Hart & Hand: 02 Desember 2012

Page 1

Baie welkom by Gereformeerde Kerk Brooklyn. Mag jy hier geestelik tuiskom en saam met ons GROEI in die geloof.

02 Desember 2012

...saam op pad met God ...in Pretoria Adventsboodskap van die laaste lag Waar:

Skriflesing:

Duxbury 9:30

Predikant: Dr Paul Kruger

Waar:

Sang:

Sb 3-3: 1-6 Lees: Gen.17: 15-19; 18: 1 –15; 21: 1-7 Kommer en prioriteite? Sb. 12-3: 1, 2 Teks: Gen 17: 17; 18: 13, 14; 21: 6. Sb. 1-3: 1,2 Ps.126: 1,2 (1936 :2e mel.) Sb 4-6 (Ere aan God)

Duxbury

18:30

Predikant:

Griffel van Wyk Skriflesing Matteus 6:19-34

Preekskema Dis nodig dat die hoofsaak die hoofsaak bly, anders word kleiner en minder belangriker dinge die fokus... en voor jy weer sien gee dit rigting... en voor jy weer sien verdwaal jy en eindig jy op benoude plekke.

Sang: Ps 9b:1,3,7 Sb 17-1:1,5,6 Sb 2-4:1,3

Geboorte van Jesus aangekondig – waarheid of fabel? Waar: Karmel 09:00 Troye 10:00

Predikant:

Ds Fanus Heystek

Skriflesing:

Matteus 1 + 2 en Lukas 1 +2

Preekskema: Byna alle ander godsdienste het uit een persoon ontstaan – net sy eie bewerings en denke. Dink maar aan Mohammed, Joseph Smith (Mormone), Zoroaster, Confusius, Jehowah Getuies en

vele meer. Die aansprake verregaande. Was dit nie maar dieselfde met Jesus se geboorte nie?

Sang:

Ps 146:1 + 3 SK 5-4: 1 + 2 + 6 LB 353: 1 + 2 + 3


SK 4 - 6

Indien vervoer na die Kerk benodig word kontak asseblief vir Bennie Aucamp by 072 014 8041, nie later as Saterdag 21:00.

New Life City Church Where: Reitz str 09:00 and 18:00 Reverend:Prof Derick Mashau

Mense wat weg is:

Indien u weet van enige persoon of persone wat nie meer in die gemeente is nie, of as daar name in die verjaardaglys verskyn en u weet die persone het uit die gemeente vertrek, gee ASSEBLIEF die inligting deur aan die Kerkkantoor

Voorbidding – Bangladesj

Bid vir die Gelowiges vanuit ’n Moslemagtergrond in die landelike dorpies van Bangladesj, dat hulle God se vrede en vreugde sal ervaar ten spyte van die moeilikhede wat hulle in die gesig staar. Meeste van hulle vier kersfees in die stilligheid en diegene wat deur hul gesinne verwerp is weens hul geloof, is besonder eensaam in hierdie tyd.

President Kruger kinderhuise –

Naasteliefde: Aangesien ons almal lede van die liggaam van Christus is, wil ons graag mekaar se lief en leed deel, meeleef en daaroor saambid. Indien u bewus is van enige siekte of krisisse neem die vrymoedigheid en kontak die Kerkkantoor of Joëlna Heslinga by 082 374 1974 dat ons dit onder die gemeente se aandag kan bring. Vir meer sensitiewe persoonlike sake is u welkom om een van die predikante te kontak

Sms PKK na 41092 en belê R25 in die toekoms van ons kinders!!

Dagboek: Vrydag: Skole sluit DAGBOEK - Troyestraat 

Siekte:

Thinus van Wyk (071 135 9170) is in 1 Militére Hospitaal opgeneem. Ons bid hom krag en sterkte toe.

 

Brooklyn Brokkies

Adverteer jou onderneming in Brooklyn Brokkies. Goeie blootstelling teen billike tariewe. Kontak Arthur Hall vir meer inligting: kunssaal@gmail.com of 083 387 3610

Vervoer:

2

Woensdag 5 Desember: Afsluitingsdiens om 9h30 vir alle inwoners by Troyestraat. Bybelstudie by Troyestraat hervat op 9 Januarie Bybelgesprek by Harmoniehof 16 Januarie Bybelstudie by Kronendal 6 Februarie

INLIGTING Die nuwe naam vir die kerkgebou in Troyestraat staan oor tot ten minste Februarie wanneer die kerkraad daaroor sal besluit. Intussen word die muur


herstel en voorberei daarvoor. Troyestraat lidmate dra self die koste daarvan.

Eljadahuis

Onthou asb van die Eljadahuis voor u weggaan met vakansie. Die huis sluit vir vier weke tot in Januarie en daar word probeer om vir 10 gesinne kos te voorsien vir die tyd, anders het hulle geen kos nie. Indien u enige skenkings wil maak, kan dit in die kis in die saal se voorportaal geplaas word. Baie dankie!

Multimedia en klank diensgroep.

As jy iets weet van rekenaars, klank, powerpoint en multimedia – kom help ons in hierdie bediening, kontak Werner Pieterson by 082 904 5885.

Eredienstye Kersdag 8:30 Diens by Duxburyweg 10: Diens by Troyestraat Troyestraat klereverkoping.

Die klereverkoping vind plaas op Dinsdag 4 Desember om 06:15.

Kerkkantoor sluit

Die Kerkkantoor sluit op 14 Desember en sal weer heropen op 7 Januarie 2013. Rentia en Ela wens u almal ‘n baie geseënde Christusfees toe, en vir die wat weggaan ‘n voorspoedige reis.

