Hart & Hand : : 21 Oktober 2012

Page 1

Baie welkom by Gereformeerde Kerk Brooklyn. Mag jy hier geestelik tuiskom en saam met ons GROEI in die geloof.

21 Oktober 2012

...saam op pad met God ...in Pretoria Ware geloof is dankbaarheidsgeloof Waar:

Preekskema:

Duxbury 9:30

Predikant: Fanie vd Schyff

Skriflesing: Lukas 17:11-19 (:15,16)

Nood leer ons bid... Geloof laat ons vertrou op uitkoms... Wanneer daar uitkoms gekom het, wat dan...?

Sang: Ps 33a:1,2 Ps 33b:7 Ps 33a:11 Ps 107b:3 Ps 107a:10 Ps 150a:1,2,3 Sk 13-3

Hoekom vasbyt? Waar:

Duxbury 18:30

Predikant: Griffel van Wyk Skriflesing: Hebreërs 10:32-39

Preekskema Die afgelope week het Duitsland en Swede gelykop geëindig met 4 -4 in ’n kwalifiserende wedstryd vir die 2014 sokker wêreldbeker. Dít nadat Duitsland nog in die 55ste minuut 4-0 voor was. Hoekom? ...en wat het Hebreërs 10:32-39 daarmee uit te waai?

Die Bybel is die boek waarin God Homself openbaar Waar: Karmel 09:00

Troye 10:00 Predikant: Ds Fanus Heystek

Skriflesing: Hebreërs 1 e.a. (1)

Preekskema Van die vroegste tye het die mens vir homself afgode geskep en daarvan beelde gemaak. Daarby het ook “heilige geskrifte” verskyn.


Tot soveel as 57 ander godsdienste se geskrifte is vandag bekend. Alles uit en deur die mens. Die Bybel is die enigste boek waarin die Lewende God Homself openbaar

Sang: SK 1 – 1: 1 + 6 LB 334: 1, 2 + 4 Ps 130: 2 + 4 Ps 89: 1 + 6

New Life City Church

R205,850 (12/07/2012) R200,000

Where: Reitz str 09:00 and 18:00 Reverend:Prof Derick Mashau

R184,250 (03/07/2012) R180,800 (28/06/2012)

Kyk hoe OFFER ons OP!...so amper daar... Offer blymoedig want als wat jy het... het Hy gegee. dankie- dankie – dankie – dankie -dankie Kom ons wend ‘n spesiale poging aan met ons DANKOFFER om tog ons doelwit van R880 000 te haal Stort asseblief u DANKOFFER in die koevert wat aan u gepos is, of maak ‘n oordrag na die bankrekening van die Gereformeerde Kerk Brooklyn Pretoria, Rek nr 540 340 110 by ABSA Bank, met duidelike verwysing na u naam en dat dit bedoel is vir die AUGUSTUS DANKOFFER.

Mikpunt R880,000

R178,000 (22/06/2012) R168,000 (15/06/2012) R115,000 (06/06/2012)

Ter goedkeuring:

As diakens: Elsabé Barnard en Hendrik Janse van Rensburg.

Voorbidding – Suidelike Filipyne

R800,000

Loof die Here vir die 335 kinders wat die Somer Bybelskool in 3 verskillende streke in die Suidelike Filipyne bygewoon het. Christenkinders vanuit ’n Moslem-agtergrond word deur middel van hierdie program versorg, sodat die saadjies van die Evangelie in hulle harte sal groei en sodat hulle voorbereid sal wees op die uitdagings wat hulle in hul Moslembeheerde dorpies in die gesig staar.

R600,000 R560 599 (04/10/2012) R558 599 (27/09/2012) R558 399 (Biltongfees addisioneel R6 131) R552 268 (18/09/2012) R521 268 (13/09/2012) R506 218 (Biltongfees) (R97 596) R408 622 (12/09/2012)

Naasteliefde: Aangesien ons almal lede van die liggaam van Christus is, wil ons graag mekaar se lief en leed deel, meeleef en daaroor saambid. Indien u bewus is van enige siekte of krisisse neem die vrymoedigheid en kontak die Kerkkantoor of Joëlna Heslinga by 082 374 1974 dat ons dit onder die gemeente se aandag kan bring. Vir meer sensitiewe persoonlike sake is u welkom om een van die predikante te kontak

R403,072 (30/08/2012) R400,000 R329,972 (22/08/2012) R272,772 (15/08/2012) R256,872 (08/08/2012) R249,072 (02/08/2012) R221,872 (25/07/2012)

2


Siekte:

Die rugoperasie van Ronel Pelser het goed afgeloop. Sy keer eersdaags huiswaarts. Ons dink aan die baie in Karmel en Nebohof wat voortdurend met pyn moet saamlewe

Brooklyn Brokkies

Adverteer jou onderneming in Brooklyn Brokkies. Goeie blootstelling teen billike tariewe. Kontak Arthur Hall vir meer inligting: kunssaal@gmail.com of 083 387 3610

Vervoer:

Indien vervoer na die Kerk benodig word kontak asseblief vir Bennie Aucamp by 072 014 8041, nie later as Saterdag 21:00.

