikste deel van die werk eerste doen
Vertalings vir die Engelse woord“fool”: aap allemansgek asjas askoek bobbejaan domkop, drommel, dwaas, gek, klipsalmander, klipsteen, kretin, mamparra, moegoe, nar, stommeling, stommerik, sul, swaap, uilskuiken, warkop, warhoof
Taalwenk
Die Afrikaanse woord vir “stand-up comedian” is skerpskertser – Bron: Facebook/Viva Afrikaans
Met ’n volronde gesig kyk die maan vandeesweek op moederaarde toe, so saam met die Internasionale Dag van Menslike Ruimtevlugte wat op Saterdag 12 April herdenk word.
Op dié dag in 1961 is die eerste ruimtekapsule met ’ n mens aan boord die ruimte ingestuur Hiertydens het Yuri Gagarin, ’ n Sowjet-burger, een wentelbaan om die aarde in die ruimtekapsule Vostok 1 voltooi Dié reis het glo 108 minute geduur teen ’ n spoed van 27 400km per uur Met hierdie ruimtevlug was die Russe die eerste om ’ n mens die ruimte in te stuur Soos dit met die mensdom en die diereryk gaan, het die mens egter jare voor dit diere in verwante eksperimente gebruik, en is talle spesies in ruimtetuie en -kapsules die ruimte ingeskiet So is vrugtevlieë, apies, honde, katte, skilpaaie, muise, rotte, hase, visse, paddas, spinnekoppe, insekte en selfs kwartel-eiers glo die ruimte in Die verhouding tussen mens en dier word deur uiterstes gekenmerk Van troeteldiere met uitrustings, ’ n
eie TV-stelletjie, wat masserings en skoonheidsbehandelings kry; tot vasgeketting of ingehok in haglike omstandighede, weerloos teen weersomstandighede en verwaarlosing Of mense wat hul verbeel dat wilde diere Disney-karakters is In woonbuurtes word groter honde meestal as waghonde en afskrikmiddel vir kwaaddoeners aangehou, en kleiner hondjies as “geselskap” en alarmmakers, veral snags ’ n Mens neem egter so gereeld waar dat honde skynbaar oneindiglik blaf Is dié geblaf omdat die dier gefrustreerd of eensaam is, of weens opgehoopte energie?
Verlede week se aanval van ’ n pitbull op ’ n tienjarige kind in Galeshewe, Kimberley, het die debat oor dié honderas laat ontvlam, die omstandighede waarin honde aangehou word, asook beveiligingsmetodes om toegang tot dié diere te beperk Uiteenlopende menings oor wat tot dié spesifieke aanval gelei het, gaan niks aan die feit verander dat dié kind vir die res van haar lewe geskend is nie ’ n Mens kan byna nie anders as om vinger na ’ n hele bestel te wys nie
HANNES NOËTH
Wanneer ’ n mens ’ n bietjie gaan stilstaan in die natuur, besef jy hoe min ’ n mens werklik weet Hoe meer ’ n mens aangegryp word deur die grootsheid van die natuur, hoe kleiner word jy in jouself
Met die jaarlikse Vasbyt hier in die Noord-Kaap die afgelope week het ek net weer onder die indruk gekom van hoe min ek werklik weet
Die formaat van hierdie wedloop is so saamgestel dat jy eintlik ure lank kan loop net met jou eie geselskap – jy in die natuur, sonder om ’ n mens te sien
Dit is tydens só ’ n stappie, dat niemand kilo-
meters voor my is nie en niemand kilometers ná my nie, dat ek begin vrae vra oor die natuur
Met die pragtige reënseisoen is die veld lieflik groen en alles roep en getuig van lewe
Dit is insekte en goggas, spinnekoppe en klein diertjies
Die tarentale pik orals rond en duidelik getuig al die dierespore in die veld van ’ n ywerige naglewe hier in die bosse
Die grootsheid van die natuur maak my klein
Hoe kan ons verstaan waar veldblomme al hul kleure vandaan kry, of hoe al hierdie veldlewe versorg word
Die mens is gewoon te klein
Ek verstom my aan duisende miere wat nie net skarrel en werk nie, maar hulle elkeen nou
KARIN MULLER
“Dit was nou ’n dure les,” sê mense. Ek wonder hoekom dit altyd duur moet wees Kan dit nie maar net ’n goedkoop een wees nie?
