Hart & Hand :: 28 Oktober 2012

Page 1

Baie welkom by Gereformeerde Kerk Brooklyn. Mag jy hier geestelik tuiskom en saam met ons GROEI in die geloof.

28 Oktober 2012

...saam op pad met God ...in Pretoria Her-vorming?! Waar: Duxbury 9:30

Predikant: Griffel van Wyk

Skriflesing: Matteus 15:1-20

Preekskema Vandag is dit wêreldwyd Hervormingsondag. 'n Dag waarop al die protestante in die wêreld die hervorming van die kerk in die 15de en 16de eeu vier. Toe mense in die katolieke kerk die evangelie herontdek het en oorbegin het. Baie mense voel ons het vandag, omtrent 500jr later weer so iets nodig, daar word gepraat van die omkeerstrategie... maar wat is die hart van oorbegin..?

Sang: Ps 107b:1,2,3 Ps 32b:2,4 Sb8-1:1,2 Sb1-2:1,2,3

Geen aand-erediens by Duxburyweg Gesamentlike Hervormingsdiens by Wapadrant om 18:30

Karmel- en Troyestraat dienste Hierdie dienste word deur die Hervormde Kerk gereël


New Life City Church

R168,000 (15/06/2012)

Where: Reitz str 09:00 and 18:00 Reverend:Prof Derick Mashau

R115,000 (06/06/2012)

Kyk hoe OFFER ons OP!...so amper daar... Offer blymoedig want als wat jy het... het Hy gegee. dankie- dankie – dankie – dankie -dankie Kom ons wend ‘n spesiale poging aan met ons DANKOFFER om tog ons doelwit van R880 000 te haal Stort asseblief u DANKOFFER in die koevert wat aan u gepos is, of maak ‘n oordrag na die bankrekening van die Gereformeerde Kerk Brooklyn Pretoria, Rek nr 540 340 110 by ABSA Bank, met duidelike verwysing na u naam en dat dit bedoel is vir die AUGUSTUS DANKOFFER.

Mikpunt R880,000 R800,000 R600,000 R560 599 (04/10/2012) R558 599 (27/09/2012) R558 399 (Biltongfees addisioneel R6 131) R552 268 (18/09/2012)

Ter goedkeuring:

As diakens: Hendrik Janse van Rensburg.

Voorbidding – Indië

Bid vir die Odisha (voorheen bekend as Orissa) Christene wat onlangs die antiChristelike geweld in Kandhamal vir die vierde keer herdenk het. Bid dat die Here hul vrese en emosionele trauma sal genees en dat Hy hul sal vertroos in die ontwrigting wat hul ervaar het. Mag die Here hul versterk om voortdurend aan te pas in hul huidige omstandighede, veral sedert die geweld.

Naasteliefde: Aangesien ons almal lede van die liggaam van Christus is, wil ons graag mekaar se lief en leed deel, meeleef en daaroor saambid. Indien u bewus is van enige siekte of krisisse neem die vrymoedigheid en kontak die Kerkkantoor of Joëlna Heslinga by 082 374 1974 dat ons dit onder die gemeente se aandag kan bring. Vir meer sensitiewe persoonlike sake is u welkom om een van die predikante te kontak

R521 268 (13/09/2012) R506 218 (Biltongfees) (R97 596) R408 622 (12/09/2012) R403,072 (30/08/2012) R400,000 R329,972 (22/08/2012) R272,772 (15/08/2012) R256,872 (08/08/2012) R249,072 (02/08/2012) R221,872 (25/07/2012)

Siekte:

R205,850 (12/07/2012)

Debora Henning (012 348 6781) het ’n skoueroperasie ondergaan. Ons bid haar spoedige beterskap toe.

R200,000 R184,250 (03/07/2012) R180,800 (28/06/2012)

Dankwense:

R178,000 (22/06/2012)

2


Baie dankie vir die vriendelike uitnodiging na die Lentetee en die feit dat julle ons nie vergeet nie ... al is "ons" al 17 jaar lank afgetree. Die vrolike, fleurige geel uitnodiging het ons ongelukkig nie voor die funksie bereik nie, met die gevolg dat mense se navraag waarom ons nie laat weet het dat ons nie kom nie, klink na negering van ons kant! (Ons sou darem laat weet het dat ons nie kon kom nie, omdat dit met my (Leona) se verjaardag saamgeval het.) Die besoekers wat hier was na die funksie het gesê dat dit 'n baie aangename oggend - met 'n vol saal - was. Ons deel in julle vreugde en dankbaarheid. Vriendelike groete - Mechiel en Leona Venter

Dagboek: Vandag: Jeugbegeleiding Gr 1-7 afsluiting 17:00 Jeugbegeleiding Gr 8-11 afsluiting 18:30 Hervormingfees by Wapadrant Woensdag: 18:00 Bedieningskommissie vergader in die moederskamer – Jaarbeplanning. Troyestraat – Dagboek: •

Troystraat sê dankie

Baie dankie aan die Agapé-diensgroep vir die heel gesellige lentetee wat hulle weereens vir ons gereël het. Dis net Agapé wat lentereëns en lentetee kan saamvoeg. 10 uit 10 weereens van die Troyestraat 70 plussers!!