Mense wat weg is:

Indien u weet van enige persoon of persone wat nie meer in die gemeente is nie, of as daar name in die verjaardaglys verskyn en u weet die persone het uit die gemeente vertrek, gee ASSEBLIEF die inligting deur aan die Kerkkantoor

Dagboek:

bydrae--ons wil graag oor 'n verskeidenheid van ons gemeente se aktiwiteite rapporteer. Stuur gerus jou bydraes na Arthur Hall by kunssaal@gmail.com, bel by 083 387 3610 dat ons dit kan haal of los dit gerus by die kerkkantoor. Die afsnydatum is 29 Oktober 2012."

VERJAARSDAG TEE SONDAG 21 OKTOBER

Kom VIER jou VERJAARSDAG saam met die hele gemeente. Sal almal wat verjaar in Oktober, November en Desember asb. ‘n bordjie hand eetgoed bring. Agape diensgroep voorsien lekker koffie, tee en sap. Kom kuier gesellig saam en leer ‘n paar nuwe gemeentelede ken

asook die wat verjaar!!

Vandag: Jeugbegeleiding Gr 1-7 17:00 Jeugbegeleiding Gr 8-11 Maandag: 19:00 Dissipelskapkafee Troyestraat – Dagboek:

GOEDKEURINGSTYDPERK VIR OUDERLINGE In die lig van onafgehandelde gesprekvoering met individue en kerklike kommissies, bly die goedkeuringstydperk waarin vroulike lidmate voorgestel is vir die amp van ouderlinge, verleng. Elkeen se opregte voorbidding word steeds gevra rondom hierdie saak binne die konteks van die unieke bedieningsuitdagings en -behoeftes in hierdie gemeente van ons Here

Jonk en Werkend?... kom Kleingroep

Nagmaal: Sondag 18 November

Bybelstudie: Woensdag 24 Oktober om 10h30 in Nebohofsaal. Tema: Die wonder van die Twee Testamente (Ou en Nuwe) Woensdag 31 Oktober: Huisbesoek buite Troyestraat en die ander Aftree-Oorde. Elke Donderdag om 19:30. As jy belangstel om by ons aan te sluit kontak Ruaan van Wyk (082 597 7748 /) Johan Stronkhorst (083 675 3198

Brooklyn brokkies " Die tyd het nie stilgestaan nie en die laaste uitgawe van die Brooklyn Brokkies wag om gevul te word. Stuur gerus enige

3

Daar sal geen Nagmaalete wees nie Elke Kleingroep kan daardie dag sy eie kuier en afsluitings geleentheid vir die jaar hou en alles self reel

Gelukwense aan die verjarendes...”


“Die Here is my herder, ek kom niks kort nie.” Psalm 23:1 21/10 21/10 21/10 21/10 22/10 22/10 22/10 22/10 22/10 23/10 23/10 25/10 25/10 25/10 25/10 26/10 26/10 27/10 27/10 27/10

Riaan Prinsloo Nicolaas Minnie Fleur le Roux Giffel van Wyk Hugo Breed Tinus Ferreira Anni Pienaar Elmarie van der Schyff Janie van Sittert Jakomien van Staden Frieda Pretorius Johan van der Meer Chris van der Meer Christiaan Grobler Gerhard Buys Renate Burger Hendrik J v Rensburg Magriet Goosen Jaco Pienaar Theuna Stoltz

072 706 9992 082 572 3101 082 821 5867 082 354 3726 079 697 1922 071 876 9542 072 280 7601 084 245 3935 082 374 8139 072 398 4895 012 361 3830 073 734 6018 073 796 0614 012 332 0976 079 589 1160 083 751 7585 072 225 6245 083 232 9443 083 651 4394 082 534 1167

Ons is tans besig om volgende jaar se program vir die Kafee op te stel. Indien daar ‘n onderwerp is wat jy wil hê ons moet bespreek, gee dit asb vir Soekie Kruger op skrif of stuur dit aan haar per e-pos by suki60@mweb.co.za

Brooklyn Gholfdag

Na die sukses van verlede jaar se gholfdag het ons besluit om dit weer te doen. Kom bederf jou kliënte, familie en vriende hierdie jaar op Wingate Gholfbaan. Die Gholfdag is 100% ten bate van ons barmhartigheidsfonds en ons rig ‘n uitnodiging aan u om ‘n verskil te maak in die gemeenskap: Tyd: Vrydag 2 November Plek: Wingate Park Gholf-klub Koste: R2000 per 4-bal. R500 per speler Registrasie afsluiting is 22 Oktober 2012. Registrasie vorms is by die Kerkkantoor beskikbaar. E-pos die registrasievorm saam met bewys van betaling aan Michelle.Britz@wspgroup.co.za

Multimedia en klank diensgroep.

