Hart & Hand : 4 November 2012

Page 1

Baie welkom by Gereformeerde Kerk Brooklyn. Mag jy hier geestelik tuiskom en saam met ons GROEI in die geloof.

4 November 2012

...saam op pad met God ...in Pretoria Jou doop- en noemnaam Waar:

Preekskema

Duxbury 9:30

Predikant: Fanie van der Schyff

Skriflesing: Mattheus28:19 Hand 11:26

Ouers gee vir hulle kinders name. Jou naam sê wie jy is. Meeste van ons het doop en noemname. God gee aan jou ook in doop ’n noemnaam. Weet jy wat jou naam regtig is en wat dit beteken? Mia Mia Roberts Roberts ,, dogtertjie dogtertjie van van Ruan Ruan en en Mariaan Mariaan word word vanoggend vanoggend gedoop. gedoop. Baie Baie geluk geluk en en seën! seën!

Sang:

Sk 12-3: 1,2 Ps33a: 4,6 Lied 190: 1,2,3 Ps 134a:4 Lied 292: 1,2 Sk 10-2 Sk 20-2: 7

Dink wat jy dink Waar:

Duxbury 18:30

Predikant: Griffel van Wyk

Skriflesing Psalm 141

Preekskema In ’n mens se kop dink jy gewoonlik oor jouself tov jou gedrag: wat jy gedoen het, moes doen, wil doen en nie wil doen nie. Maar dit is meer belangrik om te dink oor jou denke: wat jy gedink het, moes gedink het, wil dink en nie wil dink nie... want dit is waaruit jou gedrag gebore word.... kom ons dink oor wat ons dink!

Troyestraat-erediens Waar: Karmel 09:00 Troye 10:00

Predikant:

Ds Fanus Heystek

Skriflesing:

Jesaja 45 (22)

Preekskema: In Jesaja se tyd het die nasies baie gode aanbid wat nie bestaan het nie. Vandag nog net so: miljoene volg die leerstellings van wysgere en aanbid gode wat deur die gurus geskep is.

Hoe seker kan ons weet dat onse God wel die enigste ware God is?I

Sang:

Ps 33: 1 + 7 SK 12-6: 1, 2 + 3


LB 163: 1 + 2 SK 12-3: 1 + 2

New Life City Church

R184,250 (03/07/2012)

Where: Reitz str 09:00 and 18:00 Reverend:Prof Derick Mashau

R180,800 (28/06/2012) R178,000 (22/06/2012) R168,000 (15/06/2012)

...so amper daar... Offer blymoedig want als wat jy het... het Hy gegee. dankie- dankie – dankie – dankie -dankie Ons doelwit bedrag was R880 000 en ons het R569 697 ontvang. Stort asseblief u DANKOFFER in die koevert wat aan u gepos is, of maak ‘n oordrag na die bankrekening van die Gereformeerde Kerk Brooklyn Pretoria, Rek nr 540 340 110 by ABSA Bank, met duidelike verwysing na u naam en dat dit bedoel is vir die AUGUSTUS DANKOFFER.

Mikpunt R880,000 R600,000 R569 697 (31/10/2012) R560 599 (04/10/2012) R558 599 (27/09/2012) R558 399 (Biltongfees addisioneel R6 131) R552 268 (18/09/2012)

R115,000 (06/06/2012)

Ter goedkeuring:

As diaken: Hendrik Janse van Rensburg.

Voorbidding – Niger

Niger is baie oop vir die Evangelie en ’n groot aantal mense kom tot bekering. Bid dat hierdie land ontvanklik sal bly jeens Christelike bedienings en dat bedieningswerk in hierdie land ’n ewige impak sal hê. Bid ook dat enige sosiale, godsdienstige en geestelike hindernisse (wat nog vyandiggesind is jeens die Evangelie) verwyder sal word.

R521 268 (13/09/2012)

Naasteliefde:

R506 218 (Biltongfees) (R97 596) R408 622 (12/09/2012)

Aangesien ons almal lede van die liggaam van Christus is, wil ons graag mekaar se lief en leed deel, meeleef en daaroor saambid. Indien u bewus is van enige siekte of krisisse neem die vrymoedigheid en kontak die Kerkkantoor of Joëlna Heslinga by 082 374 1974 dat ons dit onder die gemeente se aandag kan bring. Vir meer sensitiewe persoonlike sake is u welkom om een van die predikante te kontak

R403,072 (30/08/2012) R400,000 R329,972 (22/08/2012) R272,772 (15/08/2012) R256,872 (08/08/2012) R249,072 (02/08/2012) R221,872 (25/07/2012) R205,850 (12/07/2012) R200,000

Siekte:

2


Fransie van Rooyen (072 239 9240) het gedurende die week ’n mantelvliesbreuk-operasie in Unitas hospitaal ondergaan. Ons bid haar seën en spoedige beterskap toe.

