2 minute read

Inhoudsopgawe | Contents

VROUEPOLISIE WOMEN POLICE

Advertisement

Nongqai Vol 12 No 5A Vrouepolisie Op ons voorblad is Sarie (Vorster) van Niekerk destyds no. 60466M (v) konstabel in die SA Polisiemag. Sarie is gekies om op die voorblad te kom aangesien sy een van die eerste dames was om by die destydse SA Polisiemag aan te sluit. Sy en haar groep was ‘voorlopers’! Ons bring hulde aan hulle!

ADMINISTRASIE | ADMINISTRATION

2 - Publisher | Aim | Policy

Uitgewer | Doel | Beleid

INHOUDSOPGAWE | CONTENTS

3 - Inhoudsopgawe | Contents

VOORWOORD | FOREWORD

5 - Genl Johan van der Merwe 7 - Brig Hennie Heymans

SAP GESKIEDENIS | SAP HISTORY

8 - Genl Magda Stander 9 - Oorspronklike Persverklaring: Genl Gideon Joubert 12 - Collage: Vrouepolisie: Foto’s verskaf deur Petro Engelbrecht

24 - Ek dink terug: Herika Rich Basson

24 - Kan nie wag nie: Marie Risk (nee Van der Walt)

26 - 1972: Die jaar wat my lewe totaal op sy kop gedraai het: Sarie van Niekerk

29 - Herdenking: 50 Jaar Vrouepolisie: Sarie van Niekerk

32 - Vrouepolisie: Gedenkdiens En Kranslegging: Provinsiale Byeenkomste: Sarie Van Niekerk

(Continued on page 4)

Baie dankie vir u ondersteuning deur u artikels, foto’s en skêrsnitte met ons te deel.

Thank you for your support by sharing your articles, photos and press cuttings with us.

35 - Dalene Steenkamp: Gebore Coetzee 39 - Dalene Steenkamp: Peloton 90, 1983 40 - Gogga maak nie net vir baba bang: Dalene Steenkamp

41 - Wat ek alles geleer het: Dalene Steenkamp

42 - Oud-lt.-kol (v) Herika Rich Basson dink terug aan die "ou dae" 43 - 1981: Recruitment: First female police officers: Bishop Lavis: Lt. Gen. Sharon Japhta

46 - Die bloulig gaan saam stasie toe: Lente van Aswegen

47 “Tannie” Kleintjie Van Dyk: Kabous Louw 49 - Ons is whakkies: Ronel Lombaard (Kemp) 53 - Angue Cross slaap op trommel voor inspeksie 54 - My opsetlike blapse wat ek in die polisie gemaak het: Sarie van Niekerk

57 - Polisievoetspore loop oor my lewenspad: Sarie van Niekerk

63 - Skêrsnitte ingestuur deur Lt Louise Viljoen 70 - Herinneringe aan my diens saam met ses kommissarisse: Kapt (V) Santjie Espach 73 - My loopbaan in die Suid-Afrikaanse Polisiemag: Ronelle (Mouton) Valentyn

77 - Ierland: Ronelle Valentyn

79 - Ontstaan van en transformasie van polisiemagte – eers net die manne en toe later die vroue: Brig Fanie Bouwer

90 - Women in SAP Intelligence: By RS167

91 - Brigadier Duveen Botha – Grande dame van die vrouepolisie: Lt-genl Johan Ferreira 93 - In a Man’s World: Major-General Sharon Schutte

94 - Uit my Servamus-Plakboek: HBH

112: SA Panorama: Vrouepolisie: Dana Kruger 117 - Unpol: Police Women: Brig HA ‘Riana’ Paneros (SAPS): Petro Gunter Engelbrecht

119 - Eerste Swart Dame in SAP: HBH

120 - Last Post • Kapt. Martie van Zyl • Trish Scheepers: Mercia du Pont

123 – Nawoord: Sarie van Niekerk