As jy iets weet van rekenaars, klank, powerpoint en multimedia – kom help ons in hierdie bediening, kontak Werner Pieterson by 082 904 5885.

Dissipelskapkafee Die Dissipelskapkafee is op Maandag-aande om 19:00 in die kerksaal van Duxbury kerk. Almal is baie welkom om dit by te woon. Die program vir die res van die jaar is as volg: Datum Tema Spreker 22 Okt Om Jesus beter te Griffel van leer ken Wyk 29 Okt Om Jesus beter te Griffel van leer ken Wyk 05 Nov Die wonder van die Fanus Bybel Heystek 12 Nov Die wonder van die Fanus Bybel Heystek 19 Nov Die wonder van die Fanus Bybel Heystek

4

(Van die pensioenarisse kan nie die volle R 500 bekostig nie. Hulle is wel gewillig om tot R 300 te betaal. Is daar nie miskien borge wat die res kan aanvul nie? Ons kort nie meer as 'n R 1000 nie. Kontak ds Fanus asseblief.(073 777 12254)

Sestigplussers

Kom luister na ’n praatjie deur Fanie van der Schyff op 25 Oktober om 10:00 in die moederskamer. Sien julle daar! Niek

Hart en Hand berigte: -lengte ’n Vriendelike versoek word aan u gerig om asseblief beriggies wat u deurstuur so kort en bondig as moontlik te hou, veral die wat herhaaldelik moet verskyn.


Ons wil graag almal akkomodeer wat beriggies wil plaas. Ons waardeer u vriendelike samewerking AGAPE-UITREIK OP 27 OKTOBER Ons sien uit daarna om jou en jou huishulp te trakteer by 'n gesellige oggend in die kerksaal op SATERDAG 27 OKTOBER om 9:00 vir 9:30. BRING JULLE ALBEI SE SKOOLKINDERS SAAM. Die oggend gaan bestaan uit 'n kort program van musiek, en 'n praatjie deur mev. Ignetia Masschau, waarna almal gesellig saam gaan kuier. Vriendskapsbande word intussen gebou tussen die kinders onder leiding van TAB (tieneraksie Brooklyn) sien onderstaande berig. Skakel asb. die kerkkantoor indien jy die uitnodiging aanvaar VOOR OF OP MAANDAG 22 OKTOBER BY 012-362-0069. TAB-UITREIK 2012 Op SATERDAG 27 OKTOBER is dit tyd vir Brooklyn-jeug se groot uitreik Daar is 'n funksie vir grootmense in die saal Die TAB-groepie gaan al die kinders buite onthaal Ons gaan eet en kuier en leer en speel ALMAL VAN TAB MOET ASSEBLIEF HELP dat niemand hul verveel! AL WAT VAN JOU GEVRA WORD, IS DAT JY SO TUSSEN 9:00 EN 12:00 JOU TALENTE EN GAWES SAL GEE VIR PROJEK UITREIK 2012.

Vir u kennisname: Rentia is met verlof vanaf 8 Oktober tot en met 23 Oktober. Gedurende hierdie tydperk sal Ela in die Kerkkantoor wees vanaf 8:00 tot 13:00.

± 50 Gereformeerdes in Mamelodi

Met groot blydskap het die ± 50 mense MamelodiWes Geref. Kerk by ons klassis familie aangesluit. Hulle is egter ’n kerk met groot behoefte, waarvan die grootste Bybels is vir elke lidmaat is. Sondag oggend 28 Oktober gee ons graag die geld wat ons by die deure insamel vir hierdie doel. Knoop dit in jou oor en bring ietsie ekstra – of maak gerus ’n inbetaling daarvoor in ons rekening gemerk: Mamelodi Bybels. Dankie, Griffel .

Geref. Teologiese Vereniging – almal welkom:

5

Prof Davi Gomes van Sao Paulo, Brasilië kom aan die einde van die Oktober begin November na Suid Afrika. Dit is hy wat by die Sinode die groeteboodskap vanaf die Igreja Presbiteriana doBrazil gebring het en wat baie goed by die Algemene Sinode ontvang is. Maandagoggend 29 Oktober, as die Here wil en ons leef, tree hy by ons GTV hier in Pretoria op. Hy gaan 'n voordrag gee oor die wonderlike dinge wat tans met die gereformeerde teologie in Brasilië besig is om te gebeur. Die byeenkoms gaan soos gewoonlik by Brooklyn wees en om 9:00 begin. Almal is hartlik welkom.