Brooklyn Brokkies

Adverteer jou onderneming in Brooklyn Brokkies. Goeie blootstelling teen billike tariewe. Kontak Arthur Hall vir meer inligting: kunssaal@gmail.com of 083 387 3610

Vervoer:

Indien vervoer na die Kerk benodig word kontak asseblief vir Bennie Aucamp by 072 014 8041, nie later as Saterdag 21:00.

Mense wat weg is:

Indien u weet van enige persoon of persone wat nie meer in die gemeente is nie, of as daar name in die verjaardaglys verskyn en u weet die persone het uit die gemeente vertrek, gee ASSEBLIEF die inligting deur aan die Kerkkantoor

• •

Woensdag 31 Oktober: Huisbesoek Fleurenville Woensdag 7 November: Bybelstudie om 9h30 in Kronendal. Tema: Die wonder van die Bybel. Woensdag 14 November: Bybelstudie om 11h30 in Nebohofsaal. Tema: 1 Samuel 22 (God roep jou in die arena + Hoe kon God dit toelaat dat die priesters van Nob vermoor word?)

Alle Troyestraat dames

Daar sal ’n vergadering wees op Woensdag 31 Oktober net na die kerkdiens in die konsistorie. Ons wil graag die Kersprogram bespreek, asook die program vir 2013. Die vergadering is oop vir alle dames.

Jonk en Kleingroep

Werkend?...

Elke Donderdag om 19:30. As jy belangstel om by ons aan te sluit kontak Ruaan van Wyk (082 597 7748 /) Johan Stronkhorst (083 675 3198

Brooklyn brokkies

3

kom


" Die tyd het nie stilgestaan nie en die laaste uitgawe van die Brooklyn Brokkies wag om gevul te word. Stuur gerus enige bydrae--ons wil graag oor 'n verskeidenheid van ons gemeente se aktiwiteite rapporteer. Stuur gerus jou bydraes na Arthur Hall by kunssaal@gmail.com, bel by 083 387 3610 dat ons dit kan haal of los dit gerus by die kerkkantoor. Die afsnydatum is 29 Oktober 2012."

GOEDKEURINGSTYDPERK VIR OUDERLINGE In die lig van onafgehandelde gesprekvoering met individue en kerklike kommissies, bly die goedkeuringstydperk waarin vroulike lidmate voorgestel is vir die amp van ouderlinge, verleng. Elkeen se opregte voorbidding word steeds gevra rondom hierdie saak binne die konteks van die unieke bedieningsuitdagings en -behoeftes in hierdie gemeente van ons Here

Nagmaal: Sondag 18 November

Daar sal geen Nagmaalete wees nie Elke Kleingroep kan daardie dag sy eie kuier en afsluitings geleentheid vir die jaar hou en alles self reel

02/11 Rouxle Wesseloo 329 3246 02/11 Isebrand Naude 792 7027 03/11 Marthinus Heystek 853 6216 03/11 Lyndie Delen 861 1420

072

Die Dissipelskapkafee is op Maandagaande om 19:00 in die kerksaal van Duxbury kerk. Almal is baie welkom om dit by te woon. Die program vir die res van die jaar is as volg: Datum 29 Okt

“Die Here is my herder, ek kom niks kort nie.” Psalm 23:1

12 Nov 19 Nov

082 314 1941 082 488 5464 082 334 4422 083 989 8650 082 782 5463 082 517 0863 012 341 9279 082 820 0577 084 763 5417 083 391 9812 084 607 1108 012 346 3612 072 143 8119

082

Dissipelskapkafee

05 Nov

Jan van der Merwe Ina Herbst Flip Krüger Corien Mitchell Ian Mitchell Bettie Wiechers Dirk Jurrius Lezané Kotze Jacolene Lubbe Anton Kruger Abri Meyer Hestie Kruger Merika Swanepoel

072

Multimedia en klank diensgroep. As jy iets weet van rekenaars, klank, powerpoint en multimedia – kom help ons in hierdie bediening, kontak Werner Pieterson by 082 904 5885.

Gelukwense aan die verjarendes...”