Daar sal vandag geen kinderkerk wees nie agv vanoggend se doop Troyestraat – Dagboek: •

Sterkte toegewens...

Aan al die studente, matrikulante en skoliere wat tans besig is met eksamens. Ons bid julle alle sukses toe.

Brooklyn Brokkies

Adverteer jou onderneming in Brooklyn Brokkies. Goeie blootstelling teen billike tariewe. Kontak Arthur Hall vir meer inligting: kunssaal@gmail.com of 083 387 3610

Vervoer:

Indien vervoer na die Kerk benodig word kontak asseblief vir Bennie Aucamp by 072 014 8041, nie later as Saterdag 21:00.

Mense wat weg is:

Indien u weet van enige persoon of persone wat nie meer in die gemeente is nie, of as daar name in die verjaardaglys verskyn en u weet die persone het uit die gemeente vertrek, gee ASSEBLIEF die inligting deur aan die Kerkkantoor

Dagboek: Maandag: 19:00 Dissipelskapkafee Woensdag: 18:00 Bedieningskommissie vergader in die moederskamer Donderdag: UP lesings sluit 12:00 KVA vergader in die konsistorie 19:00 Nuwe lidmate in die moederskamer Geen Kinderkerk (slegs 7-9 jariges)

3

• •

Woensdag 7 November: Bybelstudie om 9h30 in Kronendal. Tema: Die wonder van die Bybel. Sondag 11 November: NAGMAAL (o.l.v. ds. van Staden van die Hervormde kerk) Woensdag 14 November: Bybelstudie om 11h30 in Nebohofsaal. Tema: 1 Samuel 22 (God roep jou in die arena + Hoe kon God dit toelaat dat die priesters van Nob vermoor word?)

Brooklyn brokkies

" Die tyd het nie stilgestaan nie en die laaste uitgawe van die Brooklyn Brokkies wag om gevul te word. Stuur gerus enige bydrae--ons wil graag oor 'n verskeidenheid van ons gemeente se aktiwiteite rapporteer. Stuur gerus jou bydraes na Arthur Hall by kunssaal@gmail.com, bel by 083 387 3610 dat ons dit kan haal of los dit gerus by die kerkkantoor. Die afsnydatum is 29 Oktober 2012."

VROU IN DIE AMP

Die Kommissie van die Kerkraad in sake die "Vrou in die besondere amp" gee hiermee kennis van 'n oop gesprek rondom hierdie saak. Enige lidmaat is welkom om dit by te woon en daar sal geleentheid vir vrae en bespreking wees.


Datum: DV Dinsdag 6 November 2012 Tyd: 18:00 Plek: Kerksaal

Multimedia en klank diensgroep.

As jy iets weet van rekenaars, klank, powerpoint en multimedia – kom help ons in hierdie bediening, kontak Werner Pieterson by 082 904 5885.

Nagmaal: Sondag 18 November

Elke Kleingroep kan daardie dag sy eie kuier en afsluitings geleentheid vir die jaar hou en alles self reel. Daar sal dus geen gesamentlike Nagmaalete wees nie.

Eljadahuis

Die Eljadahuis sluit 14 Desember vir vier weke tot in Januarie. Daar word nou probeer om vir 10 gesinne elkeen'n kospak te gee vir die maand, anders het hulle geen kos nie. Indien u wil bydra kan niebederfbare kosse in die houtkis in die saal se voorportaal geplaas word. Enige koekies, lekkers en koeldrank vir die vakansie tyd sal ook besonder waardeer word.