Eerstejaarskamp 2013 Stellenbosch

Die kamp word aangebied vanaf Saterdag 19 Jan 2013 tot en met Woensdag 23 Januarie 2013. Die kostes beloop R512. Registreer by wwwgkstellenbosch.co.za/eerstejaarska mp.htm of e-pos eerstejaarskamp@gkstellenboch.co.za. Kontakpersone Carl-Gustaf Gericke (072 569 0052 of Ds Johan van Heyningen (082 929 1733) Sien meer inligting op die kennisgewingbord.

GESAMENTLIKE HERVORMINGSDIENS

Gemeente verantwoordelik: Die GK Waterkloofrand Plek: Die Gereformeerde Kerk Wapadrant Datum: Sondagaand 28 Oktober Tyd: 18:30 Prediker: Prof Davi Gomes van die Igreja Presbiteriana doBrazil (IPB) Prof Davi het by die afgelope Algemene Sinode van die


GKSA ʼn groeteboodskap vanaf die Igreja Presbiteriana doBrazil gebring. Sy groeteboodskap was nie maar die gewone boodskap wat kerke gewoonlik bring nie. Die Sinode het gehoor van die kragtige groei van die gereformeerde kerke in ʼn land wat bekend staan as ʼn Rooms Katolieke land en van sending wat met baie groot seën dwars oor die wêreld gedoen word. Die IPB het tans ongeveer 1 miljoen lidmate, 6400 predikante, 8 teologiese skole en een nagraadse sentrum vir predikante – ʼn sentrum met wie ons Teologiese Skool DV aan die einde van die maand ʼn ooreenkoms sluit. Die IPB het dieselfde jaar as die GKSA tot stand gekom – 1859. Taal waarin gepreek sal word: Gelukkig nie Portugees nie, maar Engels. Dr. Douw Breed sal die res van die liturgie in Afrikaans lei en prof Davi sal in Engels preek. Ná die erediens: Ná die erediens sal prof Davi ʼn kort praatjie hou waarin hy meer besonderhede gee wat in Brasilië besig is om te gebeur en hoe die Here gereformeerde kerke kan gebruik om met krag en seën die evangelie te verkondig. dus:

GEEN AAND EREDIENS HIER OP 28 OKTOBER NIE...ons gaan saam na hervormingsdiens by Wapadrant

6


Kantoor: Posbus 11168, Hatfield, 0028

Ons Webtuiste: •

Ons beleef op die oomblik groot tegniese probleme met die webtuiste maar dit word aangespreek.

Logistieke reëlings: Hierdie Sondag : 21 Oktober 2012 Diensbeurte Ouderling: Eben Diaken: Elfrieda Venter Marais Kollekte Onder die diens: By die deure: Diakonale werk GKSA Sustentasiekas Volgende Sondag: 28 Oktober 2012 Diensbeurte Ouderling: GertDiaken: Erna Kruger Lambert Erasmus Kollekte Onder die diens: By die deure: Diakonale werk Bybelverspreiding Diensbeurte Troyestraat 21/10 Petrus Bekker Diensbeurte Troyestraat 28/10 Hierdie dienste word deur die Hervormde Kerk gereël Skinkbeurte vir Duxburyweg 21/10 Soekie/Gerda 28/10 Elfrieda

als by www.gkbrooklyn.org.za

Rentia de Beer en Ela Mostert (012) 362 0069 Faks nr: 086 639 1789 kantoor@gkbrooklyn.org.za www.gkbrooklyn.org.za Posbus 11168 Hatfield 0028

Kontak ons…

Admin-hulp op Sondae: Marga Koelman

082 923 2346 Sien inligtingtafel in die saal Predikante verbonde aan die gemeente: Fanie van der Schyff (Hoofsaaklik lidmate bo 30jr) (012) 348 2467 / 083 446 6096 fanie@gkbrooklyn.org.za

(012) 362 0320 / 082 354 3726 griffel@gkbrooklyn.org.za Fanus Heystek (Troyestraat bedieningspunt) (012) 542 3662 / 073 777 1254 fansan@lantic.net

Griffel van Wyk (Hoofsaaklik lidmate onder 30jr.):

7


Derrick Mashau (New Life City Church. Kerkplant in Sunnyside – afgesonder van Teologiese Skool Potchefstroom) 082 971 2725 kwstdm@puk.ac.za Brian de Vries: (Hoof van Mukhanyo Teologiese Skool afgesonder van Heritage Netherlands Reformed Congregation) (013 947 2179 / 079 933 9884 briand@mwf.net

www.gkbrooklyn.org.za

Diaken betrokke by siekebesoek JoĂŤlna Heslinga 082 374 1974

8


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.