Dié soort les sou waarskynlik nie so ’ n groot invloed gehad het nie
Dit sou dalk geen verskil aan die pad vorentoe gemaak het nie
Een dure les is ongelukkig nie voldoende nie Deur die loop van die lewe wag daar verskeie dure
lesse wat ons moet leer En as ons nie hierdie les die eerste keer onder die knie kry nie, wag dieselfde soort les vir ons iewers in die toekoms
Dit gaan waarskynlik ook nie goedkoop wees nie
Die omskrywing van duur impliseer dat die betrokke les ons iets
gekos het
Dat daar skade was Hierdie skade kan verskeie
vorme aanneem Emosioneel Finansieel Fisiek Intellektueel Ons
kon beperkte tyd aan iets bestee het
– wat later deel van hierdie dure les sou uitmaak
Dit kan ons kosbare verhoudinge kos
Sou ons ons hand op ’ n warm plaat druk en baie seerkry, sou ons dit die res van ons lewe nie weer doen nie ’ n Mens sou dink dat al die dure lesse ons ’ n leeftyd lank bybly
Oor sekere lesse het ons onsself belowe dat ons dit nooit weer sal hoef te leer nie Een keer is meer as genoeg Vorentoe gaan ons op die uitkyk vir sekere gevaartekens wees
Ongelukkig is dit nie so eenvoudig nie Voordat ons ons kry, het ons weer die gevaartekens verontagsaam en in ’ n spreekwoordelike slaggat getrap Dalk was die gevaartekens hierdie keer effens verdoesel
Solank as wat ons asem haal, gaan daar lesse wees wat ons moet leer Dure lesse
Watter dure les het jy onlangs geleer?
reeds voorberei vir die winter wat kom Hulle dra almal kos na die mierneste toe aan, jy sien hulle nêrens sonder kos aan die beweeg nie
Ek wonder hoe het hulle geweet dit is tyd om te begin spaar vir die winter
Ek wonder hoe het die likkewaan sy maat gevind
Ek wonder waar het die slang heen geseil dat ek net die spoor sien
En ek wonder oor die gras wat so groei en die natuur wat herfs begin wys
En hoe weet die reën wanneer genoeg genoeg is Ná alles besef ek maar net weer: Die hele skepping getuig van haar Skepper
CHARNÉ KEMP
“Rain is grace; rain is the sky descending to the earth; without rain, there would be no life” – John Updike
Die aarde het gesug terwyl dit in ’ n geel-bruin kombers van droogte geklee was, ’ n kleed wat die landskap verwurg het Die son se genadelose staar het selfs skaduwees verdryf Die skape het skaars geblêr, die wind het stofwolke rondgedra ’ n Onuitgesproke dors het in die lug gehang Die gewag was ondraaglik Toe, soos ’ n fluistering, het die lug begin verander in die tweede week van Maart Herfs het reën gebring Gordyne het oor horisonne gesweef, die wind het ’ n koelte gebring wat lankal vergete was Beswete gesigte is na bo gerig, die eerste druppels het geval Groot en swaar trane van verligting Die aarde het dit gulsig gesluk Nog Nog Nog
Die reën was ’ n simfonie van verlossing Soms sagte motreën, soms stortreën Water het oor die dorre velde gestroom, krake gevul en die stof weggespoel ’ n Aardse geur van nat grond het bedwelm Reën wat op die sinkdak plons, het soos musiek geklink, mens en dier het melodieë van hoop geneurie Dit was donderweer en bliksemstrale Lig en krag het die hemelruim verlig en droogte verjaag
Die volgende oggend het die droogte gewyk, soos ’ n misdadiger verjaag Die lug was skoon en helder, die aarde was nat en blink, en in die veld het ’ n mosaïek van groen gejuig Kameeldoringbome is skoongewas, die voëls het baljaar Reën is nie net water nie; dit is hoop, ’ n nuwe begin, ’ n herlewing Reën is ’ n geskenk, ’ n seën, ’ n wonderwerk Terwyl ons na die nat landskap kyk, besef ons die ware betekenis van dankbaarheid Dankbaarheid vir die water, vir die lewe, vir die verlossing van die reën
Aanlyn Veiling Open: Ma, 28 April 2025 @ 08h00
Perseel Veiling:
Do, 8 Mei 2025 @ 12h00
Lokaal: Lange Carr & Wessels Attorneys Oranjezicht Gebou, 40 Schroderstraat Upington
& Van Zylsrus
Kontak: Rudi 082 695 6658 Kantoor 076 048 9235
The Sol Plaatje University (SPU) in Kimberley, in partnership with the Water Research Commission (WRC), announced the official launch of the Arid Region Water Research Centre (ARWRC)
This forms part of a strategic collaboration outlined in a five-year memorandum of understanding signed between the two institutions, the university stated on 4 April
The centre will also support, amongst others, postgraduate research, training programmes and policy development, in collaboration with government, academia and industry partners
· Lutzburg-CillieWWTWandassociatedinfrastructureontheRemainderofErf231,Kakamasandthe RemainderofErf290,Cillie(vacantarealocatedimmediatelynorth-westofCillie).Thegeographic coordinatesare28°43'54.66"S;20°34'55.84"E.
