Namib Times

Page 10

10 NAMIB TIMES

SPORT

3 DECEMBER 2013

Borrelwater bekendstelling Madelaine Laubscher Oswald Rall Theart se eerste bundel, naamlik `Borrelwater`, was vanaf Vrydagaand tot gister amptelik bekend gestel by die Ngandu at Sea Hotel in Walvisbaai. Hy skryf oor die Okavango met die innigheid van beide die Kavango en Caprivi se speurhoof op te die natuurliefhebber, die passie van die digter en die tree. Hy het na agt jaar uit die Polisie as stille nadenke van die filosoof. Sy vrou het met die Hoofinspekteur getree, om die besig-heidsmark te Namib Times gesels en gesê “Oswald se verse is betree. toeganklik, aardshumoristies en bedrieglik eenvouHy is vandag 'n gevestigde dig. Dit spreek die oop raaisels besigheidsman, met eiendomme aan wat so klinkklaar deur poele in beide Rundu en Walvisbaai. van oë en die ontvanklike hart Hy woon tans saam met sy gereflekteer word. Sy beelfamilie op die walle van die dende taalgebruik kan veral toeOkavangorivier, net buite geskryf word aan sy liefde vir Rundu. Oswald sê “As ware fotografie, die gestroopte Namibiër het ek dit my plig geag skoonheid wat hy in hom rondom van my wedervaringe in en dra as gevolg van noukeurige om hierdie land vir die nageslag waarnemings, wat hy liasseer op papier neer te lê. My pa het binne die besonderse landskap my van kleintyd af waardevolle wat hy afbaken vir Skepper, lesse uit die natuur geleer. Hy het skepsel en skepping, ongeag my ook geleer hoe om mens en eksterne omstandighede van die natuur waar te neem en hoe lokaliteit, era of oorsprong.” om korrekte afleidings daaruit “Daar is verder 'n spontaniëteit te maak, 'n baie belangrike en 'n egtheid in die warm wyse aspek wat ek nog daagliks toewaardeur Oswald met sy leser pas. Dit was ook eers op die kommunikeer en waarop hy sy ouderdom van ses jaar wat ek vir SKRYWER: Oswald Theart wêreld relativeer, ten einde die die eerste keer uit die Walgevoelens van ander te akkommodeer. Hierdie visbaai omgewing is vir 'n baie kort besoek aan ons deernis en begrip vir ander en waardering vir plant hoofstad. In dié bundel vertel ek van die besoek, en dier, skep ruimte vir die siel, selfs binne die eng asook van verskeie karakters en gebeurtenisse en dikwels strak leefwêreld van andersdenkendes.” eiesoortig aan die uniekheid van desjare se Oswald het grootgeword onder die sterre van Wal- Walvisbaai. Kort na ons land se onafhankvisbaai en die Namib woestyn.Hy matrikuleer aan likheidswording, het ek die Namibiese Speurskool die Hoër Jongens Seunskool, Paarl, waarna hy sy op die been gebring, waarna ek tegelykertyd as militêre diensplig deur die Namibiese Polisie vol- Speurhoof van die Caprivi- en Kavangodistrikte tooi. Hy behaal sy D. Pol, met Cum Laude, aan die opgetree het. Na twee jaar op Rundu het ek geUniversiteit van Namibië en in sy finale jaar ont- durende 1993 bedank en ek bevind my sedertdien in vang hy ook die rektorsmedalje vir beste akade- die besigheidswêreld. In hierdie bundel verskyn miese student. Hy het `n gedeelte van sy jeugjare in daar verskeie staaltjies wat afspeel gedurende my Ovamboland spandeer en daar gebly tot die einde polisiejare, beide gedurende en na die oorlog, asook van die grens-oolog. Na die oorlog het hy die 'n staaltjie of twee oor gebeure na my polisie Namibiese Polisie se speurskool op die been loopbaan en ook verhale deur my pa en vriende aan gebring, voordat hy verplaas was na Rundu om as my oorvertel.” Bestel by: oswaldrall@yahoo.com

A career in Hair Care Anri Jacobs Amore De Klerk is a young aspiring hair dresser ready to make it to the top. She is currently studying Hair Care as an occupational trade over a period of 3 years in co-operation with SETA.

Amore De Klerk

At only 21 years of age she knows that even a career such as hair dressing is not for the faint-hearted. It takes hard work, creativity, ambition, and long hours to make it to the top. She added, “To make a success of my career and to be proud of my work is my greatest hope and dream.” Amore studies Hair Care at Northlink College in Cape Town and is currently in her second year, also referred to as level 2. Amore continued saying, “At Northlink, hairdressing is a diploma course and consists of three years of which

two years are more theoretical and the last year more practical.” She further explained that the course is divided in three levels and consists of subject such as communication, mathematical literacy, computer operations, general salon operations, customers (salon reception operations). It also involves other subjects such as full understanding of the study of hair and skin, c o l o r i n g o f h a i r, designing, retailing and display of products, in-depth study of the hair, skin and nails to name but a few. Naturally hairdressing

requires many practical hours. Amore explained, “During my first and second year I had to work one day a week under the supervision of a qualified and accredited hairstylist for practical exposure and experience. In my third year it will be more practical.” Having a love for Hair Care has forever been a part of Amore's life, “We are a hair family, we just love hair and from a child I was always the one doing my family's hair. I just love hair and especially to be creative with it. I believe that you're never fully dressed without great hair!” Amore notices that in our changing world

today finding and keeping a job is not easy not even with a university degree. She added, “The young generation should realise that there is a definite need for some of the former traditional trades. Hair styling is a very versatile and secure occupation, because everybody needs to get their hair styled and cut. I love what I'm doing but already realised that hairdressing is tricky too; it is a competitive business which requires long hours and lots of creativity.” Hairdressing is not your typical 9-5 job at a desk. Amore explained that you will be standing and moving

most of the day and the hours can be long and tiring. You first need to gain a lot of experience before the rewards will come. She furthermore explained that those studying hairdressing should make sure their qualification is properly accredited and internationally recognised. When asked whether she would ever move back to Namibia and build a future in hairdressing in Namibia, Amore commented, “I would like to come back but for now I first want to learn as much as possible from the best. So watch the space.”


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.