Hart & Hand: 11 November 2012

Page 1

Baie welkom by Gereformeerde Kerk Brooklyn. Mag jy hier geestelik tuiskom en saam met ons GROEI in die geloof.

11 November 2012

...saam op pad met God ...in Pretoria Groeiende Troos Waar: Duxbury 9:30

Predikant: Griffel van Wyk

Skriflesing: Rom 3,5,12 HK Sondag 1

Preekskema Sang: So nou en dan wens ek dat ek net weer op my Ps 125c:1,2,3 Sb 12-3:1,2 ma se skoot kon gaan klim... maar ek weet, Ps 71b:6,11 hoe lekker ook al... daardie troos hou nie. Wat Ps. 134:4 troos ’n Christen... en kan jou troos meer word Ps 33a:2,6,11 Sb 5-4:1,2,6 in plaas van vervaag en verdof?

Van bang na aanbidding Waar:

Belydenis Belydenis geleentheid geleentheid

Kersprogram

Preekskema

Duxbury 18:30

Predikant: Griffel van Wyk

Daar is basies vier fases waar jy kan wees op ’n spoor na 'n vredevolle verhouding met God. Die eerste fase is bang, die tweede is twyfel, derde is oortuig en vierde is aanbid. Waar trek jy... en wat vat dit om aan te beweeg?

Skriflesing Luk 2:8-20

Karmel- en Troyestraat eredienste Hierdie dienste word vandag deur die Hervormde Kerk gereël.

New Life City Church Where: Reitz str 09:00 and 18:00

Reverend:Prof Derick Mashau

Augustus dankoffer


Tot op datum het ons R569 697.00 ontvang, maar u is welkom om steeds bydraes te maak. Hartlike dank vir die wat reeds bygedra het Stort asseblief u DANKOFFER in die koevert wat aan u gepos is, of maak ‘n oordrag na die bankrekening van die Gereformeerde Kerk Brooklyn Pretoria, Rek nr 540 340 110 by ABSA Bank, met duidelike verwysing na u naam en dat dit bedoel is vir die AUGUSTUS DANKOFFER.

Dit gaan redelik, maar sy bly danksy haar geloof positief.

Ter goedkeuring:

Indien vervoer na die Kerk benodig word kontak asseblief vir Bennie Aucamp by 072 014 8041, nie later as Saterdag 21:00.

As diaken: Hendrik Janse van Rensburg.

Voorbidding – Mauritanië

Brooklyn Brokkies

Adverteer jou onderneming in Brooklyn Brokkies. Goeie blootstelling teen billike tariewe. Kontak Arthur Hall vir meer inligting: kunssaal@gmail.com of 083 387 3610

Vervoer:

Mense wat weg is:

Verskeie voormalige bedieningswerkers het ingestem om terug te keer na Mauritanië om die Kerk te gaan bemoedig. Bid dat hulle tyd saam met die plaaslike gelowiges geseënd sal wees en dat hulle ’n nuwe generasiesal toerus en sal help ten einde hul eie land met die Evangelie te bereik.

Indien u weet van enige persoon of persone wat nie meer in die gemeente is nie, of as daar name in die verjaardaglys verskyn en u weet die persone het uit die gemeente vertrek, gee ASSEBLIEF die inligting deur aan die Kerkkantoor

Naasteliefde: Aangesien ons almal lede van die liggaam van Christus is, wil ons graag mekaar se lief en leed deel, meeleef en daaroor saambid. Indien u bewus is van enige siekte of krisisse neem die vrymoedigheid en kontak die Kerkkantoor of Joëlna Heslinga by 082 374 1974 dat ons dit onder die gemeente se aandag kan bring. Vir meer sensitiewe persoonlike sake is u welkom om een van die predikante te kontak

Bedanking

Hartlike dank aan almal vir die meelewing en belangstelling tydens my operasie en daarna. Dit word opreg waardeer. Lucy Venter.

Siekte

Francina van Rooyen is steeds in Unitas hospitaal. Na verwagting sal sy oor die naweek ontslaan word.

2

Dagboek: Vandag: 09:15 Susan Strijdom Belydenisaflegging Maandag: UP eksamen begin 19:00 Dissipelskapkafee Woensdag: 09:30 Susan Strijdom 18:00 Diakonie vergader in konsistorie 19:00 Kerkraad vergader in die saal

die

Troyestraat – Dagboek: • •

Sondag 11 November: erediens om 10h00 in Fleurenville Woensdag 14 November: Bybelstudie om 10h30 in Nebohofsaal. Tema: 1 Samuel 22


(God roep jou in die arena + Hoe kon God dit toelaat dat die priesters van Nob vermoor word?) Woensdag 21 November: Kleingroep in Harmoniehof

Multimedia en klank diensgroep.

