Intermediere Fase Graad 6 Handleiding 2/2 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Page 14

Eenheid

2.

3

Handleiding 2/2 G06 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Som die storie mondelings op. Onthou, ’n opsomming is ’n kort vertelling van wat in die storie gebeur, sonder veel detail. Gebruik die verlede tyd en verbindingswoorde.

Aktiwiteit 220: Luister na beskrywings van plekke en diere Soos vroeër genoem, is daar baie verskillende biome (biomes) in Virunga- Nasionale Park. ’n Bioom is ’n groot natuurlike streek waar spesifieke diere en plante voorkom. ’n Savanna is ’n voorbeeld – ’n grasvlakte (veld) met verspreide bome en bosse, veral doringbome. Kan jy aan verskillende biome dink? Daar woon ook baie verskillende spesies diere en plante in Virunga- Nasionale Park. 1.

Luister na die beskrywings van sekere biome in Virunga en pas die name by die foto’s. reënwoud

© Optimi

moeras

beboste vulkaniese berge

6

savanna


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Intermediere Fase Graad 6 Handleiding 2/2 Afrikaans Eerste Addisionele Taal by Impaq - Issuu