· VredesvalleiWWTWandassociatedinfrastructureontheRemainderofErf498,Riemvasmaak(vacant arealocated615msouth-eastofVredesvallei) Thegeographiccoordinatesare28°30'27.01"S;20°12'11.02"E
PublicParticipation:
InterestedandAffectedParties(“I&APs )areherebynotifiedoftheintentiontolodgeEIAapplicationsfor the above-mentioned development proposals and are invited to register in writing as a stakeholder in termsoftheEIARegulationsof2014(asamended).Youarealsorequestedtopassthisinformationonto anypersonthatyouthinkshouldbenotified.ThecommentsontheEIAapplicationstobelodgedforthe proposed WWTW and associated infrastructure should be provided to EnviroAfrica NC cc on or before 23May2025 ThecommentsonthewateruselicenceapplicationstobelodgedfortheproposedWWTW andassociatedinfrastructureshouldbeprovidedonorbefore23June2025 Inordertoregisterorsubmitcomment,I&APsshouldrefertotheprojectname/s,andprovidetheirname, address&contactdetails(indicating your preferred method of notification) andanindicationofanydirect business,financial,personal,orotherinterestwhichtheyhaveintheapplication.Thecommentoneach WWTW should be provided separately from the comment on any of the other proposed WWTW and associatedinfrastructure.
PleasenotethatonlyRegisteredI&APswillbenotifiedoftheavailabilityofreportsforpublicviewingand comment,theoutcomeoftheapplication,thereasonsforthedecisionandthatanappealmaybelodged againstthedecision.
By registering as an I&AP, you give EnviroAfrica NC the permission to circulate your name and contact detailstotherelevantpartiesinamannercompliantwiththeProtectionofPersonalInformation(POPI)Act No.4of2013(asamended),unlessitisspecificallystatedotherwiseinwritingtoEnviroAfricaNC
Pleaseusethefollowingcontactdetailswhensubmittingallinformationandcomments: Consultant:EnviroAfricaNCcc
E-mail: admin@enviroafrica.co.za , Mail: P.O. Box 5367, Helderberg, 7135, Enquiries:Tel: 021 8511616
mentioned period
Attention is specifically drawn to the fact that in terms of
specific individual property and not against the
Objection forms are available at the specified points, on our website and also on request from olyn@siyancuma co za/ shanteldickson78@gmail com
Completed forms can be send or hand delivered to: Siyancuma Municipality or olyn@siyancuma co za Civic Centre shanteldickson78@gmail com Douglas 8730
For enquiries please contact Cecilia Visser on 053 298 1810 or email: olyn@siyancuma co za
Closing date for submission of objections:01 June 2025 M Vilakazi Municipal Manager NM10006581-NK100425
PUBLIEKE KENNSIGEWING VIR ALGEMENE WAARDASIE ROLL 2025
VAN DIE PLAASLIKE OWERHEDE: WET OP MUNISIPALE EIENDOMSBELASTING 2004,Wetnr 6 van 2004
Kennis geskied hiermee interme van artikel 49(1)(a)(i) van die Plaaslike Owerhede: Wet op die Munisipale
Eiendomsbelasting 2004 Wetnr 6 van 2004 hierna verwys as die Wet dat die Algemene Waardasierol vir die finansiele jaar 2025/2026 ter insae le vanaf 01 April 2025 tot 1Junie 2025 Die Algemene roll is beskikbaar vir die publiek by Siyancuma Munisipaliteit Finansiele Kantoor te Douglas, Breipaal Kantoor, Griekwastad Kantoor, Schmidsdrift, Campbell GWK Hoofkantoor en ook op ons webverf www siyancuma gov za