As jy iets weet van rekenaars, klank, powerpoint en multimedia – kom help ons in hierdie bediening, kontak Werner Pieterson by 082 904 5885.

Dissipelskapkafee Nagmaal: Sondag 18 November

Elke Kleingroep kan daardie dag sy eie kuier en afsluitings geleentheid vir die jaar hou en alles self reel. Daar sal dus geen gesamentlike Nagmaalete wees nie.

Eljadahuis By die Eljadahuis bly dit baie bedrywig en die nood bly groot. 'n Paar sommetjies het getoon dat daar in Augustus 'n 1000 monde gevoed is en in September 800. Die vakansie lê voor en baie mense is afhanklik van die kos wat hulle by Eljada kry. Ons vra dus bydraes in die vorm van nie-bederfbare kosse asb.

Gelukwense aan die verjarendes...”

Gholfdag - Baie dankie!!

“Die Naam van die Here is ‘n sterk vesting; die regverdige vind daar skuiling” Spr 18:10 11/11 11/11 12/11 12/11 12/11 12/11 12/11 13/11 14/11 15/11 15/11 15/11 15/11 15/11 16/11 16/11 16/11 17/11

Jolien Venter Alida Kruger Cornél Schoombie Magdaleen Nienaber Frans Kruger Nicolaas Erasmus Pieter de Beer Emmie Lee Rita Naude Sheila van Marle Ankia Roos Jerry Potgieter Daniél du Preez Magda Cunze Annemarie Bekker Jac Hoogenboezem Willem Marais Isaac Mokholoane

Die Dissipelskapkafee is op Maandag-aande om 19:00 in die kerksaal van Duxbury kerk. Almal is baie welkom om dit by te woon. Die program vir die res van die jaar is as volg: Datum Tema Spreker 12 Nov Die wonder van die Fanus Bybel Heystek 19 Nov Die wonder van die Fanus Bybel Heystek Ons is tans besig om volgende jaar se program vir die Kafee op te stel. Indien daar ‘n onderwerp is wat jy wil hê ons moet bespreek, gee dit asb vir Soekie Kruger op skrif of stuur dit aan haar per e-pos by suki60@mweb.co.za

Dankie aan almal wat meegewerk het om die gholfdag ’n sukses te maak. Die spelers sowel as die skenkers. Dit word baie waardeer. Maak solank ’n aantekening, 8 November volgende jaar is ons groot gholfdag!!

072 102 2255 073 950 7716 082 906 6807 079 981 7001 082 729 9061 073 360 7104 082 886 3135 Karmel 012 755 9517 082 772 6454 072 198 4240 082 802 9097 012 346 5744 083 308 0995 083 527 4350 082 891 3021 072 598 0965 072 096 4395

SESTIGPLUSSERS

Ons gaan ons eie AFRIKAANS IS GROOTviering he om die jaar mee af te sluit. WANNEER? Die vierde Donderdag: 22 November WAAR? By Erna en Bingle se huis: Borderweg-oos 314, Lynnwood. HOE LAAT? om 10:00. WAT/WIE BRING EK SAAM? Bring jou wederhelf, buurman/vrou, beste vriend/vriendin, sodat ons 'n leerskare kan wees. VIR NAVRAE, bel 082-453-2417 Sien uit om julle almal daardie dag te sien!

3


Brooklyn Bokmakieries

Ons laaste uitstappie vir die jaar is na die ou Borakolalo "Nasionale Park" op DV Saterdag 17 November 2012. Daar is al 350 voëls aangeteken en verder is daar ‘n verskeidenheid wild te sien. Daar is ‘n lekker groot piekniek area (met braaigeriewe) waar ons middagete kan hou. Die reservaat bied verskillende roetes om te ry en daar is ‘n paar damme bo en behalwe die groot Klipvoordam. Dit sal 'n daguitstappie wees so pak ontbyt, asook vleis, bykosse en drankies vir die vleisbraai middagete. Onthou ook tolgeld, sonhoed, verkyker, veldgidse, kameras en toegangsgeld. Ons kry mekaar 04:45 by die kerk om nie later as 05:00 te ry nie (dis nogal 'n entjie). Andersins behoort ons 06:00 by die hek te wees indien jy verkies om self soontoe te ry. Die koste is soos volg: Kinders R20; Volwassenes R35; Pensionarisse R20; Motorvoertuig R10. Laat weet asseblief vir Arthur Hall (kunssaal@gmail.com of 083 387 3610) of jy kan saamgaan sodat ons weet wie wil saamry.

President Kruger kinderhuise –

Sms PKK na 41092 en belê R25 in die toekoms van ons kinders!!