Gelukwense aan die verjarendes...” “Die Naam van die Here is ‘n sterk vesting; die regverdige vind daar skuiling” Spr 18:10 04/11 04/11 06/11 06/11 07/11 07/11 07/11 07/11 07/11 08/11 08/11 08/11 10/11 10/11 10/11

Liedjie Botha Gys van Rooyen Hannes Jooste Barend Krüger Junette van der Hout Nennie Roodt Anton Meijer Joëlna Heslinga Wihan Booyse Brand Gouws Carina Potgieter Jamie Wesseloo Sunel Duursema Ema Kruger Leoné Pieters

082 823 0801 012 341 2765 012 333 8144 082 292 3213 082 958 1222 082 827 8157 071 876 7471 082 374 1974 083 645 4463 082 924 6359 083 650 7812 012 329 3246 082 660 6581 082 453 2417 082 581 7585

Dissipelskapkafee

Die Dissipelskapkafee is op Maandagaande om 19:00 in die kerksaal van Duxbury kerk. Almal is baie welkom om dit by te woon. Die program vir die res van die jaar is as volg: Datum 05 Nov 12 Nov 19 Nov

Tema Die wonder van die Bybel Die wonder van die Bybel Die wonder van die Bybel

Spreker Fanus Heystek Fanus Heystek Fanus Heystek

Ons is tans besig om volgende jaar se program vir die Kafee op te stel. Indien daar ‘n onderwerp is wat jy wil hê ons moet bespreek, gee dit asb vir Soekie Kruger op skrif of stuur dit aan haar per e-pos by suki60@mweb.co.za

Hart en Hand berigte: -lengte ’n Vriendelike versoek word aan u gerig om asseblief beriggies wat u deurstuur so kort en bondig as moontlik te hou, veral die wat herhaaldelik moet verskyn. Ons wil graag almal akkomodeer wat beriggies wil plaas. Ons waardeer u vriendelike samewerking

4


Bybel op jou selfoon: God se Woord is by jou.

Mense by die miljoene gebruik die Bible App™ om God se Woord deel van hul daaglikse lewens te maak. Laai die gratis app af om toegang tot jou boekmerke, notas en leesplanne van enige plek af te verkry. Geniet honderde weergawes, insluitende klank, alles op jou mobiele toestel. Gaan na youversion.com/download op jou selfoon se web en laai die program gratis af. Hier is ook n skakel na 'n video: http://www.youtube.com/watch? v=uolKLDi3Ai8

Eerstejaarskamp 2013 Stellenbosch

Die kamp word aangebied vanaf Saterdag 19 Jan 2013 tot en met Woensdag 23 Januarie 2013. Die kostes beloop R512. Registreer by wwwgkstellenbosch.co.za/eerstejaarskamp.htm of e-pos eerstejaarskamp@gkstellenboch.co.za. Kontakpersone Carl-Gustaf Gericke (072 569 0052 of Ds Johan van Heyningen (082 929 1733) Sien meer inligting op die kennisgewingbord.

Ons kerkgebou in Reitzstraat (die ou Sunnyside gemeente) se nuwe naam is: New Life Church. Al is die Geref. Kerk Brooklyn nog die eienaar en verantwoordelike liggaam is die nuwe naam ‘n beskrywing van waarvoor dit tans gebruik word. Presies dieselfde vir die Troyestraat kerkgebou. Dit word al vir baie jare spesifiek deur die Aftree-Oord, waar die kerkgebou staan, interkerklik benut. Die name van berge uit die Bybel is deur die Stigting benut vir baie van sy skema’s. Die berge Nebo (waar Moses gesterf het – Deur 34) en Karmel (Elia se konfrontasie met die Baäl priesters) is reeds vernoem op die perseel. Die berg Ararat was vernoem, maar het na die verkoop daarvan sy naam verloor. Sou “Ararat Kerk” oorweeg kan word. Dit is waar die ark tot rus gekom het (so ons inwoners na aftrede). Daarby was daar baie verskillende diere in die ark – soos ons interkerklik saamwoon en doen. U kan u voorstelle by mnr. Danie Bester (bestuurder Residentia stigting) of by my (ds. Fanus) inhandig.

Kan jy ons help met ’n faksmasjien?

Is jy nuut hier...? Nuwe lidmate

Alle nuwe lidmate word hartlik uitgenooi na 'n byeenkoms op Donderdagaand 8 November om 19:00 in die moederskamer. Kom vind uit hoe lyk en werk ons gemeente en ontmoet ook ander nuwe (en ou) lidmate.. Kom kuier saam, skakel in en word deel van Brooklyn gemeente. Laat weet asb of jy dit kan bywoon , skakel of stuur 'n sms aan Magda - 082 5513 525 of Elfrieda 072 1795 847. NUWE KERKNAAM VIR TROYESTRAAT Die ou naam (Gereformeerde Kerk Pretoria-Oos) wat lankal in onbruik verval het, is van die muur verwyder. ‘n Nuwe, meer gepaste naam word nou gesoek. Almal by Brooklyn, maar veral alle inwoners by Troyestraat wat van die kerkgebou gebruik maak, word genooi om insette te lewer. Neem die volgende inag:

5

Ons kantoor benodig dringend ’n faksmasjien. Indien iemand ’n skenking wil maak, sal dit waardeer word. Kontak die kantoor

Vir u Kennisname:

Op Woensdag 21 November sal die kerkkantoor gesluit wees omdat Rentia en Ela op ’n Gevorderde Winkerk 7 kursus gaan. Die program word vir die gemeente databasis gebruik.

