Kwartaal 2 Uitgawe 5

Page 1

Hoërskool Linden Meidans 2024 : op Cloud 9

Meidans 2024 'n spogaand

DiejaarlikseMeidanshetdiesaalomskepin‘nbetowerende"Cloud9".Dieaandwas gevulmetpragenelegansiesoosdieleerdersontpophetasdamesenhereinhul formeledrag.Diesaalwasomgetowermet'nwolk-temadekor,wat'natmosfeervan dromeenverbeeldinggeskephet

Die skool se leerders het hul beste voetjie voorgesit; die dames in hoë hakkies en swaaiendeaandrokkeendiehereinuitersdeftigepakke.Ditwas'naandvanstylen klas,waarelkeenkonstraalvanselfvertroueenvreugde.

Meidans 2024 sal beslis onthou wo as 'n spoggeleentheid vir Hoërsk Linden, 'n aand waar die leerders 'Cloud 9' was en die glans van geleentheidvirewiginhulherinnerin salskitter.Dankievirdieondersteun van die ouers, leerders en person wathierdieaand'nsuksesgemaakh

Mag die herinneringe van Meida 2024 vir lank in die harte van o gemeenskapleef

Die MR open die dansvloer

KWAR den
KWARTAAL 2 UITGAWE 5 1

Fotoblad

2 KWARTAAL 2 UITGAWE 5

Belangrik:

EKSAMEROOSTER JUNIE/JULIE 2024

KWARTAAL 2 UITGAWE 5 3

Belangrike datums: 06 Mei - 12 Mei

REK EKSTRA KLASSE: Gr 12

READING LAB: Gr 8-12

SIKLUSTOETSE:

Gr 8-9 Wiskunde

Gr 10 IT Prakties

Gr 11-12 Wiskunde en Wisk G

READING LAB: Gr 8-12

DUITS 8STE VAK: Gr 12

EKSTRA FISIESE KLASSE: Gr 11

DRAMA 8STE VAK: Gr 12

REK EKSTRA KLASSE: Gr 12

WISKUNDE EKSTRA KLAS: Gr 8 (14:1515:00)

DUITS 8STE VAK: Gr 11 (14:30-16:30)

DRAMA 8STE VAK: Gr 11 (14:30-15:30) WISKUNDE TUTORIAL:

Gr 12 (14:20-15:00 sessie 1) (15:00-15:45 sessie 2)

READING LAB: Gr 8-12 (14:20-15:45)

WRITING CLUB: Gr 8-12 (14:20-15:45)

AFRIKAANS EKSTRA KLAS: Gr8 (16:3017:30)

SIKLUSTOETSE:

Gr 8-9 NW Lewens

Gr 10 Wiskunde en Wisk G

Gr 11- Besigheids

Gr 12- IT Prakties

WISKUNDE OLIMPIADE: TWEEDE RONDTE:

Gr 8-12 (14:00-16:00) N. Knobel

*Leerders sal teen 13:50 klasse verlaat

ENGLISH FAL SBA Gr9 (Tydens klas) DUITS 8STE VAK: Gr 10 (14:30-16:30)

ENGLISH FAL SBA GR 9 (TYDENS KLAS)

NW EXPO (JAN CILLIERS): (14:00-19:00)

REK SBA TOETS GR 10 (06:30-07:30)

EXPO (JAN CILLIERS): (14:00-19:00)

BATTERYOEFENING: Gr 8-12

DANS SQUAD: Gr 8-12

SERENADEOEFENING: Gr 8-12

TIENERTONEELOEFENING: Gr 9-12

Digi-Toneeloefening: Gr 9 Koorrepetisie: Gr 8-12

Digi-Toneeloefening: Gr 9

Filmklub: Gr 8-12

Batteryoefening: Gr 8-12

MUN: Gr 8-11

TIENERTONEELOEFENING: Gr 9-12

Digi-Toneeloefening: Gr 8-12

Koorrepetisie: Gr 8-12

KOOROPTREDE

Noordheuwel Koorfees (15:00-21:00)

DIGI-TONEEL KOMPETISIE: Kaapstad (Christiaan Nortje en N. van der Vyver)

FILMKLUB SKIET FILM VANAF OGGEND TOT

AAND:

