Nongqai Vol 12 No 5A (Dames / Ladies)

Page 53

ANGUE CROSS SLAAP OP TROMMEL VOOR INSPEKSIE Kommentare: Sarie van Niekerk

Links: So het dit gelyk die voor die volgende dat se weeklikse inspeksie, want alle moes perfek wees. Brig. Duveen Botha het ‘n wit handskoen aangetrek en gesoek vir stof. Dit is algemene kennis wat student in die polisiekollege alles doen om tog nog hul weeklikse inspeksies te slaag. Daai beddens wat so perfek opgemaak moes wees was net ‘n yslike groot kopseer. Hier is hoe Angue Cross dit gedoen het met ‘n klompie kommentare wat op die foto op Facebook verskyn het.

eerder soos 75 grade gelyk. Was nog nooit ‘n oggend mens nie.

Erna Bester Daar was so paar van ons wat in die sitkamer geslaap het Ek het een aand die telefoon gaan antwoord toe iemand skree hier kom die sersant. Ek duik nog in die donker vir my bed toe het iemand die matras afgehaal. Vol bloukolle van arms tot bene deur die gate.

Bo-op opgemaakte bed geslaap met die keelkrap koberse bo-oor my. Soggens voor inspeksie net my laken oorslag gestryk

Edna Bouwer So baie dit gedoen om asseblief net nie more oggend weer so te sukkel om daardie hoeke 90 grade te kry Lekker harde taai tye. Adele Myburgh Die vloer bokant ons was leeg, so in die aand het ons teen die trappe opgesluip en ‘n matras gaan haal en langs jou opgemaalte bed op die grond geslaap… tot ons uitgevang was… toe slaap ons verder op die trommels. Adre Roos Elmarie Kleynhans ja…. Maar my 90 grade het

Erika Buys Ek dink almal het iewers ‘n nag of twee so deurgebring

Chantel Versfeld Iemand in my peloton het haar bed met spelde vasgemaak. So toe die adjudantoffisier besluit sy gooi alles om was dit baie funny want toe kom alles saam. Lizette Esterhuizen Ongelooflik dat ons so bang was vir inspeksie. Onthou nog hoe van my onderklere met die “offisierstokkie” uit die kas gegooi is…as dit nie na hul sin was nie …. Maar nee ek het darem gewaag om op my bed te slap. Wendy Nel Yes!! Was easier than polishing floors on our knees. Also tried sleeping on trommel and ironing boards.

NONGQAI VOL 12 NO 5A MAY 2021

53


Articles inside

Last Post

3min
pages 120-122

Nawoord: Sarie van Niekerk

3min
pages 123-124

Eerste Swart Dame in SAP: HBH

1min
page 119

In a Man s World: Major General Sharon

4min
page 93

Ontstaan van en transformasie van

32min
pages 79-89

Women in SAP Intelligence: By RS167

8min
pages 90-92

Ierland: Ronelle Valentyn

1min
pages 77-78

My loopbaan in die Suid Afrikaanse

7min
pages 73-76

Herinneringe aan my diens saam met ses

5min
pages 70-72

Ons is whakkies: Ronel Lombaard (Kemp

18min
pages 49-52

Polisievoetspore loop oor my lewenspad

14min
pages 57-62

My opsetlike blapse wat ek in die polisie

5min
pages 54-56

Angue Cross slaap op trommel voor

1min
page 53

Tannie Kleintjie Van Dyk: Kabous Louw

3min
pages 47-48

Gogga maak nie net vir baba bang: Dalene

3min
page 40

Die bloulig gaan saam stasie toe: Lente

2min
page 46

Wat ek alles geleer het: Dalene Steenkamp

2min
page 41

1981: Recruitment: First female police offic

7min
pages 43-45

Oud lt. kol (v) Herika Rich Basson dink

2min
page 42

Dalene Steenkamp: Peloton 90, 1983

2min
page 39

Dalene Steenkamp: Gebore Coetzee

9min
pages 35-38

Herdenking: 50 Jaar Vrouepolisie

10min
pages 29-31

Genl Johan van der Merwe

4min
pages 5-6

1972: Die jaar wat my lewe totaal op

8min
pages 26-28

Brig Hennie Heymans

3min
page 7

Genl Magda Stander

1min
page 8

Publisher | Aim | Policy

1min
page 2

Vrouepolisie: Gedenkdiens En

4min
pages 32-34

Inhoudsopgawe | Contents

2min
pages 3-4
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.