16 August 2019

Page 1

10

516

16 Augustus / August 2019

Gesteelde skape teruggevind

Een van die gesteelde skape wat teruggevind is. Die eienaar vermis egter 10 skape en heelwat dooie en reeds geslagte karkasse is opgespoor. Ses verdagtes het Maandag in die hof verskyn. STANDERTON - Die Afriforum tak in Standerton het vanaf die Gemeenskap Polisieërings Forum (GPF) inligting ontvang dat hulle moontlik gesteelde skape teruggevind het. Ondersoek is ingestel en vier karkasse en drie verdagtes is in ’n huis in Sakhile gevind. Een van die verdagtes het Afriforum

en die GPF na ’n plaas in die De Kuilen omgewing geneem waar hulle die skape gesteel het. Die eienaar het bevestig dat hy 10 skape vermis. Twee skape is in die veld gevind waar hulle nog vasgebind was. Nog twee skape is by ’n informele huis gevind waar hulle ook vasgebind was – een skaap was reeds dood. Daar

word nog skape vermis en die polisie se veediefstaleenheid is besig met die ondersoek. Danksy Naas Rautenbach en die GPF wat tot laatnag besig was, kon daar ses verdagtes gearresteer word en daar is beslag gelê op twee voertuie wat betrokke was by skaapdiefstal. Volgens Kaptein Liesel Hand van

die Standerton Veediefstaleenheid, het die verdagtes reeds Maandag, 12 Augustus, in Standerton Landdroshof op twee aanklagtes verskyn. Indien iemand oor enige verdere inligting rakende hierdie diefstal beskik, word hulle versoek om met Standerton Veediefstal Eenheid in verbinding te tree. JD


2

Kosmosnuus / Cosmos News

16 Augustus / August 2019

Accident leaves four men injured DELMAS - Four men were left injured on 5 August following a single vehicle rollover on the N12 near Delmas in Mpumalanga. ER24 medics arrived on the scene at 18:50 to find the vehicle upright on the side of the road. One man was found lying trapped inside the vehicle while three others were found outside. On assessment, paramedics found that one man had sustained numerous injuries and was in a critical condition while another

man was found in a serious condition. The two remaining men were found with minor to moderate injuries. Paramedics treated the men and provided the critically and seriously injured men with advanced life support interventions. Once treated, the men were transported to nearby provincial hospitals for further care. Local authorities were on the scene for further investigations. (ER24) JD

Award Recipient Reg no: 2009/019454/23

Adres / Address: H/v Beyers Naudé en Krugerstraat C/o Beyers Naudé & Kruger Street Webadres/ Web address www.kosmosnuus.wix.com/kosmosnuus E-pos/E-mail: standerton@cosmosn.co.za Kantoor/Office: Faks/Fax:

017 712 6165 017 712 1708

Redakteur/Editor: Teresa Dinkelmann- 082 417 0171 TO marketing@cosmosn.co.za Sub-redakteur / Sub editor Jannie Degenaar- 082 608 7219 JD subeditor@cosmosn.co.za Admin/Finansies adverts2@cosmosn.co.za - 017 712 6165 Joernaliste / Reporters: David Maretlane - 071 715 2793 DM reporter1@cosmosn.co.za Danie Kruger - 082 824 7188 DK daniekruger@hotmail.co.za Bemarking/Marketing: Teresa Dinkelmann - 082 417 0171 marketing@cosmosn.co.za standerton@cosmosn.co.za Geklassifiseerde ads/ Classified ads Irene Do O’Faustino 017 712 6165 - standerton@cosmosn.co.za Grafiese Ontwerpers/ Grapic Designers: Hannes van Oudtshoorn design@cosmosn.co.za Digital/ Digitaal: Proof reader / Proefleser Hannes van Oudtshoorn Bankbesonderhede: Banking details: Standard Bank, Cosmos News Rek/Acc no: 330 230 042 Takkode/Branch code: 05 2943 44 Cosmos News is printed by Paarl Coldset Printers. Kosmosnuus word deur Paarl Coldset Printers gedruk.

KOPIEREGWAARSKUWING:

Alle materiaal wat in die Kosmosnuus geplaas word, hetsy dit redaksioneel, advertensies, uitleg, foto’s, illustrasies, ens. is, bly die uitsluitlike eiendom van die Kosmosnuus. Skriftelike toestemming moet verkry word indien enige afskrif of kopie daarvan gemaak wil word. Posbus 4202, Standerton 2430 of skakel Teresa Dinkelmann by 082 417 0171. Foute moet voor die volgende publikasie aangemeld word. Geen verantwoordelikheid vir foute op telefoniese advertensies word aanvaar nie. Geen herdruk van advertensies a.g.v. tipografiese foute, wat nie die waarde verminder nie. Indien ‘n advertensie opgestel word, en nie aanvaar word nie, sal daar ‘n heffing van 30% wees. Kosmosnuus word weekliks deur Paarl Coldset Printers gedruk.

The vehicle that rolled over, injuring four people, one of them being critical. (Photo: ER24)


16 Augustus / August 2019

Kosmosnuus / Cosmos News

3

Coal delivery disrupted at Tutuka power utility STANDERTON - Delivery of coal to Tutuka power utility was disrupted for several hours on Thursday, 8 August, after an alleged logistics truck hijacking and possible damage to property. It is reported that the driver of the truck was having a nap inside the truck when an unknown man knocked on the window and asked the driver to open the window. Once the window was opened, the suspect asked the driver to identify himself. When he told him that he is Mr Mugariri, the suspect allegedly pulled out the key from the ignition and ran off. Subsequently all trucks came to a standstill while police were called to the scene and cluster commander, Brigadier

Mngomezulu, led the police investigation and intervention team. According to unconfirmed sources, trucks driven by foreign nationals were targeted. Majuba power utility reportedly experienced the same disruption on Thursday. This incident could be related to a national call by South African truck drivers who want to be given first priority for employment before foreign nationals could be considered. The same call led to the torching of trucks driven by foreign nationals in KwaZulu-Natal in recent months. Eventually the company owner reportedly arrived with a spare key and the road was cleared for trucks to move. DM

Trucks delivery coal to Tutuka were halted by a supposed hijacking attempt on 8 August. Similar incindts took place but only with regard to trucks being driven by foreign nationals.

Rifle and handgun recovered

The 303 hunting rifle and the 9 mm gas pistol that were recovered in Kinross after a house was searched. The gas pistol was used in an armed robbery earlier this year in Kinross.

KINROSS - Kinross SAPS, together with Secunda’s K9 Unit, Secunda Flying Squad and Roman Alarms Tactical Response Unit acted on information received about illegal firearms in Ext 25, Kinross. A house in Ext 25 was searched where a 303 hunting rifle was recovered with one round as well. No suspect was arrested as the firearm was found abandoned in a room.

Investigation into the matter continues. Another 9 mm gas pistol was also recovered that was used in an armed robbery in Kinross during July. Investigations continue as the suspect is still at large. Further information received indicates that the 303 firearm was stolen in 2018 in Bethlehem. It would seem as if the owner of the gun is deceased and the weapon was stolen from a place of safekeeping. JD


4

Kosmosnuus / Cosmos News

Het jy vrede in jou binneste? “En laat die vrede van God ... in julle harte heers, en wees dankbaar.” (Kolossense 3:15) Die vertaling van hierdie teks in die “Amplified” Bybel sê dat God se vrede soos ’n skeidsregter in ons harte is. Dit lees soos volg: “And let the peace (soul harmony which comes) from the Christ rule (act as umpire continually) in your hearts – deciding and settling with finality all questions that arise in your minds.” Ons weet dat die skeidsregter se beslissing altyd finaal is, want as hy sy fluitjie geblaas het, moet ons luister. Neem nooit ’n besluit wanneer jy gewaar God se vrede word in jou versteur nie. Luister na jou binnekant en gaan voort alleenlik as jy vrede het! In Die Boodskap vind ons die volgende woorde in Johannes 14:27 “Julle hoef nie bekommerd te wees nie. Ek los ook vir julle ’n geskenk wanneer Ek weggaan: Vrede! Moet dit egter nie verwar met die oppervlakkige vrede van hierdie wêreld nie. Dit is vrede wat iemand net by My kan kry. Daarom hoef julle nie gespanne of selfs bang te voel oor die toekoms nie.” Neem dus nooit enige besluit indien jy nie vrede in jou hart het nie. We’re on the edge of the precipice. I can hear some say “Don’t blame everything on politicians.” Politics is everything. If you dispute that, here’s a few statistics. On 9 May 2009 when Zuma, an illiterate comrade,

16 Augustus / August 2019

Laerskool Standerton maak ’n verskil vir Jason

STANDERTON - Jason English, ’n jong inwoner van Standerton en leerling aan Laerskool Standerton, is vroeg in Mei vanjaar met spierweefselkanker (rhapdomyasarcoma) gediagnoseer. ’n Gewas is tydens ’n ses-uurlange operasie verwyder en vir toetse gestuur. Die uitslag was rhapdomyasarcoma, wat kanker in die spierweefsel is. Na drie groot operasies en voortdurende behandeling, wat slegs in Pretoria gedoen kan

word, is die English gesin se mediese fonds uitgeput. Die rekeninge bly egter instroom. Laerskool Standerton het ’n fondsinsameling ten bate van Jason gehou en hy is genooi om Donderdag, 8 Augustus, na die skool te kom om die fondse wat ingesamel is te ontvang. Onder luide applous is hy deur sy mede-leerlinge en personeel ontvang en elke graad het aan hom beterskap kaartjies oorhandig. Daarna het Mnr Rudi Hamman,

skoolhoof, aan Jason ’n spesiale baadjie waarop “Stannies Care” borduur is, oorhandig. Mnr Hamman het almal verbaas toe hy ’n tjek aan Jason ter waarde van R20 082.40 oorhandig. Hierdie geld is tussen leerlinge, ouers en personeel binne ’n week ingesamel. Wel gedaan, Laerskool Standerton. Met hierdie gebaar wys julle dat Laerskool Standerton werklik omgee vir een en elkeen van sy leerlinge. JD

’n Tjek ter waarde van R20 082.40 is op 8 Augustus deur Laerskool Standerton aan Jason English oorhandig. Hierdie fondse is binne ’n week deur die skool ingesamel en bewys dat die skool elke kind op die hart dra.

(Bo) Jason English spog baie trots met die baadjie wat spesiaal vir hom laat maak is.

It’s time politicians face job interviews became President the currency was trading at R8.40. The price of petrol inland was R7.52 (it was R4/l in 2004). The biggest joke is that of Zuma telling Pravin and DG Fuzile a Master’s in Economics graduate that he had been to many countries and had never heard a Finance Minister saying that there is no money. This was in respect of a nuclear deal worth a trillion, equivalent to the budget of the country. One of the critical things is the quality of the people we send to the Municipal Council and Parliament hoping for first rate outcomes. They don’t have to campaign or face the wrath of the voters. If anybody wants to be a teacher, first one qualifies and then goes for a job interview before one can be hired. Nothing of the sort happens with our politicians. Everything is decided behind closed doors, away from the public scrutiny. Right now we have state capture. We are shocked at what’s been done to us on our

behalf. State capture didn’t happen in Saxonwold, It took place in Polokwane. The moment Zuma a crime suspect, became leader of the ANC, he started dictating national policy. He took charge of the NPA and killed the Scorpions, the two agencies which were bent on nailing him. The hunted became the hunter. The result of course, is that he didn’t go to prison, but landed the top job in the land and the damage was done. The President wields excessive power and that obviously needs to change. Shouldn’t such a powerful person face some sort of job interview? Shouldn’t the Mayors, the Councillors, the MPs face us, the voters- their employers- so that we can decide whether they are up to the job? These people literally hold the fate of this country in their clumsy hands and yet there’s no mechanism for voters to hold them to account. We need an electoral system in which

anybody who holds official office- from a Councillor to the President- does so by virtue of a direct election by voters. Such a system would also encourage political parties to field their best people, not their laggards some clueless and egoistic as is often the case now. Those elected would speak with authority for their constituents and become public representatives in the true sense of the word. Councillors attend courses, but are like ducks swimming through water, and they come back still dry. I don’t blame them maybe the courses are of high standard for their individual intellect. These days we are led by blind people when we can see. There’s no way that the ANC would for instance have even dared to put forward a flawed candidate like Zuma if such a system was in place. To me collective responsibility is euphemism for no-one wants to take responsibility. (Sonwabile Luwaca)


16 Augustus / August 2019

GS College students rewarded STANDERTON – The glitzy graduation function of the NCV class of 2018 for Standerton Campus was hosted at Waterfront Lodge on Friday, 2 August. About 126 students graduated in different fields of academic disciplines, such as Civil Engineering, Engineering Related Designs, Hospitality, Marketing and Office Administration. Among the students who graduated, four outstanding students were privileged to travel to China for twelve (12) months of advanced training in Applied Photo Voltaics. In addition, two students were declared the top achievers of the class of 2018. U Thamae

obtained 79.4% in Office Administration and NS Tsotetsi obtained 74.29% in Electrical courses. Both students were awarded trophies for their performance. Office Administration HOD Ms M Malungane had the pleasure to announce that Thamae has additionally secured a full-time employment at the campus. This, she said, serves as motivation and inspiration to everyone who works hard and is dedicated. Deputy CEO, Mr J Pretorius, addressed the audience and the keynote speaker was Mr A Mwami. The event hall was full to capacity with parents and relatives in attendance. DM

The four students who went for advanced training in China, from left to right are LP Nkosi, KP Mogale, TS Nene and TH Mlangeni.

Kosmosnuus / Cosmos News

5

“Summer of ‘69” reünie gehou STANDERTON - Die matrikulante van 1969 het die naweek van 2 tot 4 Augustus reünie gehou by Usambara in Krugersdorp. Hulle het die besluit geneem om dit daar te hou aangesien die groep van oraloor moes kom. “Sommige van ons maters het van SomersetWes, Gordonsbaai, Botrivier, Pietersburg, Witrivier, Scottburgh, Pinetown, Pretoria omgewing en dan ook van nader plekke soos Standerton en Perdekop gekom.” Usambara behoort dan ook aan een van hul die klasmaats, Cecilé (Ambrosius) en haar man Gerhard Scheepers. Die gastehuis behoort aan hul seun, dus kon almal die naweek daar oorbly en net kuier met mekaar. Vanaf Vrydagmiddag is almal al bederf met etes en Saterdagaand is die Goue Jare-dinee aangebied. Voordat die oud-leerlinge die saal ingestap het, is hulle trakteer op versnaperinge en drankies op die patio, met musikante wat

vir hulle musiek gemaak het. Cecilé het ’n professionele fotograaf daar gehad om elke paartjie af te neem, ook die groepfoto, sodat die foto’s nog dieselfde aand ontvang kon word. Die saal was getooi met wit blomme en goud, asemrowend mooi! Fika van Rensburg, die hoofseun van 1969, het as seremoniemeester opgetree. Daar is teruggestap op die pad van “onthou jy?” Sondagoggend is die naweek afgesluit met ’n diens in een van die kapelle, ook gelei deur Fika. Dit was een van die hoogtepunte van die naweek. Daarna is vir oulaas saam tee gedrink, weer eens is die pragtigste koeke en terte deur Cecilé voorsien! “Dit was so ’n wonderlike naweek, ’n voorreg om met almal rustig te kuier en die lief en leed van mekaar se lewens te kon deel. Ons sien uit na ons volgende reünie in 2024!” JD

Die 1969 matrikulante wat vanaf 2 tot 4 Augustus reünie gehou het, is voor van links na regs, Lilian Labuschagne, Marthie Duminy, Betsie Prinsloo, Lynette Kriel, Annetjie Heynecke, Marita Louw en Bettie de Kock. In die tweede ry, ook van links na regs, is dit Anne-Marie Moolman, Cecilé Ambrosius, Linda Kruger, Johanna Blignaut, Ina Engelbrecht, Anne-Marie Pansegrouw, Alice McIntyre en Thea de Jager. Die derde ry word opgemaak deur Lorraine Searl, Shirley Benecke, Maryna Lötter en Betsie Khun. In die agterste ry is dit Johan de Beer, Danie van Vuuren, Jan Oldewage en Kobus Myburgh. Heel agter is dit Alec Terblanche, Charles Hodsdon, Christo Dippenaar, Arnold Genis, Fika van Rensburg, Pierre van den Heever, Frik Landman en Fred van der Merwe. Bennie van Heerden en Rolf Hauter het ook reünie bygewoon maar is nie op foto nie. Die vroue se nooiensvanne is vir die doel van hierdie artikel gebruik.

The best student in Electrical courses, Ms NS Tsotetsi is flanked here from left to right by Mr J Pretorius (Deputy CEO Best student in Office Administration, Ms U Thamae is flanked Corporate), Mrs E Redelinghuys (Acting HOD) and Mr T by HOD, Ms M Mlungane and Acting Campus Manager, Mr T Adendorff (Acting Campus Manager). Adendorff.


6

Kosmosnuus / Cosmos News

Nuwe kinderpaspoort bekend gestel NASIONAAL - Die regering het ’n nuwe kinderpaspoort bekend gestel wat voortaan vir oorsese reise deur alle Suid-Afrikaanse burgers onder die ouderdom van sestien jaar vereis sal word. Die kinderpaspoorte vervang die uiters ongewilde stelsel dat die kind se onverkorte geboortesertifikaat as reisdokument dien, soos die afgelope paar jaar die geval was, en bevat onder meer die besonderhede van albei ouers of die kind se voog(de). Om ʼn kinderpaspoort te kry, geld die volgende vereistes: Die tersaaklike aansoekvorm (DHA-73) moet korrek ingevul word. Die kind se Suid-Afrikaanse geboortesertifikaat moet getoon word en ’n afskrif daarvan moet die aansoek vergesel. Twee kleurfoto’s van die kind wat aan paspoortregulasies voldoen, moet aangeheg wees. Die voorgeskrewe paspoortgeld. As die ouers getroud is, moet die kind en albei ouers teenwoordig wees wanneer die aansoek by die naaste kantoor van die departement van binnelandse sake of die naaste SuidAfrikaanse ambassade of konsulaat ingedien word. Albei ouers moet die paspoortaansoek onderteken. Dit is belangrik om te besef dat ’n toestemmingsbrief en afskrif van die afwesige ouer se identiteitsdokument nie meer aanvaar word nie – die enigste uitsonderings waar albei ouers nie saam met die kind teenwoordig hoef te wees nie, word hierna uiteengesit: As die ouers geskei is en volle ouerlike regte betreffend voogdyskap is nie aan slegs een ouer oorgedra nie, moet albei ouers en die kind teenwoordig wees wanneer die aansoek ingedien word, en albei ouers moet die aansoek onderteken. As een ouer oorlede is, moet die oorspronklike doodsertifikaat by die indien van die aansoek vertoon word en ’n kopie

van die doodsertifikaat moet die aansoek vergesel. As die kind buite die huwelik gebore is, word die biologiese moeder se toestemming en teenwoordigheid vereis by die aansoek. Indien die ongetroude vader die regte van ’n ongetroude vader uitoefen soos gestipuleer in Art 21 van die Kinderwet, is die vader se toestemming ook nodig, en in so ’n geval moet albei ouers teenwoordig wees by die indien van die aansoek en die aansoek onderteken. As die kind in die sorg van ’n voog(de) is wat nie die kind se ouers is nie, moet die voog(de) en die kind teenwoordig wees by die aansoek, die voog(de) moet die aansoek onderteken, en bewys van die toekenning van die voogdyskap deur die hooggeregshof moet saam met die aansoek ingedien word. As enige ouer nie opgespoor kan word nie of as ’n ouer weier om teenwoordig te wees by die aansoek, die aansoek te ondersteun of die aansoek te onderteken, of as ’n dispuut oor enige van hierdie aspekte ontstaan, moet die kwessie deur ’n uitspraak van die Kinderhof besleg word. Die Kinderhof se uitspraak moet saam met die aansoek ingedien word. Die departement van binnelandse sake is om uitsluitsel genader. Volgens die nasionale woordvoerder van die departement van binnelandse sake, mnr Thabo Makgola, bly die ou paspoorte geldig tot met die spesifieke paspoort se vervaldatum. Wanneer die kind se huidige paspoort in elk geval verval, sal sy/haar aansoek vir die nuwe kinderpaspoort wees. Mense wie se kinders tans geldige paspoorte het, hoef dit dus nie nou dadelik te vervang en opnuut koste aan te gaan nie, maar eers wanneer dit in elk geval sou verval. (Maroela Media) JD

16 Augustus / August 2019

Total disregard for pupils’ health HOLMDENE - A school in Holmdene is flooded with raw sewerage and while the infrastructure budget is available, it fails to address the problem. According to information the ablution blocks could not be used for the past four weeks and portions of the school’s grounds are flooded with sewage. The children are forced to make alternative plans when Mother Nature calls and they

sometimes have to travel through the sewage to get to and from school. Water is available on the grounds, but the toilets cannot be used by the pupils. It is unknown in what state the three teachers’ toilets are. Some parents did complain about the conditions that their children must endure at school, but thus far, the complaints have fallen on deaf ears. JD


16 Augustus / August 2019

Kosmosnuus / Cosmos News

Another cell phone tower’s batteries stolen

In the second case in one week, the batteries were stolen from an MTN tower, this time from a tower on a farm between Standerton and Morgenzon. Fresh footprints as well as tyre marks were found early in the morning of Monday, 12 August by Kasselman Security and the MTN control room was informed of the theft.

Rapist of minors arrested GREYLINGSTAD - The police have arrested a 28-year-old man for two counts of rape. His victims were minors aged between 7 and 8 years old. According to information, on 26 July, the suspect gave the minors a R5 coin and sent them to buy him a loose cigarette. When the victims returned, the suspect

locked his room, forced them to undress and sodomised them. These activities happened on several other dates, but always at the same spot. Under the guidance of their parents, and only after a teacher noticed behaviour unbecoming of these children, the victims relayed their ordeal to the police. JD

Did you leave your postbox open? A resident of Standerton saw that the door of postbox 1365 stood ajar, with a bunch of keys still in the door. Upon closer inspection some parcels were still inside the box. The keys,

and the contents found inside was handed in at counter 9 inside the post office. The rightful owner is welcome to collect everything at the post office. JD

7

SAPD, grootste bron van onwettige ammunisie

NASIONAAL Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het meer as 9,5 miljoen (9 555 426) rondtes ammunisie die afgelope ses finansiële jare ‘verloor’. In dieselfde tydperk is 4 357 vuurwapens verloor. Hierdie skoksyfers het nou aan die lig gekom in ’n antwoord van die minister van polisie, Bheki Cele, op ’n amptelike parlementêre vraag van dr Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Die vraag aan die minister was hoeveel wapens en ammunisie in elke afsonderlike provinsie, wat in besit van die polisie was, verloor of gesteel is in hierdie tydperk. Die meeste rondtes ammunisie wat in een jaar verlore geraak het, was in die Oos-Kaap waar 3,2 miljoen (3 231 406) rondtes in 2016/2017 verlore geraak het. In Noordwes het 2,2 miljoen (2 247 126) rondtes ammunisie in die boekjaar 2014/2015 verlore geraak luidens die antwoord van die minister. Verlede jaar het Noordwes met amper ’n halwe miljoen (433 908) rondtes die meeste ammunisie van al die provinsies verloor. Hierdie syfers is werklik skokkend en totaal onaanvaarbaar veral wat die ammunisie betref. Dit is haas onmoontlik om in te sien hoe meer as 3 miljoen rondtes in een provinsie in ’n jaar verlore kan raak en niemand weet hoe dit gebeur het nie. Dit is geen wonder dat geweldsmisdade buite beheer raak nie. Die polisie self is die grootste bron vir die verskaffing van onwettige ammunisie. President Cyril Ramaphosa en die minister self maak gereeld stellings dat daar strenger vuurwapenbeheer moet wees. Minister Cele

het reeds gesê die regering wil die besit van vuurwapens vir selfverdediging strenger maak om geweldsmisdaad, veral moorde, te verminder. Dit help egter nie om die wettige private vuurwapeneienaars die skuld te gee vir misdaad met vuurwapens nie. Die minister se departement moet die skuld kry. ’n Vuurwapen sonder ammunisie is nutteloos. Die maatreëls wat die minister verskaf in sy antwoord as remediërende stappe is die standaard reëls en prosedure, maar dit is duidelik dit word nie toegepas nie. Die VF Plus sal die voorsitter van die portefeuljekomitee vir polisie versoek om dringend hierdie aangeleentheid in die komitee te bespreek en verslag en verantwoording moet deur die verantwoordelike persone gegee word. Die VF Plus sal eis dat koppe moet rol aangesien hierdie ’n wandaad teen die publiek van Suid-Afrika is. (Dr Pieter Groenewald: VF Plus-leier) (Bron: SAUK.co.za) JD

Die Suid-Afrikaanse Polisie Diens het die afgelope ses finansiële boekjare meer as 9,5 miljoen (9 555 426) rondtes ammunisie en 4 357 vuurwapens verloor. (Foto: SAUK. co.za)


8

Kosmosnuus / Cosmos News

16 Augustus / August 2019

Suspects arrested for possession of explosives and firearms

Klavierstem en repa rasies. Koop en verkoop van tweedehandse klaviere. Skakel Kobus by 082 893 4099/ 013 243 0702. _______________ A M Cooling (Pty) Ltd, spesialiseer in alle verkoeling, koelkamers, vrieskamers, afdakke en hekmotors. Industriële wasma­ sjiene en industriële tuimeldroërs. Nuwe lugreëlings, en algemene herstelwerk. Skakel gerus vir Gerhard of Martin 079 897 5192/ 081 529 7150. ________________

Neem asb kennis: Alle geklassifiseerde advertensies moet asb per faks, per e-pos of per hand gelewer word. Geen telefoniese advertensies word geplaas nie. Die spertyd vir geklassifiseerde advertensies is Maandae 14:00. GEEN ADVERTENSIE SAL GEPLAAS WOR D S ON D E R BETALING NIE! _______________ Please take note: All classified adverts must be submitted by fax, e-mail or by hand. No telephonic adverts will be published. The deadline for classified adverts are Mondays 14:00. NO ADVERTISEMENT WILL BE PLACED WITHOUT PAYMENT!

A A B C Wendy’s: Quality and affordable Wendy’s made from pallet wood. All sizes availible. Treated for ants, rats, termites and waterproof. Pallet wood prices,2m x 2m R4 000, 3m x 3m R5 000, 3m x 4m R5 700. Phone Joe 073 283 5945 / 072 928 1724. ____ ________________ Willie’s Pest Solutions is ready to help with all your Pest problems. Homes, business premises and quest houses. Specialising in ant, cocroachess, lice, rodent control and lawns. Phone Willie 082 978 4874. ________________

Tu p p e r a g e n t s needed. SMS your name and number to 0833773379, and we will contact you.

Khosi’s Kidz / Teens Party hire: We offer themed party packages for 20 kids or more. Package includes: 5 kiddies tables, 20 kiddies chairs, 20 themed paper plates, cups, serviettes and tablecloths. 10 Heliumballoons, 20 hats, 20 party packs and a jumping castle. We also do decor for baby showers and hire out equipment. Phone 073 158 5176 / 082 554 2822. ________________ Khosi Hiring Services: We hire out mattresses / sponges for events such as funerals, camps, conferences, sleepovers etc. We also hire out stretch tents and catering equipments such as big pots, gas stoves,food warmers, table clothes, cutlery and more. Contact numbers 082 554 2822 / 073 158 5176

4 U Fine Fragrance: Get the best for less. Do not settle for anything less. Get your 4 U Fine Fragrance today. Call 083 3773 379.

________________ Aranda Blankets: New stock has arrived. Old stock available at last season’s prices. Lay-bys welcome. Best quality and super soft. Blankets for a lifetime. We have the following sizes availible. Single, double, queen and king. Dog Blankets R140. Phone 017 7126165 ________________ ___ Die Plaasmeule: 50 kg heel mielies R170 en 50 kg “crushed” mielies R190. 50 Kg Sorghum R220. Kantoorure Maandae tot Saterdae vanaf 14: 00 tot 18: 00 . Skakel 082 301 2518.

PROVINCIAL - Four suspects appeared in two different magistrates’ courts on 24 July, after being nabbed for possession of explosives and a firearm in two separate incidents in the province. In the first incident, a 36­year­old man appeared at the Barberton Magistrate’s Court on 24 July on charges of possession of explosives, after his arrest by police at Low’s Creek. Police stopped a grey Toyota Avanza travelling towards Kaapmuiden, during a routine operation on the R38 road. They proceeded to search the vehicle with six passengers and amongst them, one was carrying a bag which when searched, police discovered fifteen metre blue and six metre green explosives. He was arrested on the spot hence his appearance. Meanwhile, three men aged between 28 and 34, also appeared at the Delmas Magistrate’s Court on 24 July after they were arrested on 22 July for an alleged business robbery in one of the shops in the area. Information revealed that the men stormed into a shop and held

employees at gunpoint. The suspects then took an undisclosed amount of cash and a bag of cell phones before fleeing the scene in a silver Toyota Etios with Gauteng registration numbers. Members of SAPS in Delmas were notified and they quickly responded to the information received, they spotted the vehicle at a T­junction along the R555 road headed towards Sundra. A chase ensued between the suspects and the police until the vehicle was stopped by members of SAPS in Sundra who were already alerted of the incident. The four suspects tried to escape but three were arrested, with one managing to escape on foot. A 9 mm pistol with the serial number filed off was found under the seat in the car, together with the robbed cell phones and cash. A probe revealed that the firearm had been stolen at a security company in Johannesburg. The fourth suspect is still at large, anyone with information is urged to contact Warrant Officer Jacque Snook at 072 479 1408 or call the Crime Stop number, 08600 10111. JD

STANDERTON - The local office of the Department of Agriculture, Rural Development, Land & Environmental Affairs (DARDLEA), for the first time hosted a ground breaking workshop for emerging pork producers on Farmer’s Day with the view to empower and capacitate those who have a passion for pork production. The Department collaborated with various stakeholders in the pork production industry such as the South African Pork Producers’ Organisation (SAPPO), Meadow Feeds and

the Department of Agriculture, Forestry and Fisheries (DAFF) from Pretoria, including the State Veterinarians’ Association who provided practical knowledge of growing pigs in a systematic manner. The workshop held at Thusong Centre in the heart of Sakhile was welcomed by all emerging farmers and equally appreciated by ordinary men and women, including young people who saw the opportunity to push back the frontiers of poverty and unemployment. DM

Groundbreaking workshop for emerging farmers

1 Bachelor woonstel vir een persoon beskikbaar, water en ligte ingesluit. Huur R1 600 per maand. 3 Km vanaf Standerton op die Bethal pad. Skakel Theunis van der Merwe 072 415 1545.

Shotokan Karateklasse word Maandae en Woensdae by Robertstraat 46 aangebied. Die Tiny Tigers (3­6 jaar) oefen van 16:45 tot 17:15. Normale klasse vanaf 17:15. Skakel Jannie by 082 6087 219. Lid van MPU Karate en Karate S A.

Presenters of the workshop, seated from left to right are, Christopher Digwanare (DAFF), Dr Wandile Mbete (DARDLEA) Rolibovha Mavhetha (SAPPO), Erol Martin (Meadow Feeds), André Hatting (Meadow Feeds) and Pricilla Matsafu (DAFF).


16 Augustus / August 2019

Kosmosnuus / Cosmos News

Zozibini Tunzi gekroon as nuwe Mej SA NASIONAAL - Zozibini Tunzi (25) is Vrydagaand tydens ʼn glansryke geleentheid by Time Square in Pretoria as Mej SuidAfrika 2019 gekroon. Dit het behoorlik ʼn naelbyt-stryd geraak nadat Tunzi, Kgothatso Dithebe, Sasha Lee Olivier, Eloïse van der Westhuizen en Nompumelelo Maduna as die top-vyf aangewys is. Olivier (26) is as eerste prinses aangewys en sal die titel as Mej Suid-Afrika oorneem indien Tunzi om watter rede ook al nie verder haar pligte as Mej SA kan uitvoer nie. Die gehoor was op hul voete toe Tamaryn Green haar kroon aan Tunzi oorhandig het. Tunzi het gesukkel om die trane van blydskap terug te hou toe haar naam uitgelees is en die asemrowende kroon op haar kop

geplaas is. Die kroon, genaamd Buhle, is deur die plaaslike juweliersontwerper Johan Louw ontwerp en deur “die skoonheid van ʼn reënboog” geïnspireer. Die kroon bevat meer as 2 500 sirkoniumstene wat altesaam 182 karaat weeg. Behalwe die pragtige kroon ontvang Tunzi ook R1 miljoen kontant, asook ʼn reeks ander pryse onder meer die gebruik van ʼn luukse woonstel in Sandton tydens haar tyd as Mej SA, ʼn splinternuwe Mercedes Benz-motor, skoene en klere, asook naelsorg, haarsorg en tandheelkunde-behandelings vir die volgende jaar. Olivier ontvang ʼn kontantprys van R250 000 en elk van die 16 finaliste ontvang R25 000. (Maroela media) JD

9

Tshabalala, top achiever after computer course

32 progressing students underwent a 90 day computer course at Mthinte Communication at the Thusong Centre and concluded the course on 9 August during a graduation ceremony. The top achiever, S Tshabalala was also announced during the graduation ceremony. From left to right are MA Xaba , NO Xaba , M Kubheka, M Radebe, Top achiever S Tshabalala, JE Nkosi, T Mbokane, M Nkambule and J Mokoena.

Heerlike biltongsop vir die laaste bietjie winter Die winter is stadig maar seker besig om sy laaste draai te maak, maar hierdie sop is selfs in die somer ’n absolute wenner. Jy gaan die volgende bestanddele benodig: 250 g biltong, 60 g fyn biltong, een pakkie versnipperde sampioene, 125 g botter, 250 ml koekmeel, 1,5 liter beesaftreksel, 10 ml swart peper, 250 ml gerasperde Cheddar kaas, sout na smaak, 500 ml melk en 125 ml room. Braai sampioene in die botter vir sewe minute en gooi die bees aftreksel by. Meng die koekmeel, melk en room saam en gooi by die sampioene terwyl jy aanhoudend oor magtige hitte roer tot mengsel gaar is. Voeg die kaas, biltong en sout en peper by. Roer deur en bedien, garneer met bietjie fyn biltong en gekapte pietersielie. JD

Zozibini Tunzi is tydens ’n glansgeleentheid in Pretoria op 9 Augustus as Mej Suid-Afrika vir 2019 gekroon. (Foto: Miss SA)

LCUC making Standerton safer Lekwa Clean Up Crew (LCUC) erected stop signs on the very dangerous crossing on the corners of Berg- and Burger Streets. The previous signs were either stolen or vandalised. LCUC needs stop signs and poles. If you could assist them with making the town a safer place, please get in touch with them on 083 299 7821 or 972 268 5105.


10

Kosmosnuus / Cosmos News

16 Augustus / August 2019

Stannies régdeur na Puma- én SA-finaal

Laerskool Standerton se redenaars is vanjaar vuur en vlam! Die seisoen het skaars afgeskop, of hierdie talentvolle groep sprekers het reeds hul teenstanders uitgestof om na die toprondes van die jaarlikse Radikale Redenaarskompetisie deur te dring. (Foto 1) Hierdie groep leerlinge het hul weg tot die Mpumalanga-finaal oop geredeneer en sal dinge eerskomende naweek (Saterdag, 17 Augustus) in Witbank met die provinsie se bestes uitspook. Agter, van links na regs, is Marli van Vuren (gr 5), Driaan van Niekerk (gr 5), Anja Koen (gr 5), Lee-Anne van Vuren (gr 5), Madri van Niekerk (gr 5), Rhico van der Walt (gr 6), Michael Kalell (gr 6) en Jenna van Vuren (gr 7). Voor is Miné Brits (gr 1), Anelga Swart (gr 3), Stephan van Vuren (gr 3), Ontiretse Modungwa (gr 3), Parth Jayram (gr 4), Hanco van der Walt (gr 4) en Greeve Koen (gr 4). (Foto 2) Hierdie groep leerlinge het die beoordelaars sóveel met hul selfvertroue en vernuf beïndruk dat hulle direk na die Suid-Afrikaanse ronde – wat op 12 Oktober in Pretoria gehou sal word – deurdring. Agter is die skool se graad 5’e wat in spanverband gaan deelneem: Marli van Vuren, Anja Koen, Driaan van Niekerk en Wian Strydom. Voor is die leerlinge wat op individuele meriete gekeur is: Jané van Niekerk (Engels addisionele taal), Mia Swart (Engels addisionele taal), Michael Kalell (Afrikaans addisionele taal) en Jenna van Vuren (tweetalig).

Erries spog met vierdeplek in Noordvaal

ERMELO Twee van Hoërskool Ermelo se meisieshokkiespanne het op Donderdag, Vrydag en Saterdag, 8 tot 10 Augustus, kragte gemeet teen die beste spanne in Noordvaal. Die o-15A-span het in Krugersdorp deelgeneem op Hoërskool Noordheuwel se astrobaan en het vir geen Makro-skool teruggestaan nie. Die eerste uitspeelwedstryd het op Donderdagoggend plaasgevind teen Midstream College en die Erries wen 2-1. Die middag is kragte gemeet teen St Mary’s waar EHS 1-0 wen.

Vrydagoggend het die laaste uitspeelwedstryd teen Hoërskool Noordheuwel plaasgevind en die jong span het gemaklik gewen met 4-1. Die kwarteindronde is gespeel teen Afrikaans Hoër Meisieskool en die Erries wen hierdie wedstryd 2-0. Hierdie oorwinning verseker die Erries van ‘n plek in die top vier. Saterdagoggend is die semifinaal gespeel teen Hoërskool Garsfontein. In ’n wedstryd waar die Erries gebiedsvoordeel geniet en net nie daarin kon slaag om ’n doel te slaan nie, kom Garsfontein deur in die laaste twee

minute en wen die wedstryd 1-0. Daardie middag speel die span teen Hoërskool Waterkloof en verloor 2-1 in ’n naelbytwedstyd. Hoërskool Ermelo se o-15A-span beklee die vierdeplek in Noordvaal. Baie geluk aan me Linda Horn en haar span met die uitstaande prestasie en die veggees wat hierdie span getoon het. EHS is trots op elkeen van hulle. Die Hoërskool Ermelo Calstar eerstespan het aan die Noordvaaltoernooi deelgeneem by die Noordwes-Universiteit se astrobaan in Potchefstroom. Hier het die Errie-span ook

hard geveg en nie teruggestaan nie. Hul eerste uitspeelwedstryd vind plaas teen Hoërskool Monument en die Erries wen 4-2. Die volgende wedstryd vind plaas teen Hoërskool Waterkloof waar die Erries 3-1 verloor. In ’n harde wedstryd teen Hoërskool Gimnasium speel die spanne gelykop 2-2. Volgens die doelgemiddelde van die EHS gaan hierdie span nie deur na die kwarteindronde toe nie. Dié span het gewys dat die Erries altyd net hul beste gee en weier om te gaan lê. Die Erries is tevrede en dankbaar vir ’n bedrywige en goeie seisoen. JD

Die o-15A meisieshokkiespan van Hoërskool Ermelo het vanaf 8 tot 10 Augustus nie vir makro skole terug gestaan nie en ’n welverdiende vierdeplek bereik. Voor, van links na regs, is Danel Olivier, me Linda Horn en Anzelle Vosloo. In die middel is dit Frané Swart, Deidre van der Meyden, Chloë van Wyngaardt, Sinethemba Nkosi, Aloné Arnoldi, Kayla van der Meyden, Cara Snyman en Surika Struwig. Agter, ook van links na regs, is dit Caylin Loock, Jenna Oosthuizen, Monique Ferreira, Carla Ferreira, Abigale Boynton en Khensani Khumalo.


16 Augustus / August 2019

Kosmosnuus / Cosmos News

11

Drie Ligbron rugbyspanne deur na die Virseker Beker Finaal

ERMELO - Dit is vir Ligbron Akademie vir Tegnologie ’n groot eer en seëning om drie van hulle rugbyspanne in die Virseker Beker finale te hê. Die o-14A, Computer Connection o-16A en die Calstar Group Eerstespan het almal hul onderskeie semifinale wedstryd gewen. Die Computer Connection o-16A’s het Donderdag, 8 Augustus, in Ermelo teen ’n sterk span van Hoërskool Die Anker te staan gekom. Met ’n wipplankwedstryd wat enige kant toe kon gaan het die Liggies gewys wie baas is en die wedstryd met ’n telling van 29-20 beklink. Die o-14A’s en

Calstar Group Eerstespan het Saterdag, 10 Augustus in Klerksdorp teen Hoërskool Wesvalia uitgedraf. Ligbron se spanne het weer eens gewys waartoe hulle in staat is met oortuigende tellings. Die o-14A’s het hulle wedstryd met 48-12 beklink, terwyl die eerstespan hulle wedstryd met 65-17 gewen het. Al drie hierdie spanne sal op Saterdag, 17 Augustus, in Alberton by Hoërskool Marais Viljoen in die Virseker Beker finale speel. Die o-14A’s sal teen Hoërskool Secunda te staan kom, terwyl die o-16A’s en die eerstespan teen Hoërskool Pietersburg sal uitdraf. Baie sterkte aan elke speler en afrigter. JD

Martin Meyer, puntemaker van die Computer Connection o-16A rugbyspan teken nog punte teen Hoërskool Die Anker aan tydens ’n wipplankwedstryd. Liggies kon egter die wedstryd met ’n telling van 29 teenoor 20 beklink.

Simone neem deel aan die Nasionale ATKV Redenaarskompetisie Ligbron Akademie vir Tegnologie is baie trots op hul hoofdogter, Simone Stapelberg, wat in die Kaap aan die Nasionale ATKV Redenaarskompetisie deelgeneem het. Simone se uitslae sal eers later bekend gemaak word, maar dit bly steeds ’n groot prestasie vir die Liggies.

Winning team ready to get you your dream car Freek Pieters and his team invite the public to come and visit Isuzu Standerton at 15 Krogh Street, Standerton, or to call them on 017 712 1222.

New to the team: From left to right are Tanya Kruger and Frans Cronjé, the newly appointed sales executives, with Freek Pieters, the new Dealer Principal.


12

Kosmosnuus / Cosmos News

16 Augustus / August 2019

Wind en weer Ben en David se duiwe vlieg voor skrik skuts nie af STANDERTON - Altesaam 46 lede en drie nie-lede het Saterdag, 10 Augustus aan die Edelvalk tak van die SA jagtersvereniging se skiet kompetisie deelgeneem. Die uitslae is as volg: Rooibok sonder rus - Stoffel Bester (45.06), Jaco Booysen (42.02) en Driaan Podges (42.02). In die vroue-afdeling was dit Carla Lues (34.03), Hellen Ellis (33.01) en Elandi Booysen (23.00). Die junior-afdeling word gewen deur Elandi Booysen (23.00) gevolg deur Jaco Booysen (14.00). In die buffel teiken-afdeling was dit Johan Geldenhuys (26), Iwan Lues (25) en Jaco Booysen (24). Die vroue staan nie terug in hierdie afdeling nie en Helen Ellis (21) en Annatjie Buys (5) eindig onderskeidelik eerste en tweede. In die .22 met Bankrus was die uitslae as volg: Jako

Steenkamp (240), Riaan Booysen (233), Stoffel Bester (225), Carla Lues (217), Annetjie Buys (201) en Elandi Booysen (197). Vir die juniors was dit Jaco Booysen (207), Elandi Booysen (197) en Marnus Booysen (171). Marnus Booysen wen die Penkop windbuksafdeling met 175 punte. Tydens die Haelgeweer Fisantafdeling was dit Iwan Lues (13/15), Evert Genis (12/15) en Stoffel Bester (2/15). Baie geluk aan almal. Die klub doen ’n beroep op ouers om hulle kinders by die SA Jagters te registreer sodat hulle tellings ook op die stelsel afgetrek kan word. Op 17 Augustus neem Edelvalk A en Edelvalk B deel aan die intertak spanskiet by Meerkatgat in Bloemfontein. Dit is ’n landswye kompetisie wat deur SAJWV aangebied word. JD

STANDERTON - Met ’n harde vlug vir Standerton Posduifklub het die duiwe swaar gekry vanaf Modderrivier. Met ’n lugafstand van 512 km én ’n sterk wind, het dit egter geen duif afgeskrik nie. In die jaaroud-afdeling, met ’n wenspoed van 1154 meter per minuut, is die uitslae as volg: David van der Linde (1, 3, 4, 5, 12, 23, 25), David Armitage (2, 16), John Vienings (6, 9, 20, 22, 26, 27), Norden Lombard (7, 10, 14, 29, 30, 31, 35), Ben Steyn (8, 11, 21, 23, 34), Lombard Juniors (13, 15, 17, 18, 32), Danie van Staden (19, 24, 28), Rudolph Fritz (44) en Nico van Jaarsveld (52). In die ope-afdeling, met ’n wenspoed van 1174

meter per minuut, was dit Ben Steyn (1, 2, 14, 154, 19, 29, 30, 33), David van der Linde (3, 4, 5, 10, 17, 18, 20, 23, 24, 28, 32, 35), Danie van Staden (6, 9, 31), Norden Lombard (7, 11, 22, 27), John Vienings (8, 13, 16, 21, 25), David Armitage (12, 26, 34) en Rudolph Fritz (41). In die jaaroud-afdeling in die Unie, vlieg Thys Pretorius van Ermelo, wat elke Donderdagaand in Standerton mandjie, ’n 142ste plek los. In die opeafdeling vlieg hy ’n 44ste plek. Enige belangstellendes kan gerus die klub Donderdagaande besoek wanneer die duiwe gemandjie word. JD

Skuts lê aan na hul teikens tydens Saterdag se Edelvalk takskietkompetisie.

Standerton Posduifklub se duiwe word in Modderrivier losgelaat vir ’n 512 km wedvlug huiswaarts.

Great day at country club STANDERTON - On a windy Saturday, 10 August, 23 players entered the IPS Meat as well as the Mpumalanga Golf Union (MGU) competition in Standerton. Two clubs were played by Johan van Rensburg, Daan Naude (x2), Aldo Arnaldi, Joré Nortjé, Tertius Brits and Gert du Preez. The mystery birdie was won by Aldo Arnaldi, Deon Grimsell and Ronald Kinnear. The day however, was won by Francois Joubert and Nick Momberg with a score of 47. They were followed by Aldo Arnaldi and Nico Lombard (46), Theuns Adendorff and Deon Grimsell (44), Johan van Rensburg and Ian Harper (44), Kobie Coetzee and Tertius Brits (44) and Hannes Vermaak and his teammate, Casper Roux (42). JD

Pre-season stream B tournament results MORGENZON - The pre-season soccer tournament results, played on Friday 9 August, for stream in Morgenzon are as follows: Killers and Sivukile Stars play a draw of two goals each, while Broom Boys scored 1 against the 3 goals of Bright Future Stars. Giya scored 2 goals against the winning 3 goals of Eleven Stars (Pat Amza Lukhele) JD


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.