Uitnodiging word ook hiermee in terme van Artikel 49(1)(a)(i) van die Wet gerig aan alle eienaars van die Eiendomme of enige ander persoon om n beswaar in te dien by die Munisipale Kantoor in verband met enige inskrywing of enige
weglating uit die Algemene Waardasierol binne voorgemelde periode
Aandag word pertinent gevestig in terme van Artikel 50(2) van die Wet dat n beswaar alleenlik ingedien mag word teen n spesifike individuele eiendom en nie teen die Algemene Waardasierol as sulks nie
Beswaarvorms is beskikbaar by alle punte of dit kan aangevra word by olyn@siyancuma\shanteldickson78@gmail com
Voltooide beswaarvorms kan gestuur of afgelewer word by: Siyancuma Municipality of olyn@siyancuma co za Finance Department shanteldickson78@gmail com Douglas, 8730
Rig alle navrae aan: Cecilia Visser 053 298 1810 | olyn@siyancuma co za
Sluitingsdatum vir besware: 01 Junie 2025
Advertise now! Natasha Ingram 082 567 3883 in
Noticeishere
(c)aswellas
Section 21A o ipality to sell PortionB(80h kwastad The propertyispar ntranceroad fromCampbel
Members of th ctions to the Council in res rected to the Municipal Man t the satellite officesinGriek
Enquiriesrega
ewaldat (053) 298 181 g @ y
Anypersonwhocannotwritemaycomeduringofficehourstoamunicipalofficewhereastaff member of the municipality will assist such person to transcribe that person's comments or objections
MADODAVILAKAZI
Municipal Manager/ Munisipale Bestuurder
y ( ) g @ y
Enige persoon wat nie kan skryf nie kan gedurende kantoorure na 'n munisipale kantoor gaan waar 'n personeellid van die munisipaliteit so 'n persoon sal help om die persoon se kommentaarofvertoëafteskryf
Voorgestelde hersonering in verband met Erf 6693 (Gedeelte van Erf 1159), Kuruman, Ga-Segonyana Munisipaliteit, Afdeling Kuruman, Noord-Kaap Provinsie, ingevolge die Ruimtelike Beplanning en Grondgebruiksbestuur Verordening van die Ga-Segonyana Munisipaliteit:
Kennis geskied hiermee dat 'n aansoek om hersonering, ingevolge die Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbestuur Verordening en die Ga-Segonyana Grondgebruikskema van 2020, waarvan besonderhede hieronder verskyn, by die Ga-Segonyana Munisipaliteit ingedien is. 'n Afskrif van die aansoek en stawende dokumentasie is gedurende kantoorure (vanaf Maandae tot Vrydae tussen 07:30 tot 13:00 en 14:00 tot 16:30) by die Munisipale Kantore beskikbaar vir besig ging. Lede van die pubiek word genooi om voor of op Maandag, 19 Mei 2025, skri�elike kommentare, besware of vertoë te rig en voor te lê, tesame met die redes daarvoor aan die Munisipale Bestuurder ten einde Mnr Troy Mulaudzi (E-pos: plannertroy@gmail com, Faks: (053) 712 3581) by die Ruimtelike Beplanning, Grondgebruikbestuur en Boubeheer afdeling te bereik. Persone watniekanleesofskryfnie,wordingevolgear kel21vanWet32van2000versoekomgedurende normale kantoorure die bogemelde persoon by die munisipale kantoor te Kuruman te nader om hulkommentare,beswareofvertoëopskriftestel.
Besonderhedevandieaansoekissoosvolg:
1. Aansoeker: VysyemMacroplan(verteenwoordigdeurJanAbrahamWelthagen)namens TradersCC(Reg.No.:2006/0109375/23)
2. Grondbeskrywingenoppervlakte: Erf6693(GedeeltevanErf1159),Kuruman: 2361m².
2.1 OopruimteSoneII HuidigeSonering: 2.2 Eiendomadres: GeleëaangrensendaanHoofstraat.
3. Aardvandieaansoek: Diedoelvanhierdieaansoekisomdienodigegrondgebruiksregte te verkrywatdiegrondeienaarinstaatsalstelom'nbesigheidopdiebetrokkeeiendom teontwikkel:
3.1 vanErf6693,KurumanvanafOopruimteSoneIInaBesigheidsDiehersonering SoneIregteingevolge§79.b)viii.vandieGa-SegonyanaLUS
- o 0 o -
Proposed Erf 6693 (Por�on of Erf 1159), Kuruman, Ga-Segonyana rezoning pertaining to Municipality, Kuruman Division, Northern Cape Province, in terms of the Spa�al Planning and Land Use Management By-Law of the Ga-Segonyana Municipality:
No ce is hereby given that an applica on for rezoning, in terms of the Spa al Planning and Land Use Management By-Law and the Ga-Segonyana Land Use Scheme of 2020, par culars of which appear here under, has been lodged at the Ga-Segonyana Municipality A copy of the applica on and suppor ng documenta on is available for viewing during office hours (from Mondays to Fridays between 07:30 to 13:00 and 14:00 to 16:30) at the Ga-Segonyana Municipal Offices. Members of the public are invited to address and submit wri en comments, objec ons or representa ons, together with the reasons thereof to the Municipal Manager to reach Mr Troy Mulaudzi plannertroy@gmail com (E-mail: Fax: (053) 712 3581) at the Spa al Planning Land Use Management and Building Control Department by and not later than Monday, 19 May 2025
In terms of sec on 21 of Act 32 of 2000, persons who cannot read or write are invited to come to the above-men oned person at the municipal office in Kuruman, during normal office hours, whereassistancewouldbegiventotranscribetheircomments,objec onsorrepresenta ons.
Par�cularsoftheapplica�onareasfollows:
1. The Applicant: represented by Jan Abraham Welthagen Macroplan ( ) on behalf of Vysyem TradersCC(Reg.No.:2006/0109375/23)
2. Landdescrip�onandextent: Erf6693(Por onofErf1159),Kuruman: 2361m².
2.1 : OpenSpaceZoneII Exis ngZoning 2.2 : SituatedadjacenttoMainStreet Propertyaddress
1. Nature of the applica on: It is the intent of this applica on to obtain the necessary land use rightsthatwillenablethelandownertodevelopabusinessontheinvolvedproperty: 1.1 TherezoningofErf6693,KurumanfromOpenSpaceZoneIItoBusinessZoneI rightsintermsof§79.b)viii.oftheGa-SegonyanaLUS
MUNICIPALMANAGER,MMTSATSIMPE,PrivateBagX1522,Kuruman,8460
T1011/1976
LOST OR DESTROYED
DEED
Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of the Certificate of Consolidated Title T1011/1976 passed by SHELL OIL SOUTH AFRICA (PROPRIETARY) LIMITED in favour of SHELL SOUTH AFRICA MARKETING (PROPRIETARY) LIMITED in respect of certain Erf 14460 Kimberley Situated in the Sol Plaatje Municipality, District Kimberley, Province of the Northern Cape which has been lost or destroyed.
All interested persons having objection of issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds: Northern Cape at Kimberley at Kimberley Deeds Office within two weeks from the date of the publication of this notice.
Dated at SANDTON on the 2nd day of April 2025
Cliffe Dekker Hofmeyr Inc. on behalf of the Applicant
Address: Cliffe Dekker Hofmeyr Inc. 1 Protea Place, Sandown, 2196 Email: muneerah.hercules @cdhlegal.com Contact number: 011 562 1579
T298/1989
LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of regulation 68 of
T16487/1994 VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van 'n gesertifiseerde afskrif van TRANSPORTAKTE T16487/1994 gepasseer deur PHILIPPUS
LODEWIKUS SWART, Identiteitsnommer 200712 5006 000, Getroud BINNE gemeenskap van goedere met JOHANNA MARIA SWART ten gunste van FRANS ENGELBERTUS VAN DER WATT, Identiteitsnommer 340902 5016 080 EN ELIZABETH MARIA VAN DER WATT, Identiteitsnommer 400618 0009 08 9, Getroud BINNE gemeenskap van goedere met mekaar ten aansien van sekere
1. ERF 155 geleë in die dorp en distrik BOSHOF, GROOT 641 (SES VIER EEN) vierkante meter,