Mense by die miljoene gebruik die Bible App™ om God se Woord deel van hul daaglikse lewens te maak. Laai die gratis app af om toegang tot jou boekmerke, notas en leesplanne van enige plek af te verkry. Geniet honderde weergawes, insluitende klank, alles op jou mobiele toestel. Gaan na youversion.com/download op jou selfoon se web en laai die program gratis af. Hier is ook n skakel na 'n video: http://www.youtube.com/watch? v=uolKLDi3Ai8

Eerstejaarskamp 2013 Stellenbosch Die kamp word aangebied vanaf Saterdag 19 Jan 2013 tot en met Woensdag 23 Januarie 2013. Die kostes beloop R512. Registreer by wwwgkstellenbosch.co.za/eerstejaarskamp.ht m of e-pos eerstejaarskamp@gkstellenboch.co.za. Kontakpersone Carl-Gustaf Gericke (072 569 0052 of Ds Johan van Heyningen (082 929 1733) Sien meer inligting op die kennisgewingbord.

Kan jy ons help met ’n faksmasjien? Ons kantoor benodig dringend ’n faksmasjien. Indien iemand ’n skenking wil maak, sal dit waardeer word. Kontak die kantoor

Eerstejaarskamp Pretoria 2013

19 – 25 Januarie 2012 R1150 vir 6 nagte en 3 lekker etes per dag. Facebook: http://www.facebook.com/GKBrooklyn Navrae: Kantoor@gkbrooklyn.org.za Skryf in by www.gkbrooklyn.org.za

Kantoor gesluit:

Op Woensdag 21 November sal die kerkkantoor gesluit wees omdat Rentia en Ela op ’n Gevorderde Winkerk 7 kursus gaan. Die program word vir die gemeente databasis gebruik.

Visie-Kamp 2013 (vir senior studente) 12 – 16 Januarie 2013 R500 vir 4 nagte en 3 lekker etes per dag Facebook: http://www.facebook.com/GKBrooklyn Navrae: Kantoor@gkbrooklyn.org.za Skryf in by www.gkbrooklyn.org.za

Aand Parkering:

Bybel op jou selfoon: God se Woord is by jou.

4

’n Vriendelike versoek word aan bywoners vd aanddiens gerig om nie onder die skool se afdakke te parkeer en dan die motor oornag daar te laat nie. Ons beset dan die personeel van die


skool se parkeerplekke - dis slegs goedgunstiglik dat ons dit na –ure mag gebruik. Parkeer eerder aan ons kant as jy jou motor oornag wil los.

Psalms – Siloeëte van die Gesalfde deur Rineke Visser

U word uitgenooi na die openingsaand van die kunsuitstalling op 23 Nov 2012 om 18:30 by GK Wapadrant. Daar is info blaadjies by die deure.

5


Kantoor: Posbus 11168, Hatfield, 0028

Ons Webtuiste: •

Ons beleef op die oomblik groot tegniese probleme met die webtuiste maar dit word aangespreek.

Logistieke reëlings: Hierdie Sondag : 11 November 2012 Diensbeurte Ouderling: Gerhard Diaken: Hannes Oosthuizen Welman Kollekte Onder die diens: By die deure: Diakonale werk Uitreikfonds Volgende Sondag: 18 November 2012 Diensbeurte Ouderling: Hannes Diaken: Nicolaas Otto Erasmus Kollekte Onder die diens: By die deure: Diakonale werk Emeritaatsfonds Diensbeurte Troyestraat 11/11

Hierdie dienste word deur die Hervormde Kerk gereël Diensbeurte Troyestraat 18/11 Tjaart Bosua Skinkbeurte vir Duxburyweg 11/11 Bets/Joëlna 18/11 Sanet als by www.gkbrooklyn.org.za

Rentia de Beer en Ela Mostert (012) 362 0069 Faks nr: 086 639 1789 kantoor@gkbrooklyn.org.za www.gkbrooklyn.org.za Posbus 11168 Hatfield 0028

Kontak ons…

Admin-hulp op Sondae: Marga Koelman

082 923 2346 Sien inligtingtafel in die saal Predikante verbonde aan die gemeente: Fanie van der Schyff (Hoofsaaklik lidmate bo 30jr) (012) 348 2467 / 083 446 6096 fanie@gkbrooklyn.org.za Griffel van Wyk (Hoofsaaklik lidmate onder 30jr.): (012) 362 0320 / 082 354 3726 griffel@gkbrooklyn.org.za

Fanus Heystek (Troyestraat bedieningspunt) (012) 542 3662 / 073 777 1254 fansan@lantic.net Derrick Mashau (New Life City Church. Kerkplant in Sunnyside – afgesonder van Teologiese Skool Potchefstroom) 082 971 2725 kwstdm@puk.ac.za

6


Brian de Vries: (Hoof van Mukhanyo Teologiese Skool afgesonder van Heritage Netherlands Reformed Congregation) (013 947 2179 / 079 933 9884 briand@mwf.net

www.gkbrooklyn.org.za

Diaken betrokke by siekebesoek JoĂŤlna Heslinga 082 374 1974

7


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.