Intermediere Fase Graad 6 Handleiding 2/2 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Page 16

3

Eenheid

3.

Handleiding 2/2 G06 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Wat is die ooreenkomste en verskille tussen die soorte primate? Teken die tabel oor en voltooi dit. Woordeskat voorkoms (appearance / physical characteristics): hoe die dier fisies lyk habitat (habitat): waar die dier woon dieet (diet): wat die dier eet Primaat

Voorkoms

Habitat

Dieet

Gorilla Orangoetang Sjimpansee Bonobo As jy na jou tabel kyk wat ingevul is, hoe verskil die primate van mekaar en hoe stem hulle ooreen? Vergelyk (compare) die primate se voorkoms, habitat en dieet.

Bonus: Wat beteken dit as diere omnivore, karnivore of herbivore is? Tot watter groep behoort die vier groot primate? Vir die nuuskieriges • Wat sal die gevolge wees as die vier primate in hierdie aktiwiteit sou uitsterf? Doen navorsing oor waarom hierdie diere belangrik in ’n ekosisteem is. • Waarom is hierdie vier primate die “groot primate” – hoe verskil hulle van ander ape? Kyk watter inligting jy hieroor kan kry.

Aktiwiteit 221: Lees hardop Lees die gedeelte uit die storie op die volgende bladsy hardop sonder om te oefen. •

• •

“Bleg” is soos die geluid wat jy maak as daar ’n gogga in jou mond invlieg – het daar al muggies (gnats) in jou mond ingevlieg? “Jellie” klink soos wat dit in Engels klink. Die akuutteken (strepies) in “nóú” beteken jy moet die woord met klem lees.

Die fasiliteerder gaan vir jou sê hoe jy gelees het. Kriteria

Is die woorde reg uitgespreek?

1 | 2 | 3 | 4 | 5

Lees jy vlot en met gevoel? © Optimi

Is die leestekens gehoorsaam?

Punt (omkring) 1 | 2 | 3 | 4 | 5

8

1 | 2 | 3 | 4 | 5


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Intermediere Fase Graad 6 Handleiding 2/2 Afrikaans Eerste Addisionele Taal by Impaq - Issuu