Hoofstuk 1
Besigheidstudies Graad 11
PTY LTD
tema verband oontlikhede wat met die Die volgende beroepsm nele sport rd: Bestuurder, professio hou, kan voorgestel wo spanne n-sportpersone moet in (beide individuele- en spa ad, ens), urder,deel van ’n sportra kan werk, bv. as ’n bestu redigeringspan, politikus, verkoopspan, opvoeder, afrigter, hoof, siliteerders, musiekgroepe, kampfa binneshuise-versierders, urs, bouers, spanne, kokke, instrukte bestuurspanne, mediese … ery-personeel, argeoloë kelners, akteurs, lugred
Loopbaanmoontlikhede
4. Spanprosesse Spanprosesse verwys na die verskillende stappe waardeur ’n span van begin tot einde gaan. In hierdie proses van interaksie, volg die span sekere fases wat in die onderstaande tabel verduidelik word. Selfs informele spanne, sonder formele voorafbeplanning, sal waarskynlik instinktief deur meeste van hierdie fases gaan.
Spanprosesse
Spanprosesse: Vorming
Vorming Hoe pas ek in by die groep? Wat is ander mense se houdings? Wie sal die leiding neem?
Storming
Storming Hierdie is my doelwitte, hoe verskil hulle van joune? Hoe gaan ons georganiseerd raak? Hier kan die groepkonflik en verhoudinge wat vroeër gevorm is, ontwrig word.
8
Gedurende die vorming fase word nie-verwante lede benoem of kom hulle spontaan bymekaar om ’n span te vorm.
Storming is die mees onbestendigde stadium; lede vind hul eie rolle en toets ook die rolle van hul spanlede. Idees, besprekings, verskillende opinies en verdeeldheid is aan die orde van die dag, maar dit is alles deel van die kreatiewe proses. Vorige ervaringe van lede behoort as potensiële, toekomstige hulpbronne gesien te word.
© 2020 Excom Publishers