2. RESTERENDE GEDEELTE van ERF 157 geleë in die dorp en distrik BOSHOF, GROOT 641 (SES VIER EEN) vierkante meter,
3. ERF 154 geleë in die dorp en distrik BOSHOF, GROOT: 641 (SES VIER EEN) vierkante meter, 4. GEDEELTE "A" van ERF 157 geleë in die do
T4255/2000
LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of the Title Deed Number T4255/2000 passed by SOL PLAATJE
MUNICIPALITY in favour of NANGU MOSES KAKOBE Identity Number 6210125830082 in respect of certain ERF 14006 GALESHEWE
SITUATED IN THE SOL PLAATJE MUNICIPALITY DISTRICT KIMBERLEY
PROVINCE OF THE NORTHERN CAPE IN EXTENT 286 (TWO HUNDRED AND EIGHTY-SIX) SQUARE METRES Which has been lost or destroyed. All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge same in writing with the Registrar of Deeds at Knight Street, Kimberley within two weeks from the date of the publication of this notice. Dated at Kimberley on the 20th NOVEMBER 2025. ELECTRONICALLY SIGNED CONVEYANCER PER: BANGISO ABRAHAM MHLABENI
ADDRESS: MJILA AND PARTNERS INC. T* MHLABENI INC 27 D'ARCY STREET
BELGRAVIA KIMBERLEY 8301
EMAIL ADDRESS: mjila@inext co.za CONTACT NUMBER: 053 832 1375
T42772/1996
LOST OR DESTROYED DEED
T43072/1996
LOST OR DESTROYED
DEED NOTICE IS HEREBY GIVEN IN TERMS OF REGULATION 68 OF THE DEEDS REGISTRIES ACT, 1937, OF THE INTENTION TO APPLY FOR THE ISSUE OF A CERTIFIED COPY OF: Deed of Transfer Number T43072/1996 passed by THE MUNICIPALITY OF DE AAR in favour of MIRRIAM CIKIZWA HERMANS, Identity number: 630817 0536 08 1 in respect of Erf 378, De Aar Situate in the Municipality of De Aar, District of Philipstown, Northern Cape Province which has been lost or destroyed. All interested persons having objection of issue of such copy are hereby required to lodge same in writing with the Registrar of Deeds Northern Cape at Kimberley within two weeks from the date of the publication of this notice. This 3 April 2025 Hegarty Attorneys 24 Milner Street, Memorial Road Area, Kimberley, 8301 Tel: 081 721 2928
T899/2017 NOTICE OF LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer T899/2017 issued in favour of JOHANNA SUSANNA FOURIE, Identity number 450203 0044 08 6, Married out of community of property in favour of DANIEL JACOBUS FOURIE, Identity number 7804295102089, Unmarried in respect of:
TE3471/1993
LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of CERTIFICATE OF OWNERSHIP TE3471/1993 passed by the CITY COUNCIL OF KIMBERLEY MUNICIPALITY in favour of AGNES NTLHANGULA, Identity Number 511023 0380 08 3, Unmarried in respect of certain ERF 11037 GALESHEWE, SITUATED IN THE SOL PLAATJE MUNICIPALITY, DISTRICT KIMBERLEY, PROVINCE NORTHERN CAPE which has been lost or destroyed. All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deed at Northern Cape within two weeks from the date of publication of this notice. Dated at BLOEMFONTEIN this 1st day of APRIL 2025 PORTIA MANTWA MAJOSI (LPCM-60998) McINTYRE VAN DER POST 12 BARNES STREET WESTDENE BLOEMFONTEIN 9301 linda@mcintyre.co.za 051-5050200
C.P. MATHEWSON
In die boedel van wyle: CHARLES PETER MATHEWSON Boedelnommer: 5302/2021
Identiteitsnommer: 6102265157089
Datum van afsterwe: 21/11/2021
Laaste adres: CAMPBELLSTRAAT 39, DOUGLAS, 8730. Alle krediteure wat eise teen die gemelde boedel het, word versoek om hulle eise binne 30 (dertig) dae vanaf die datum van publikasie by die gemelde Eksekuteur enf Gemagtigde Agent in te handig. Name en adres van Eksekuteur/trise of Gemagtigde Agent: SCHUTTE PROKUREURS H VAN CATHCARTSTRAAT – EN VAN
RIEBEECKSTRAAT, HOPETOWN, 8750. Epos: sanja@schutteprok.co.za
Telefoon: 0532030264
Verwysing:BM15
D.W. BEUKES IN THE ESTATE OF THE LATE: DENZIL WILFRED BEUKES IDENTITY NUMBER: 670413 5131 08 5
L.D. De Klerk Estate of the Late LUKAS DANIEL DE KLERK, who died on 1 March 2018, Identity Number 480827 5069 08 8, of 103 Green Street, Kimberley. ESTATE NUMBER: 003603/2024
Creditors in the above Estate are hereby called upon to file their claims with, and to pay their debts, to the undersigned within thirty (30) days from date of publication hereof.
