Intermediere Fase Graad 6 Handleiding 2/2 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Page 22

3

Eenheid

2.

Handleiding 2/2 G06 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal

1.6

“Weet Pappa watter soort voël dit is?” wonder Jeff.

2.1 2.2 2.3 2.4

Jeff sê dat hy beslis in die moeilikheid is. Jeff het gesê dat die gorilla so groot soos ’n klein kar is. Jeff se pa skree en vra waar Jeff is. Kyk mooi in watter tydsvorm die sin is Jeff het geantwoord dat hy daar was. en watter woorde moet verander.

Skryf die woorde in die direkte rede. Die spreker (wie die woorde sê) se naam moet laaste staan.

Sien jy hoe die indirekte rede in die verskillende tydsvorme verskil?

Vir die nuuskieriges: Kan jy vraag 2 se direkte rede skryf waar die spreker se naam voor die woorde staan?

Aktiwiteit 229: Lees ’n brief Lees Jeff se brief aan sy oupa.

Cottonstraat 2 Greenside 2034 9 Augustus 2020

Liewe Oupa

Oupa gaan dit nie glo nie! Ek was saam met my pa Virunga- Nasionale Park toe om gorillas te soek en bestudeer. Toe gebeur die coolste ding! Ons het in die woud geloop en dit was net groen waar jy kyk! Dis so mooi in die woud met al die diere. Ek het ’n okapi baie vinnig gesien en die mooiste voëltjie, al die kleure van die reënboog! Ek wou die voëltjie graag afneem, maar hy het te vinnig weggevlieg. En toe ek weer kyk, was my pa net weg! Ek het maar verder geloop en toe kom ek op ’n berggorilla en haar kleintjie af! Ek was baie bang, maar ek het gedoen wat my pa my geleer het. Ek het net stilgestaan. Die gorilla het eers met haar vuiste teen die grond geslaan, toe loop sy verby my en stamp my met haar skouer! Dit was ’n baie ligte stamp, want ek het nie eers omgeval nie. Dit was een van die wonderlikste ervarings, Oupa! En gelukkig het my pa my net daarna gekry! Ek kan nie wag om alles vir Oupa te vertel nie! Liefde Jeff © Optimi

14


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.