
1 minute read
AKTIWITEIT 17
AKTIWITEIT 17 Kyk na die volgende prentjies en beantwoord die daaropvolgende vrae.
A
Figuur 1.3 B

Figuur 1.4
C

Figuur 1.5 D

Figuur 1.6
Kyk na elke prentjie van A tot D. 1. Watter persone sal jy vertrou? 2. Hoekom sal jy hierdie persone vertrou? 3. Watter persone sal jy nie vertrou nie? 4. Hoekom sal jy nie hierdie persone vertrou nie?
4.2 Goeie en slegte verhoudinge
Dit is soms moeilik om te weet of jy in ’n goeie of ’n slegte verhouding is. Dit is belangrik om na jou persoonlike gevoelens te luister as dit by verhoudings kom. Jy sal nog leer soos jy ouer word dat ’n mens se gevoelens oor ’n saak gewoonlik reg is!