Aand Parkering: ’n Vriendelike versoek word aan bywoners vd aanddiens gerig om nie onder die skool se afdakke te parkeer en


dan die motor oornag daar te laat nie. Ons beset dan die personeel van die skool se parkeerplekke dis slegs goedgunstiglik dat ons dit na –ure mag gebruik. Parkeer eerder aan ons kant as jy jou motor oornag wil los.

Psalms – Siloeëte van die Gesalfde deur Rineke Visser

U word uitgenooi na die openingsaand van die kunsuitstalling op 23 Nov 2012 om 18:30 by GK Wapadrant. Daar is info blaadjies by die deure.

President Kruger kinderhuise - Sms PKK na

41092 en belê R25 in die toekoms van ons kinders!! Kersaanbod 2012 - VAN JESUS GEPRAAT deur Willemien van Heyningen 'n 110 bladsy bundel van 19 sketse uit die evangelies, aangevul met bypassende bybelstudievrae en gerugsteun deur 'n alfabetiese inligtingsbylaag wat ‘n naamlys, tydskaal en kaarte insluit. 75 boeke tans beskikbaar. R110 per eksemplaar. Aanbod slegs tot 10 November 2012. Aflewering: Kom haal by Die Hoewes 110, von Willichlaan 276, Centurion (1 km van die Centurion Gautreinstasie) of reël aflewering met Willemien by 083 560 6730 of by willyvh@teaterbiblia.co.za Kommentaar van emeritus professor Jaap Helberg "Hierdie publikasie is sprankelend, eenvoudig, vloeiend en pakkend geskryf. Ek kan dit sterk aanbeveel vir vermeerdering van kennis, leesgenot en innerlike verryking.

6


Kantoor: Posbus 11168, Hatfield, 0028

Ons Webtuiste: •

Ons beleef op die oomblik groot tegniese probleme met die webtuiste maar dit word aangespreek.

Logistieke reëlings: Hierdie Sondag : 04 November 2012 Diensbeurte Ouderling: Colin Diaken: Esté-Marie Cameron Pieterson Kollekte Onder die diens: By die deure: Diakonale werk Potchefstoom Teologiese Studentekas Volgende Sondag: 11 November 2012 Diensbeurte Ouderling: Gerhard Diaken: Hannes Oosthuizen Welman Kollekte Onder die diens: By die deure: Diakonale werk Uitreikfonds Diensbeurte Troyestraat 04/11 Tjaart Bosua Diensbeurte Troyestraat 11/11 Hierdie dienste word deur die Hervormde Kerk gereël Skinkbeurte vir Duxburyweg 04/11 Petra 11/11 Bets/Joëlna

als by www.gkbrooklyn.org.za

Rentia de Beer en Ela Mostert (012) 362 0069 Faks nr: 086 639 1789 kantoor@gkbrooklyn.org.za www.gkbrooklyn.org.za Posbus 11168 Hatfield 0028

Kontak ons…

Admin-hulp op Sondae: Marga Koelman

082 923 2346 Sien inligtingtafel in die saal Predikante verbonde aan die gemeente: Fanie van der Schyff (Hoofsaaklik lidmate bo 30jr) (012) 348 2467 / 083 446 6096 fanie@gkbrooklyn.org.za

Griffel van Wyk (Hoofsaaklik lidmate onder 30jr.): (012) 362 0320 / 082 354 3726 griffel@gkbrooklyn.org.za Fanus Heystek (Troyestraat bedieningspunt) (012) 542 3662 / 073 777 1254

7


fansan@lantic.net Derrick Mashau (New Life City Church. Kerkplant in Sunnyside – afgesonder van Teologiese Skool Potchefstroom) 082 971 2725 kwstdm@puk.ac.za Brian de Vries: (Hoof van Mukhanyo Teologiese Skool afgesonder van Heritage Netherlands Reformed Congregation) (013 947 2179 / 079 933 9884 briand@mwf.net

www.gkbrooklyn.org.za

Diaken betrokke by siekebesoek JoĂŤlna Heslinga 082 374 1974

8


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.