FNB Fiduciary (Pty) Ltd P.O Box 12619 Brandhof 9324 Nellie Oosthuizen +27 87 336 2888
M.J. BOOYSEN
In die boedel van wyle: MARTINUS JACOBUS BOOYSEN Boedel nr: 000601/2025
Meesterskantoor: KIMBERLEY
Identiteitsnommer: 560226 5066 082 Sterfdatum: 03 SEPTEMBER 2024
P.W. DE VILLIERS
In die Boedel van Wyle, PIERRE WRENSCH DE VILLIERS IDENTITEITSNOMMER
360712 5019 082, van HUIS SPES BONA, 601 LOCH ROPERSTRAAT, DOUGLAS, 8730 BOEDEL NO. 416/2025 Alle persone wat vorderinge het teen die bogemelde Boedel word hiermee versoek om hul vorderinge binne 'n tydperk van 30 dae vanaf datum van publikasie hiervan by ons in te lewer. DE VILLIERS EN BREDENKAMP PROKUREURS VIR DIE EKSEKUTEUR POSBUS 9 DOUGLAS 8730 EPOS: devbred@douglas.co.za
TELEFOON NR. 053 298 1814
BOEDELKENNISGEWINGS BOEDELS:
BOEDELS: KREDITEURE EN DEBITEURE 4201
SURVIVING SPOUSE: CECILE CHRISTINE WILLIAMS IDENTITY NUMBER: 650807 0101 08 0
MARITAL STATUS: MARRIED OUT OF COMMUNITY OF
A.C.Saunderson
Huwelikstatus: GETROUD BINNE GEMEENSKAP + GADE Laaste adres: 13 MIMOSA STREET FLORIANVILLE KIMBERLEY 8301 Gade In: BERNADETTE THERESA BOOYSEN
Estate of the Late AMELIA CATHARINA SAUNDERSON, died on 16 January 2023, Identity Number 420103 0033 08 8, of 38 Rand Street, Upington ESTATE NUMBER: 001568/2023
The First & Final Liquidation and Distribution Account in the
BITTERBOS
In the estate of the late:
BITTERBOS Estate number: 002770/2023
Master's Office: BLOEMFONTEIN
Identity number: 4112255530080
Date of death: 2022-01-04
Marital Status: MARRIED
Last address: 559
MAZABANE STREET
RETSWELELE KIMBERLEY 8345
The FIRST AND FINAL LIQUIDATION AND DISTRIBUTION ACCOUNT in the abovementioned estate will be available for inspection for a period of
D.C MC CARTHY
In the Estate of the Late:
DEREK CHARLES MC CARTHY Estate number: 003681 /2024 Identity/passport number: 620616 5020 089
Date of death: 15/10/2021
Last address: 1 Water Street, Wrenchville, Kuruman, 8460, The FIRST AND FINAL Liquidation and Distribution Account in this estate will be open for inspection for a period of 21 from 11 April 2025 at the office of the Master of the High Court Kimberley and the Magistrate's Office, Kuruman. Name and address of Executor Auth ris d
M. ENSLIN
In terms of section 35 (5) of the Administration of Estates Act, No. 66 of 1965, notice is hereby given that copies of the liquidation and distribution accounts (first and final, unless otherwise stated) in the estates specified below will be open for the inspection of all persons with an interest therein for a period of 21 days (or shorter or longer if specially stated) from the date specified or from the date of publication hereof, whichever may be the later, and at the offices of
T.J. SNYMAN
IN DIE BOEDEL VAN
WYLE: TJAART
JOHANNES SNYMAN
IDENTITEITSNOMMER: 360905 5017 08 6
HUWELIKSTATUS: GETROUD BUITE
GEMEENSKAP VAN
GOEDERE LANGSLEWENDE
EGGENOOT: ELIZABETH GERTRUIDA ALBERTINA SNYMAN
IDENTITEITSNOMMER: 380824 0031 08 1 VAN: HUIS JAN VORSTER, 18 LOUW STEYN STRAAT, POSTMASBURG
MEESTER SE VERWYSING: