22 May 2020

Page 1

11

551

22 May / Mei 2020

Municipality mum about electricity

Municipal emergency service officers and traffic officers putting out fires and clearing the road on Wednesday, 13 May, after angry residents resisted the municipality’s attempts of disconnecting their illegal electricity connections. STANDERTON - Since Sunday, 10 May, part of the municipality experienced power outages and the situation went from bad to worse on Tuesday, 12 May, when many more areas were affected by power failures without any explanation or formal communication from the municipality to the community. When Cosmos News made inquiries after several people raised their concern about suspected local loadshedding, Manager of Communication, Ms Thobeka Mtshiselwa, released a statement to say there is no loadshedding but the fact of the matter is that the electricity network is overloaded and the Eskom feeder is consistently tripping during peak hours

once consumption exceeds the allocated Notified Maximum Demand (NMD) due to illegal connections, bridging of electricity meters by some households and businesses and cold weather conditions. To ease overloading, the municipality is implementing rotational electricity. Although the municipality remains mum over the electricity crisis, overloading persists and rotational electricity supply continues and it will continue well beyond the winter months unless Eskom can agree to increase the Notified Maximum Demand to compliment the capacity needed by Lekwa Local Municipality. In response to stabilise the situation, the municipality embarked on

an operation where illegal electricity connections in Ext 6 were disconnected on Wednesday, 13 May. The operation was met with resistance from the angry community who took to the streets to block the R23 with burning tyres and rocks. Police were called to the road to disperse the angry crowd and subsequently the operation was temporarily suspended. Residents of Govan Mbeki Municipality claim to have received letters from the municipality explaining the situation. Lekwa residents remain, quite literally, in the dark. David Maretlane


2

Kosmosnuus / Cosmos News

22 May / Mei 2020

Pedestrian struck by vehicle

Reg no: 2009/019454/23

Adres / Address: H/v Beyers Naudé en Krugerstraat C/o Beyers Naudé & Kruger Street Webadres/ Web address www.kosmosnuus.wix.com/kosmosnuus E-pos/E-mail: standerton@cosmosn.co.za Kantoor/Office:

067 330 6258

Redakteur/Editor: Teresa Dinkelmann- 082 417 0171 TO marketing@cosmosn.co.za Sub-redakteur / Sub editor Jannie Degenaar- 082 608 7219 JD subeditor@cosmosn.co.za Admin/Finansies adverts2@cosmosn.co.za - 067 330 6258 Joernaliste / Reporters: David Maretlane - 071 715 2793 DM reporter1@cosmosn.co.za Danie Kruger - 082 824 7188 DK daniekruger@hotmail.co.za

The injured pedestrian being treated for her injuries after she was struck by a passing bakkie. This accident might be a direct result of Lekwa Municipality failing to fill a deep hole after they worked on the sidewalk more than a year ago. STANDERTON - Some time ago, Cosmos News reported about a deep excavation on the sidewalk in Beyers Naudé Street that was never filled up by Lekwa after work had been done. This might be the direct cause of a female pedestrian that was run over by a passing vehicle on 15 May at about 12:15. According to information, two females were walking in a northerly direction and had no choice but to step onto the driveway of oncoming traffic. A bakkie travelling towards town could not change lanes as another vehicle was alongside it and had the misfortune of striking one of the walking ladies. Standerton ambulance service was quick to respond to the scene where the injured lady was treated for multiple injuries and transported to Standerton Hospital. The accident was reported several times to the Standerton Police, but it is uncertain if they ever responded to the scene. JD

Cable thieves are very active during lockdown STANDERTON - Early on Tuesday morning, 12 May, at least R380 000 worth of damage was caused by cable thieves on the farm Robertsdrift, just outside Standerton. As most of the mielies are already harvested, the thieves now target anything that can be sold to scrap metal dealers. The damage and stolen cables were repaired and replaced on Thursday, 14 May, but at about 18:00 the same day, thieves once again attempted

to steal the new cables. On Friday morning information was received that some men were burning the plastic encasings from the cables and the information was followed up. Anyone who might have information regarding this theft, can contact W/O Gerome Jacobs (Jakes) on 071 328 7754. You can also contact your nearest police station or phone Pheello Chris Mlotshwa on 082 097 5314. JD

Bemarking/Marketing: Teresa Dinkelmann - 082 417 0171 marketing@cosmosn.co.za standerton@cosmosn.co.za Geklassifiseerde ads/ Classified ads Irene Do O’Faustino 067 330 6258 - standerton@cosmosn.co.za Grafiese Ontwerpers/ Grapic Designers: Hannes van Oudtshoorn design@cosmosn.co.za Digital/ Digitaal: Proof reader / Proefleser Hannes van Oudtshoorn Bankbesonderhede: Banking details: Standard Bank, Cosmos News Rek/Acc no: 330 230 042 Takkode/Branch code: 05 2943 44 Cosmos News is printed by Paarl Coldset Printers. Kosmosnuus word deur Paarl Coldset Printers gedruk.

KOPIEREGWAARSKUWING:

Alle materiaal wat in die Kosmosnuus geplaas word, hetsy dit redaksioneel, advertensies, uitleg, foto’s, illustrasies, ens. is, bly die uitsluitlike eiendom van die Kosmosnuus. Skriftelike toestemming moet verkry word indien enige afskrif of kopie daarvan gemaak wil word. Posbus 4202, Standerton 2430 of skakel Teresa Dinkelmann by 082 417 0171. Foute moet voor die volgende publikasie aangemeld word. Geen verantwoordelikheid vir foute op telefoniese advertensies word aanvaar nie. Geen herdruk van advertensies a.g.v. tipografiese foute, wat nie die waarde verminder nie. Indien ‘n advertensie opgestel word, en nie aanvaar word nie, sal daar ‘n heffing van 30% wees. Kosmosnuus word weekliks deur Paarl Coldset Printers gedruk.

Damage of roughly R380 000 was caused by cable thieves on 12 May. On the same day that the damage and cables were repaired, the thieves attempted to steal the new cables again. (Photos supplied)


22 May / Mei 2020

Kosmosnuus / Cosmos News

Police shut down unauthorised businesses STANDERTON - Police embarked on an inspection of businesses operation for the compliance with Covid-19 regulations on Monday, 11 May. This operation follows numerous complaints from the Civil Society and other business sectors about other businesses having opened without legal permits and not complying with the set out regulations. In the CBD alone ten shops were found operating without the necessary permits authorised by Lekwa Municipality. Others were in possession of fraudulent permits issued through online application without a physical business address. Some businesses were not providing essential services, and as a result were not falling within lockdown’s Level 4 regulations. Police will have to investigate the authencity and validity

of business operation permits obtained by the majority of businesses through online application against the required municipal lockdown permits. In actual fact, it is not so much about businesses to open for essential service, but rather whether you have a permit to be open. There has been a public unhappiness from other businesses that remain closed with less risk of public infection, whereas high risk businesses are left to run under lockdown. The operation also checked on the supply of sanitizer to customers at the entry points, adherence to social distancing and mandatory wearing of face masks in shops. Lt Col Reggie Sikhakhani led the operation with members of SAPS, Public Order Police, Lekwa Municipality’s traffic officers and fire and emergency personnel. David Maretlane

Lt Col Reggie Sikhakhani addressing various role players at a parade on Monday, 11 May.

3

Landbouskou van 2020 afgestel STANDERTON - Dit is met groot hartseer en spyt dat ons hierdie kennisgewing aan julle weergee. Standerton Landbou Skou vir 2020 is afgestel as gevolg van die koronavirus en al die onsekerhede wat daarmee gepaard gaan. Die Landbouskoukomitee glo dat daar in 2021 weer kliphard saam met julle geskou kan word en daar sal defnitief opgemaak word vir hierdie verlore jaar. Baie dankie dat die skoukomitee altyd op almal se ondersteuning en dienste kan staatmaak. Ons as skoukomitee sien uit om weer in 2021 saam met julle te werk. (Pers verklaring - Standerton Landbouskoukomitee) JD


4

Kosmosnuus / Cosmos News

Ek is U koninkrykskind, ek is tuis by U Lukas 9:1-6 - Toe het Hy hulle uitgestuur om die koninkryk van God te verkondig en die siekes gesond te maak. (Lukas 9:2) Bybellesers vergeet soms dat Jesus se navolgers, en dan juis die twaalf bekendstes, nie deurentyd by Hom was nie. Hy het hulle vroegvroeg reeds uitgestuur om koninkrykswerk te gaan doen. En dan letterlik dít – “om die koninkryk van God te verkondig” (vers 2). Dat Hy ook aan hulle die vermoë gegee het om genesing in sy wydste omvang te bring (vergelyk vers 1), was ’n bykomende vaardigheid, én ’n opdrag. Is dit vandag anders? Is baie gelowiges se uitgesproke begeerte om “net aan Jesus se voete te sit” ’n volhoubare wens? Klaarblyklik nie. Jesus se navolgers moet hulle gereed hou om gestuur te word. En dan nie noodwendig na waarheen hulle gestuur wíl word nie. Trouens, Jesus het destyds reeds gewaarsku

dat hulle nie oral welkom sal wees nie (vergelyk vers 5); dat daar mense is wat hulle nie sal wil ontvang nie. Hulle moet hulle egter nie hieroor moeg maak nie; dié weiering sal ’n aanklag teen diegene met die geslote deure wees. Mag sulke botheid egter die uitsondering wees! Mag die opdrag om die koninkryk te verkondig en om genesing te bring, die gestuurdes se volle aandag kry. Mag die wete dat hulle met die kosbaarste van alle boodskappe vertrou word, hulle inspireer om deurentyd hul bes te doen. Ja, en mag jy, navolger van Jesus en gestuurde van God, nooit vergeet wat die boodskap is en hoe dit klink nie. Bly ’n student van Jesus se koninkrykstories, en wees daarop voorbereid om telkens verras te word deur hierdie verhale wat die Evangelieskrywers “gelykenisse” genoem het. Dáár verneem jy hoe sake in die koninkryk werk, en hoor jy die Koning se hart klop.

082 417 0171

22 May / Mei 2020

Stannies pak die Covid-19-bul by die horings Eerstens wil ek as hoof van Laerskool Standerton dankie sê aan ons fantastiese ouergemeenskap. Ons as Stannieonderwysers waardeer elke mamma en pappa, wat bo en behalwe ál hul ander take, nog onderwysers óók moet wees. Sodoende help hul verseker dat Laerskool Standerton se akademiese standaard nogsteeds van hoë gehalte is. Covid-19 het ons skool en ons gemeenskap baie hard getref. Die enigste manier hoe ons hiervan sal kan herstel sal wees om saam te staan, mekaar te help en te ondersteun. Gaan ‘skoolhou’ soos ons dit ken, ooit weer dieselfde wees? Wie weet? By Laerskool Standerton probeer ons om die akademie so ‘normaal’ as moontlik te laat voortgaan, met ons bekwame onderwysers, en om goed uitgewerkte lesse daagliks aan ons leerders te stuur. Sodoende hoop ons om binne ’n week of drie, na opening van die skool, al die drade op te tel en aan te gaan met ons akademiese

program vir die res van die jaar. Gereelde personeel- en bestuursvergaderings deur middel van ZOOM™ hou die Stannie-personeel in kontak met mekaar en hul bly op hoogte van die nuutste verwikkelinge rondom onderwyssake en Covid-19. Sport en kultuur wat ’n baie groot deel uitmaak van ons leerders se vorming, is vir die res van die jaar afgestel. Wie het ooit gedink ons sou ’n skooljaar beleef met geen leerders-, ouers- en onderwysersstemme wat aanmoedig langs die sportvelde? Laerskool Standerton se fokus sal wees om met elke besluit sensitief op te tree teenoor ons leerders en ouers, om sodoende almal se omstandighede en unieke situasie te respekteer. “Moet nooit bang wees om jou onbekende toekoms toe te vertrou aan ’n bekende God nie” Groete, Mnr CC Hamman, Skoolhoof van Laerskool Standerton

Herinneringe uit vervloë dae STANDERTON - Vir heelwat inwoners van Standerton is die oorsprong van die leliedammetjies in die rivierpark onbekend. Nadat Jannie Kasselman ’n lugfoto van die rivierpark op Facebook geplaas het, het Dale Halgreen die volgende inligting met Kosmosnuus gedeel. Volgens hom het sy pa, Gerald Halgreen, so tussen 1968 tot 1971 vertonings met sy radio beheerde modelvliegtuie tot groot vermaak van besoekers aan die jaarlikse

skou gelewer. Daarna het sy pa oorgeskakel na radio beheerde bote en seiljagte, maar daar was nie genoegsame en veilige plekke om die stokperdjie te beoefen nie aangesien motorbote in daardie jare nog op die Vaalrivier kon baljaar. Sy pa Gerald het in daardie stadium ’n drukkery, Duplotype Drukkers, om die hoek van Dunbar in Prinsesstraat bedryf, vanwaar hy al die drukwerk vir die munisipaliteit gedoen het. Hy het

later sy lot by die munisipaliteit bekla omdat hy nie plek gehad het om sy stokperdjie te kon beoefen nie. Na vele versoeke het die munisipaliteit ingestem en die dammetjie is vir hom gegrawe, gras geplant en wilgerbome aangeplant. Nou kon hy naweke baie mense, en veral kinders, vermaak met sy bote op hierdie veilige dammetjies. Gerald en sy gesin het Standerton in 1987 verlaat en in Louis Trichardt by Dale gaan woon. JD

(Hooffoto) Die dammetjies in Standerton rivierpark (in swart omkring) is vir menige inwoner as vanselfsprekend aanvaar. Die dammetjies is in die vroeë sewentigers spesiaal deur die munisipaliteit vir Gerald Halgreen, ’n inwoner en ywerige radiobeheerde boot en seiljag entoesias gegrawe sodat hy sy stokperdjie met inwoners van Standerton kon deel. (Inlas) Hoe die dammetjies vandag lyk (en ruik).


22 May / Mei 2020

Kosmosnuus / Cosmos News

5

Petrol price increases while the diesel price decreases NATIONAL - Motorists are set to pay more at the pumps next month after two consecutive months of substantial fuel price cuts. The irony, however, is that due to Covid-19 lockdown regulations, many car owners used very little petrol in April or so far this month to really benefit from cheaper fuel prices. The Automobile Association reports that oil prices rebounded this month from their late-April crash while the Rand steadied around its new level. This has resulted in a mixed picture for South African fuel

users. According to unaudited mid-month fuel price data released by the Central Energy Fund, petrol is set for an increase of up to 50 cents a litre. However, diesel is heading in the opposite direction, with declines of up to 56 cents, matched by an anticipated 75 cent decline in the price of paraffin. The AA said it expects fuel price volatility to be substantial and longlasting as the world economy adjusts to the new reality of a spreading pandemic. JD

Motorists must brace themselves for a petrol price increase of up to 50 cents per litre. Diesel users can relax for now as the price can drop by as much as 56 cents, with a paraffin price drop of 75 cents.


6

Kosmosnuus / Cosmos News

22 May / Mei 2020

Inwoners van Standerton nou keelvol

Klopper Meubelvervoer. Groot en klein meubelvragmotors beskikbaar vir enige meubelvervoer. Eienaartoesig en drywer met vriendelike diens. Skakel Conrad Klopper by 082 774 6952. hcklopper@gmail.com

Neem asb kennis: Alle geklassifiseerde advertensies moet asb per faks, per e-pos of per hand gelewer word. Geen telefoniese advertensies word geplaas nie. Die spertyd vir geklassifiseerde advertensies is Maandae 14:00. GEEN ADVERTENSIE SAL GEPLAAS WORD SONDER BETALING NIE! _______________ Please take note: All classified adverts must be submitted by fax, e-mail or by hand. No telephonic adverts will be published. The deadline for classified adverts are Mondays 14:00. NO ADVERTISEMENT WILL BE PLACED WITHOUT PAYMENT!

Khosi’s Kidz / Teens Party hire: We offer themed party packages for 20 kids or more. Package includes: 5 kiddies tables, 20 kiddies chairs, 20 themed paper plates, cups, serviettes and tablecloths. 10 Heliumballoons, 20 hats, 20 party packs and a jumping castle. We also do decor for baby showers and hire out equipment. Phone 073 158 5176 / 082 554 2822. ________________ Khosi Hiring Services: We hire out mattresses / sponges for events such as funerals, camps, conferences, sleepovers etc. We also hire out stretch tents and catering equipments such as big pots, gas stoves,food warmers, table clothes, cutlery and more. Contact numbers 082 554 2822 / 073 158 5176

4 U Fine Fragrance: Get the best for less.Do not settle for anything less. Get your 4 U Fine Fragrance today. Call 083 3773 379.

________________

Aranda Blankets: Best quality and super soft. Blankets for a lifetime. We have the following sizes availible. Single, double, queen and king. Dog blankets for R140. Phone 017 71 26165. _______________ Die Plaasmeule: 50 Kg heel mielies R160 en 50 kg “crushed” mielies R180. 50 Kg Sorghum R220. Kantoor ure Maandae tot Saterdae vanaf 14:00 tot 18:00. Skakel 082 301 2518.

STANDERTON - Die inwoners van Standerton is nou keelvol vir die Lekwa Munisipaliteit se gebrek aan dienslewering. Die dorp is ’n toonbeeld van swak bestuur met dienslewering wat uiters swak is, die verskaffing van water en elektrisiteit wat onbetroubaar is en die onderhouding van infrastruktuur wat total afwesig is. Volgens inligting is inwoners besig om planne te beraam om hulle ontevredenheid duidelik te maak deur die weerhouding van munisipale gelde. As publieke verteenwoordiger kan ek nie hierdie aksie goedkeur nie, maar my empatie is totaal en al by inwoners wat ontevrede is. Dit is eenvoudig nie goed genoeg dat elektrisiteit toevoer saans in die omgewing van 18:00 afgeskakel word nie. Dit

sonder vooraf kennisgewing sodat die nodige voorbereiding gedoen kan word nie. Dit veroorsaak geweldige groot ongerief vir inwoners. Sommige dele van ons dorp is vir dae sonder water en daar is ook klagtes oor die gehalte van die water wat na bewering gevaarlik vir menslike gebruik is. By dit loop rou riool ook in ons strate af. Dit is onaanvaarbaar dat die eens pragtige Standerton verval het tot hierdie verleentheid. As raadslid versoek en pleit ek nou al jare by die ANC beheerde raad dat iets gedoen moet word om dienslewering te verbeter en daarom het ek groot simpatie met die inwoners. Die ondraaglike toestande waaronder die inwoners van Standerton moet leef, kan eenvoudig nie meer geduld word nie.

Inwoners betaal vir dienste wat nie gelewer word nie. Frustrasie vlakke is baie hoog en inwoners bewerk planne om hulle misnoeë te wys. Indien die dienste nie gelewer word nie, gaan daar gemobiliseer word en gelde vir dienste gaan teruggehou word. Inwoners glo dat hulle op hierdie wyse die munisipaliteit sal dwing om gehoor te gee aan hulle versoek tot beter dienslewering. Inwoners se regte moet gerespekteer en eerbiedig word. As die Demokratiese Alliansie sal ons aanhou druk sit op die raad en die Munisipale Bestuurder om te probeer seker maak dat fondse korrek geallokeer word, en dat kwaliteit basiese dienste gelewer word in Lekwa Munisipaliteit. (Persverklaring deur Rosier de Ville, Koukus Leier DA Lekwa) JD

Keep fit in lockdown with online classes

South Africa’s karate legend Sonny Pillay Hanshi current President of Karate South Africa (KSA) expressed firm optimism that the scourge of Covid -19 will soon come to pass when recently contacted by the news media. He further reiterated the important role that Karate can play in assisting today’s youth in particular. “Karate is an excellent catalyst to ensure we, the karate fraternity, remain positive during these challenging times,” said the Karate Maestro. “As a matter of interest members of my style belonging to Karate South Africa, especially its higher belt ranks, have been engaging in online classes for the past few weeks now since the lockdown via various social media apps such as Skype and Zoom,” he added. The maestro said classes that has received great reviews thus far from current participants are being offered daily by Protea coach, Brando Pillay, and SKISA Chief Instructor, Sonny Pillay Hanshi, moreover several karateka are opting on a daily basis to join the online lessons. Pillay urges all karate organisations, moreover their accredited instructors under the auspices of Karate South Africa, to follow

suite as they can’t afford to allow their karate students to remain idle, especially given that soon the KSA National tournament circuit will be fast and furiously upon them. “We must, as karate leaders, guard against boredom, depression and frustration that could manifest itself amongst our youth in particular during these trying times,” said Protea coach and Technical convenor, Brando Pillay. “We trust that parents of our emerging karate stars amongst today’s youth will encourage their children to keep fit in some way or the other, bearing in mind that these online karate classes are on offer,” stated Sonny Pillay who also serves as the current President of the Commonwealth Karate Nations of the World. “Whilst there has been huge disappointment regarding the postponement of the Tokyo 2020 Olympics there has to be renewed hope now that some of our karate Athletes, given an additional 15 months prior to the rescheduled games in 2021, may now have an opportunity to qualify,” concluded Sonny Pillay, a World Karate Federation Technical Board member. For all enquiries regarding the online classes please e-mail MKA secretary, Melony Degenaar at melonydegenaar@icloud.com or phone her on 079 058 0184.


22 May / Mei 2020

Twee mans op plaas geskiet WITBANK - Die Mpumalanga-polisie is op soek na vermeende moordenaars nadat twee mans op ʼn plaas buite Witbank doodgeskiet is. Die twee slagoffers, onderskeidelik 24 en 30 jaar oud, se liggame is Dinsdag, 12 Mei bo-op mekaar op die plaas gevind. “Die polisie het vroeg Dinsdagoggend ʼn oproep van ʼn bekommerde familielid ontvang wat aan die polisie gesê het dat sy 24-jarige broer hom gebel en ingelig het dat iemand hom geskiet het. Die man wat geskiet is, het aan sy broer gesê dat hy in die bosse op ʼn nabygeleë plaas skuil,” sê brig Leonard Hlathi, polisiewoordvoerder van Mpumalanga. “Die polisie het onmiddellik op die klagte gereageer en na die man begin soek, maar kon hom nie kry nie,” sê Hlathi. Die polisie se honde-eenheid is geaktiveer en hulle het later op Emmanuel Mashengwane se liggaam op die betrokke plaas afgekom. “Sy liggaam was op dié van ʼn tweede slagoffer gestapel. Albei het skietwonde aan hul lywe gehad,” sê Hlathi. Dit is nie seker aan wie die plaas behoort waar die voorval plaasgevind het nie. Die paramedici is ontbied en het albei slagoffers op die toneel dood verklaar. Hlathi sê ʼn moordsaak is aanhangig gemaak en die polisie ondersoek reeds die saak. Die provinsiale polisiekommissaris het die “sinnelose moord” van die twee mans ten sterkste veroordeel en ʼn beroep op die gemeenskap gedoen om die polisie te help met enige inligting wat kan help om die oortreders vas te trek. Enigiemand met inligting oor die voorval kan die polisie by 10111 of 08600 10111 skakel. JD

Kosmosnuus / Cosmos News

7

Collision on R545 claims one life

A motorist died on Sunday afternoon, 17 May, when his bakkie collided with a truck. The accident happened at about 12:15 on the R545 between Bethal and Kriel. The Mpumalanga provincial EMS declared the man dead on arrival. ER24 ambulance services transported the truck driver, who sustained slight injuries, to hospital. (Photo: Bethal EMS)


Kosmosnuus / Cosmos News

Een van die vele rondloper beeste in Standerton middedorp het haarself Donderdag, 14 Mei, misgis toe haar kop in ’n vullismandjie van draad verstrengel geraak het. Die hulp van Kasselman Veiligheidsdienste en Dr Louw, ’n plaaslike veearts is ingeroep en hulle kon daarin slaag om die bees te bevry. (Foto verskaf)

Antwoorde vir Woordsoekspeletjie Wenk: Draai die bladsy onderstebo om die antwoorde te lees.

Bobby van Jaarsveld Ahmed Kathrada Karel Schoeman Rafael Nadal Helen Zille Emma Watson Akani Simbine Gift Ngoepe Emmanuel Macron

van talle berigte oor staatskaping nadat duisende van hul e-posse aan die media uitgelek is. (G) 11. Dié Afrikaanse sanger het saam met sy suster ’n TVreeks op VIA aangebied. (B) 12. Dié anti-apartheidsaktivis wat saam met oudpresident Nelson Mandela in die tronk op Robbeneiland was sterf in Maart. (A) 13. Dié Afrikaanse skrywer en Hertzog-pryswenner sterf in April. (K) 14. Dié manstennisspeler het vir die tiende keer die Roland Garros-toernooi gewen – ’n rekord. (R) 15. Dié premier word hewig gekritiseer nadat sy oor die voordele van kolonialisme twiet. (H) 16. Dié Britse aktrise speel die rol van Belle in die nuwe weergawe van Disney se Beauty and the Beast. (E) 17. Dié naelloper draf die 100 m in Doha kaf. (A) 18. Dié Suid-Afrikaner word die eerste persoon van Afrika om in die Amerikaanse hoofliga bofbal te speel. (G) 19. Dié voormalige bankier word as president van Frankryk verkies. (E)

11. 12. 13. 14. 15. 16. 17. 18. 19.

1. Dié voormalige minister van finansies is in April 2017 deur Malusi Gigaba vervang. (P) 2. Dié Leeuspeler word as die 58ste Springbokkaptein aangewys. (W) 3. Dié tennisspeler het die Australiese Ope gewen terwyl sy swanger was. (S) 4. Dié Suits-aktrise was Prins Harry se metgesel vir Pippa Middleton se troue. (M) 5. Die Amerikaanse president, Donald Trump het hierdie man, sy skoonseun, as presidensiële raadgewer aangestel. (J) 6. Dié Oceans Eleven-akteur het in 2017 die pa van ’n tweeling geword. (G) 7. Dié Spaanse gholfspeler wen in April 2017 die VSA Meesterstoernooi. (S) 8. Dié Amerikaanse akteur is ’n gereelde gas op die Amerikaanse program Saturday Night Live met sy vertolking van president Donald Trump. (A) 9. Sy speel die hoofrol in Deon Meyer se fliek Jagveld. (L) 10. Dié familie (verskaf net hul van) was die onderwerp

Rondloper bees flous haarself

Pravin Gordhan Warren Whiteley Serena Williams Meghan Markle Jared Kushner George Clooney Sergio Garcia Alec Baldwin Leandie du Randt Gupta

Soek die bekendes wat beskryf word

22 May / Mei 2020

1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10.

8


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.