Intermediere Fase Graad 6 Handleiding 2/2 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Page 23

Handleiding 2/2 G06 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Eenheid

3

Woordeskat – vertalings afneem – (in context) take a picture of omgeval – fell over wonderlikste – most wonderful

ervarings – experiences gelukkig – (in context) luckily

Gesels saam oor die brief. Jy kan die antwoorde daarna in jou werkboek skryf. 1.

Waaroor gaan die brief? (Wat is die hoofgedagte?)

3.

Die aanhef van die brief is “Liewe Oupa”. Wat sê die woord “liewe” oor die soort brief wat dit is?

2. 4. 5.

Wat kan “gelukkig” nog beteken?

Watter datum kom onder jou adres?

Identifiseer die inleiding, slotsin en afsluiting van die brief. Vul dit op die brief in. Hoe beskryf Jeff die ontmoeting met die berggorilla?

Aktiwiteit 230: Tydsvorme Wat is die drie tydsvorme nou weer? Watter hulpwerkwoorde wys dit vir ons? Beantwoord die vrae in jou werkboek. 1.

2.

3.

In watter tydsvorm is die sinne? Hoe weet jy dit? 1.1 1.2 1.3 1.4 1.5

’n Gorilla sit voor hom. Hy het stadig afgesak tot op die grond. Jeff sal ’n brief vir sy oupa skryf as hulle terug is in Suid-Afrika. Jeff kan hoor hoe sy hart klop. Jeff se pa sou hom dalk nie gekry het nie.

2.1 2.2 2.3 2.4

Jeff sien die ma-gorilla en haar kleintjie. (Gister ...) Jeff gaan weer saam met sy pa op ’n reis. (Volgende jaar ...) Jeff kon nie glo wat hy sien nie. (Môre ...) Jeff dink nie hy sal ooit so iets sien nie. (Verlede week ...)

3.1 3.2 3.3 3.4

’n Gorilla sit voor hom. (Verlede tyd) Sy grom en slaan haar vuiste teen die grond. (Toekomende tyd) Jeff kyk weg en maak nie oogkontak nie. (Verlede tyd) Jeff se pa het hom gelukkig gekry. (Teenwoordige tyd)

Skryf die sinne oor en begin soos tussen hakies aangedui.

Waar staan die werkwoord in die verskillende tydsvorme nou weer?

Skryf die sinne oor in die tydsvorm tussen hakies aangedui.

15

© Optimi


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Intermediere Fase Graad 6 Handleiding 2/2 Afrikaans Eerste Addisionele Taal by Impaq - Issuu