Gelukwense aan die verjarendes...” “Die Here is ‘n sterkte vir sy volk, ‘n veilige beskutting vir sy gesalfde” Ps 28:8 02/12 0693 02/12 02/12 02/12 03/12 03/12 03/12

Janneke Scheepers Annelize Swart Ester van der Walt Jan Delang Venter Bertie Guillaume Gerrit Kroes Sasha van Wyk

082 944 082 466 3214 076 017 2728 079 871 7320 012 361 6334 082 348 8397 083 530 2800

3

04/12 Tiaan de Cruz 073 588 6907 04/12 Karin Marais 072 779 9157 04/12 Elana Odendaal 082 782 1416 04/12 Cecilia Wesseloo 082 457 1301 05/12 Michelle Booyse 012 460 2142 05/12 Charl Cowley 083 258 7781 05/12 Josua Prinsloo 083 380 6321 06/12 Steven Coetzee 074 185 7569 06/12 Martie Oosthuizen 071 062 1798 07/12 Bennie Aucamp 072 014 8041 08/12 Yolande Bekker 082 338 9563 08/12 Rian Garner 082 786 3367 12/08 Mynie Kruger Nebohof 308 08/12 Su-Anrie Marais 082 428 3592 08/12 Johannes van der Walt 084 402 7927 08/12 Christelle van Wyk 082 936 5109 08/12 Lucy Venter 012 348 3867

Jaarprogram 2012 Die program is tans by die drukkers. ‘n Vriendelike versoek word gerig vir donasies om die kostes te help delg. Byvoorbaat dankie.

Bybel op jou selfoon: God se Woord is by jou.


Mense by die miljoene gebruik die Bible App™ om God se Woord deel van hul daaglikse lewens te maak. Laai die gratis app af om toegang tot jou boekmerke, notas en leesplanne van enige plek af te verkry. Geniet honderde weergawes, insluitende klank, alles op jou mobiele toestel. Gaan na youversion.com/download op jou selfoon se web en laai die program gratis af. Hier is ook n skakel na 'n video: http://www.youtube.com/watch?v=uolKLDi3Ai8

Vertrek met attestate: Slade Lana Marais Andre Egg: Ursula Dooplid: Arno Roode Leon

Tsumeb Magalieskruin Laeveld

Opgeneem: Van Heerden Hermanus J Hartlik Welkom!!!

Geloftefees n Geloftefees word DV weer op 16 Desember 2012 vanaf 09:00 – 11:00 by die Rooihuiskraalfeesterrein gehou. Mnr Barend Uys werp 'n blik op die gebeure by Bloedrivier met die tema. Bloedrivier – slag van wonderwerke. Ds. (Dr.) Déwyk Ungerer van die Nederduitse Gereformeerde Kerk, Raslouw lei daarna die erediens. Daar is sowat 200 stoele beskikbaar, maar u kan u eie stoel saambring, net vir ingeval. Vrywilligers se hulp word gevra om om 07:00 die saal in gereedheid te kry en die stoele reg te sit. U kan na die tyd gesellig saam verkeer en ligte verversings en koffie en tee saam geniet. Bring gerus u piekniekmandjie. Daar is braaivleisgeriewe as u dit wil benut Navrae: Tel 012 654 2079, 012 658 5552 of 0834482134

Ons Webtuiste:

4


Logistieke reëlings: Hierdie Sondag : 02 Desember 2012 Diensbeurte Ouderling: Colin Diaken: Wina Cameron Cameron Kollekte Onder die diens: By die deure: Diakonale werk GKSA Sustentasiekas Volgende Sondag: 09 Desember 2012 Diensbeurte Ouderling: Schalk Diaken: Willem van Vuuren Daling Kollekte Onder die diens: By die deure: Diakonale werk Uitreikfonds Diensbeurte Troyestraat 02/12 Gerhard Oosthuizen Diensbeurte Troyestraat 09/12 Hierdie dienste word deur die Hervormde Kerk gereël Skinkbeurte vir Duxburyweg 02/12 Petra 09/12 Soekie Predikante • Fanie is met verlof • Griffel preek vanoggend as konsulent in Mamelodi-Wes. •

Ons beleef op die oomblik groot tegniese probleme met die webtuiste maar dit word aangespreek.

als by www.gkbrooklyn.org.za

Kontak ons…

Admin-hulp op Sondae: Marga Koelman

082 923 2346 Sien inligtingtafel in die saal

5


Kantoor: Posbus 11168, Hatfield, 0028 Rentia de Beer en Ela Mostert (012) 362 0069 Faks nr: 086 639 1789

kantoor@gkbrooklyn.org.za www.gkbrooklyn.org.za Posbus 11168 Hatfield 0028

Predikante verbonde aan die gemeente: Fanie van der Schyff (Hoofsaaklik lidmate bo 30jr) (012) 348 2467 / 083 446 6096 fanie@gkbrooklyn.org.za Griffel van Wyk (Hoofsaaklik lidmate onder 30jr.): (012) 362 0320 / 082 354 3726 griffel@gkbrooklyn.org.za Fanus Heystek (Troyestraat bedieningspunt) (012) 542 3662 / 073 777 1254 fansan@lantic.net Derrick Mashau (New Life City Church. Kerkplant in Sunnyside – afgesonder van Teologiese Skool Potchefstroom) 082 971 2725 kwstdm@puk.ac.za Brian de Vries: (Hoof van Mukhanyo Teologiese Skool afgesonder van Heritage Netherlands Reformed Congregation) (013 947 2179 / 079 933 9884 briand@mwf.net

www.gkbrooklyn.org.za

Diaken betrokke by siekebesoek JoĂŤlna Heslinga 082 374 1974

6


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.