Gr 8 -12 leerders in Filmklub (hele dag)

HOKKIEWEDSTRYDE

1stes en o/14’s (14:00-18:30) Tuis en weg TEEN Crawford Lonehill (Leerders verdaag om 14:00)

Goue Leeus-proewe: Selektiewe o/16’s – o/18’s (Alberton Rugbyklub)

Netbal-, Rugby-, Hokkie-, Skyfskietoefening, Rugby: Sportsentrum: 1stes

HOKKIEWEDSTRYDE:Alle spanne (14:00-18:00) TEEN Randpark High (Tuis en Weg) Leerders Verdaag Om 14:00

Netbal-, Rugby- en Skyfskietoefening, Rugby: Sportsentrum: o/16’s

HOKKIEWEDSTRYD: Seuns (15:00-19:10) TUIS teen ST. Davids RuggaSchool: Slegs geregistreerde spelers (16:1518:00)

Skyfskietoefeing, SKAAKOEFENING: Gr 8-12 (14:30-16:00)

NETBAL JOMO LIGA: Alle spanne (teen KHS) Leerders verdaag om 13:20

HOKKIE SOUTHERN GAUTENG HOKKIE PROEWE (DOGTERS) 1

Rugby- en Hokkie-, Skyfskietoefening, Sportsentrum: o/15 Rugbyspan

SKYFSKIET: GSSU LIGA 2

HOKKIE SOUTHERN GAUTENG HOKKIEPROEWE (DOGTERS) 2

Wedstryde: Seuns vs Curro Krugersdorp (Weg)

Wedstryde: Dogters vs Helpmekaar (Wits)

SKAAKTOERNOOI:

Gr 8-12 (08:00-17:00) M. Miller

*Datum moet bevestig word*

Kapteinsoefening: Soos intern deur afrigters gereël Fietsry- en Rugbyoefening

HOKKIEWEDSTRYDE:

Alle spanne (07:00-15:00) vs Helpmekaar tuis en weg

RUGBYWEDSTRYDE: Glenharvie

SKYFSKIET: GSSU LIGA 2

HOKKIE SOUTHERN GAUTENG HOKKIEPROEWE (DOGTERS) 3

SKAAKTOERNOOI:

Gr 8-12 (08:00-17:00) *Datum moet bevestig word

MRVERGADERING: Gr 12 MR (17:30-19:00)

UKUNAKA

UITREIK

Gr 8-12 (15:00)

*datum sal bevestig word*

KWARTAAL 2 UITGAWE 5 4 Akademie Kultuur Sport Sosiaal Ma 06 Mei
Di 07 Mei
Wo 08 Mei
Do 09 Mei
Vr 10 Mei
Sa 11 Mei
NW
So 12 Mei
MOEDERSDAG MOEDERSDAG MOEDERSDAG

Toerisme smaak lekker in elke kultuur

TOERISME GR 11: AKADEMIE

Kulturele uniekheid en diversiteit speel ‘n belangrike rol in Toerisme. Suid-Afrika het sekere unieke kulturele gebruike wat eie is aan ons land. Daarom het die Gr 11 Toerismeleerders op 3 Mei hulle kennis verbreed en gesmul aan verskillende kosse van verskillende Suid-Afrikaanse kulture.

Samoesas: Indiër-voedsel (KwaZulu-Natal)

Vetkoek en koeksisters: Afrikanerkos (Noord-Kaap)

Pap en hoenderpootjies: Ndebele (Mpumalanga)

Gasvryheidsleerders leer kaas maak

GASVRYHEID GR 11: AKADEMIE

Hierdie week het die Gasvryheidsleerders die geleentheid gehad om meer te leer van die proses om kaassmeer te maak Die kruie het hulle uit ons eie groenttuin gepluk. Die leerders het die skool se bestuur heerlik bederf met hulle smaakvolle en kreatiewe disse.

5 KWARTAAL 2 UITGAWE 5

Corné by Afrika Senior Swemkampioenskap

SWEMNUUS

Corné van Schalkyk het die afgelope week deelgeneem aan die African Senior Swimming Championship. Die 2024 Afrika Senior Swemkampioenskap, ook bekend as die XVI Africa Aquatics Championships, het van 30 April tot 5 Mei 2024 by die Alvalade Swembad in Luanda, Angola, plaasgevind. Corné verwerf in die 200 m en 400 m vryslag-items twee silwer medaljes. Sy verwerf ook in die aflos-items twee silwer en een goue medalje. Die vrouespan, waarvan Corné deel was, het die vroueafdeling gewen.

SWEMNUUS

Nog twee swemmers presteer by gala’s

T n se swemmers het onlangs aan onderskeidelik die SSA Vlak 2 Nasionale Ju presteer:

Sulize Kruger het vanaf 24 tot 27 Maart aan die SSA Vlak 2-swemgala deelgeneem. Sy neem aan die volgende items deel:

• 50 m, 100 m en 200 m vryslag (Top 20)

• 50 m rugslag (Top 20)

• 50 m vlinderslag (Algeheel 1ste-plek)

• 200 m individuele wisselslag (Top 10)

• 4 x 50 m gemengde aflos (Algehele 3deplek) (Vervolg op Bl. 7)

6 KWARTAAL 2 UITGAWE 5
Uné van den Berg en Sulize Kruger

(Vervolg vanaf Bl. 6) Uné van den Berg is by die Gauteng Sentraal Akwatieseswemspan (CGA), wat in Maart aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Junior-swemgala (SANJ) in Durban deelgeneem het, ingesluit. Sy kon weens Gauteng-netbalproewe slegs twee dae van die gala bywoon en presteer as volg:

• Algehele 13de plek in die 100 m rugslag

• Algehele 34ste plek in die 100 m vryslag Ons is trots op julle!

Skaak vriendskaplike bepalings by Trinity House

SKAAKNUUS

Ons skaakspelers het die geleentheid gehad om aan vriendskaplike bepalings by Trinity House, Randpark Ridge deel te neem. Dit was ‘n goeie leerskool vir ons spelers, wat gewoonlik nie die geleentheid kry om te speel nie, om teen sterk skole se A-spanne te kompeteer en Linden eindig algeheel 5de uit die 6 deelnemende skole.

Siénne Scullard uitgenooi na die SA Junior skaakkampioenskappe

SKAAKNUUS

Siénne Scullard neem op uitnodiging deel aan hierdie jaar se Suid Afrikaanse Junior Skaakkampioenskappe wat vanaf 27 April tot 1 Mei plaasgevind het

Siénne behaal ‘n algehele 9de plek in die o/16-dogters kategorie. Daarmee kwalifiseer sy om later in die kwartaal deel te neem in hierdie jaar se Afrika Jeug Skaakkampioenskappe.

7 KWARTAAL 2 UITGAWE 5
Siénne Scullard

Hokkieseuns en -dogters wedstryde verloop goed

HOKKIENUUS

Linden se hokkieseuns en -dogters het Maandag 29 April onderskeidelik teen Fourways High School, Curro Aurora en Hoërskool Florida wedstryde gespeel en die skool se naam hoog gehou. Dankie dat julle altyd julle beste lewer!

Seuns vs Fourways High School:

• o/16A wen 4-0

• o/16B verloor 2-5

• 1ste span wen 2-0

Seuns vs Hoërskool Florida

• o/14 wen 3-0

Dogters vs Curro Aurora

• o/15 wen 3-0

• 1ste span wen 6-0

Ons is trots op julle!

• 2despan verloor 1-2 teen Florida se 1ste span

Hokkieseuns teen Jeppe en Glenwood

HOKKIENUUS

Linden se hokkieseuns het onderskeidelik op 3 en 4 Mei teen Jeppe Boys High en Glenwood High kragte gemeet en moes ongelukkig die knie buig teen baie sterk opposisie.

Seuns vs Jeppe Boys High:

• Juniors 1 verloor 0-7

• o/16 verloor 0-6

• 1stes verloor 0-1

Seuns vs Glenwood High

• Juniors 2 verloor 0-6

• o/16 verloor 0-4

• 1ste span verloor 0-6

8 KWARTAAL 2 UITGAWE 5

Goue Leeus Liga by Rolyn Bergsig Sportfees

RUGBYNUUS

Linden se rugbyspanne het 1 Mei tydens die Rolyn Bergsig Sportfees by Bergsig

Akademie in Rustenburg teen sterk kompetisie te staan gekom. Ons o/14- en o/15spanne meet teen Affies se laer-spanne kragte, terwyl die o/16A-span teen ‘n sterk

Centurion A-span goeie blootstelling gekry het.

