13 November 2014 Jr / Yr No. 44

Page 11

Hart en siel op doek Links en bo, werke van Esmé Naudé.

Die ongelooflike beeld van Coster Mkoki. Marlene Raarts, Esmé Naudé en Miena van Wyk by die uitstalling.

Bo: Deur Marlene Raats

Deur Coster Mkoki. Reuben Mpangane van Lydenburg se gemengde medium skildery.

Skilderye deur Elize Gloss

Skilderye van Eugene Hurter.

Die kunstenaars Esmé Naudé, Marlene Raats, Reuben Mpangane, Elize Gloss, Eugene Hurter, Coster Mkoki en Miena van Wyk het die afgelope week in Lydenburg uitgestal. Kunsliefhebbers kon nie genoeg kyk nie en het elke skildery en ook beeld bewonder. Hierdie is almal ervare, professionele skilders wat ongelooflike talent op doek verbeeld. ~ Michelle Boshoff

CVO Aksie Krieketdag groot sukses Die eindstryd tussen kia en Toyota was ’n naelbyt geleentheid met ’n noue oorwinning deur Kia. CVO gaan volgende jaar op ’n gereelde basis aksie krieket aanbied. Besighede moet uitkyk vir die volgende datms. Baie dankie aan Andre Du Preez van Sterkspruit Plaveisel vir die venue. Bel hom by 083 610 1241 as u belang stel.

Beste Kolwer: Ludick Maritz met 94 lopies

Lydenburg Toyota: Ludick Maritz, Dean Lavini, Willie Lotz, Arno Oosthuizen, Desmond Clauton, Faheem Pazak

Gryskatte: Kobus Strauss, Sakkie Badenhorst, Wikus du Preez, Thys van Vuuren, Tommie Adlam, Louis Schutte, Johan Rossouw en Mark Plessers

Klipgooiers en Samurai Warriors: Frikkie de Lange, Dan Mans Schalk du Plessis, Ludick Maritz, Jaco Bothma, Willie van den Berg Kia en Thunder Balls: Leon Bouwer, Rudi Hanekom, Frans van Niekerk, Johnny van Rooyen, Paul Labuschagne

Beste Tom Grobler, hoof Bouler: van Lydenburg Undertakers: Leon Lund, Carl Vermaak, Alex van Frans den Berg, Charles Dicks. Agter: Francois Fuls. van Niekerk Akademie

Borge en pryse

Plaat wenners: Windgatte

Francois Fuls en Andre du Preez van Oppiplot Park

Sonja en Tjokker vermaak kleingoed Bilnor: Kobus Naude, Paul Labuschagne, Frans van Niekerk, Rudi Hanekom, Leon Bouwer, Johnny van Rooyen

Algehele Wenners: Kia

Sonja Herholdt en Tjokker het die maatjies by Klopkloppie Kleuterskool besoek Vrydag en ’n lekker-singen-speel vertoning aangebied. Die kleuters was mal oor Tjokker en het geglimlag van oor tot oor. ~ Michelle Boshoff


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.