Baie geluk aan ons 1ste-rugbyspan wat met ‘n telling van 29-15 teen Hoërskool

Wonderboom as wenners uit die stryd getree het!

Ongelukkig het die res van ons spanne vasgeval:

• o/14 verloor 0-52 vs Affies o/14D

• o/15 verloor 7-52 vs Affies o/15E

• o/16 verloor 7-50 vs Centurion o/16A

Ons is opgewonde vir die res van die seisoen!

Goue Leeus Liga Fochville

RUGBYNUUS

Hoërskool Linden se rugbyspanne het op Fochville kragte gemeet. Die uitslae is as volg:

o/14A wen 15-14

o/15A verloor 10-39

o/16A verloor 15-19

2de span wen 14-12

Baie geluk aan ons 1ste span wat met ‘n telling van 25-17 as oorwinnaars uit die stryd getree het!

9 KWARTAAL 2 UITGAWE 5

Netbal meisies staan nie terug teen Randburg nie

NETBAL TEEN RANDBURG

Ons netbaldogters het Donderdag 2 Mei in die JOMO-liga teen Hoërskool Randburg gespeel en die skool se naam hoog gehou deur slegs 4 uit die 11 gespeelde wedstryde te verloor:

• o/14A verloor 12-31

• o/14B verloor 16-19

• o/14C wen 16-15

• o/15A wen 23-20

• o/15B wen 14-13

• o/15C wen 18-13

• o/16A speel 18-18 gelykop

• o/16B verloor 7-30

• o/17A wen 31-15

• 2de span verloor 15-16

• 1ste span wen 37-21

Ons is trots op julle!

10 KWARTAAL 2 UITGAWE 5

ATKV-Redenaars deur na die Semifinale-rondte

ATKV-REDENAARS

Geluk aan ons talentvolle leerders wat deurgedring het na die Semifinale-rondte van die ATKV Redenaarskompetisie:

Graad 8-9 Afrikaans

Huistaal Voorbereid:

Hildegard Schraader

Payton Kleynhans

Retha Coetzee

Graad 8-9 Afrikaans

Huistaal Onvoorbereid:

Hildegard Schraader

Die Semifinale-rondte het op Saterdag, 4 Mei by Hoërskool Noordheuwel plaasgevind en ons leerders het die tonge los

Graad 10-12 Afrikaans

Huistaal Voorbereid:

Jonathan van der Merwe

Payton Kleynhans, Hildegard Schraader, Jonathan van der Merwe en Retha Coetzee (Inlas)

11 WE 5

Gabriella Boekhoud-Kruger Skyn op die Balletverhoog

COPPELIA - YOUTH RUSSIAN BALLET COMPANY

Ons is opgewonde om die talentvolle Gabriella Boekhoud-Kruger van Hoërskool Linden te ondersteun wat 'n rol in die komende produksie van die Coppelia-ballet deur die Jeug Russiese Balletmaatskappy gaan vertolk. Gabriella se deelname in hierdie balletuitvoering is 'n ware bewys van haar toewyding en vaardigheid in die kuns van ballet.

Die produksie sal op 15 en 16 Junie by die Roodepoort-teater plaasvind en ons nooi die hele Hoërskool Linden-gemeenskap uit om Gabriella te ondersteun deur kaartjies deur WebTickets aan te skaf Met die kode "YRBCFRIENDS" kan jy selfs 10% afslag kry op jou totale kaartjiekoste as jy 10 of meer kaartjies koop.

Sterkte, Gabriella! Ons is opgewonde en glo in jou vermoë om die gehoor te bekoor met jou talent en passie vir ballet. Voorspoed vir jou deelname in die Coppelia-ballet!

12 KWARTAAL 2 UITGAWE 5
www.psg.co.za/northcliff 011 – 550 5900 ADVERTENSIES Om hier te adverteer kontak gerus vir Marisca by 072 487 5239 of marisca.kruger@linden.co.za
A D V E R T E N S I E S Om hier te adverteer kontak gerus vir Marisca by 072 487 5239 of marisca.kruger@linden.co.za

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.