28/10 28/10 29/10 29/10 29/10 29/10 30/10 30/10 30/10 30/10 31/10 31/10 01/11

012

Tema Om Jesus beter te leer ken Die wonder van die Bybel Die wonder van die Bybel Die wonder van die Bybel

Spreker Griffel van Wyk Fanus Heystek Fanus Heystek Fanus Heystek

Ons is tans besig om volgende jaar se program vir die Kafee op te stel. Indien daar ‘n onderwerp is wat jy wil hê ons moet bespreek, gee dit asb vir Soekie Kruger op skrif of stuur dit aan haar per e-pos by suki60@mweb.co.za

4


Eerstejaarskamp 2013 Stellenbosch

Hart en Hand berigte: -lengte ’n Vriendelike versoek word aan u gerig om asseblief beriggies wat u deurstuur so kort en bondig as moontlik te hou, veral die wat herhaaldelik moet verskyn. Ons wil graag almal akkomodeer wat beriggies wil plaas. Ons waardeer u vriendelike samewerking

Die kamp word aangebied vanaf Saterdag 19 Jan 2013 tot en met Woensdag 23 Januarie 2013. Die kostes beloop R512. Registreer by wwwgkstellenbosch.co.za/eerstejaarska mp.htm of e-pos eerstejaarskamp@gkstellenboch.co.za. Kontakpersone Carl-Gustaf Gericke (072 569 0052 of Ds Johan van Heyningen (082 929 1733) Sien meer inligting op die kennisgewingbord.

Is jy nuut hier...? Nuwe lidmate

± 50 Gereformeerdes in Mamelodi

Met groot blydskap het die ± 50 mense MamelodiWes Geref. Kerk by ons klassis familie aangesluit. Hulle is egter ’n kerk met groot behoefte, waarvan die grootste Bybels is vir elke lidmaat is. Sondag oggend 28 Oktober gee ons graag die geld wat ons by die deure insamel vir hierdie doel. Knoop dit in jou oor en bring ietsie ekstra – of maak gerus ’n inbetaling daarvoor in ons rekening gemerk: Mamelodi Bybels. Dankie, Griffel .

Geref. Teologiese Vereniging – almal welkom:

Prof Davi Gomes van Sao Paulo, Brasilië kom aan die einde van die Oktober begin November na Suid Afrika. Dit is hy wat by die Sinode die groeteboodskap vanaf die Igreja Presbiteriana doBrazil gebring het en wat baie goed by die Algemene Sinode ontvang is. Maandagoggend 29 Oktober, as die Here wil en ons leef, tree hy by ons GTV hier in Pretoria op. Hy gaan 'n voordrag gee oor die wonderlike dinge wat tans met die gereformeerde teologie in Brasilië besig is om te gebeur. Die byeenkoms gaan soos gewoonlik by Brooklyn wees en om 9:00 begin. Almal is hartlik welkom.

5

Alle nuwe lidmate word hartlik uitgenooi na 'n byeenkoms op Donderdagaand 8 November om 19:00 in die moederskamer. Kom vind uit hoe lyk en werk ons gemeente en ontmoet ook ander nuwe (en ou) lidmate.. Kom kuier saam, skakel in en word deel van Brooklyn gemeente. Laat weet asb of jy dit kan bywoon , skakel of stuur 'n sms aan Magda - 082 5513 525 of Elfrieda 072 1795 847. NUWE KERKNAAM VIR TROYESTRAAT Die ou naam (Gereformeerde Kerk Pretoria-Oos) wat lankal in onbruik verval het, is van die muur verwyder. ‘n Nuwe, meer gepaste naam word nou gesoek. Almal by Brooklyn, maar veral alle inwoners by Troyesstraat wat van die kerkgebou gebruik maak, word genooi om insette te lewer. Neem die volgende inag: Ons kerkgebou in Reitzstraat (die ou Sunnyside gemeente) se nuwe naam is: New Life Church. Al is die Geref. Kerk Brooklyn nog die eienaar en verantwoordelike liggaam is die nuwe


naam ‘n beskrywing van waarvoor dit tans gebruik word. Presies dieselfde vir die Troyestraat kerkgebou. Dit word al vir baie jare spesifiek deur die Aftree-Oord, waar die kerkgebou staan, interkerklik benut. Die name van berge uit die Bybel is deur die Stigting benut vir baie van sy skema’s. Die berge Nebo (waar Moses gesterf het – Deur 34) en Karmel (Elia se konfrontasie met die Baäl priesters) is reeds vernoem op die perseel. Die berg Ararat was vernoem, maar het na die verkoop daarvan sy naam verloor. Sou “Ararat Kerk” oorweeg kan word. Dit is waar die ark tot rus gekom het (so ons inwoners na aftrede). Daarby was daar baie verskillende diere in die ark – soos ons interkerklik saamwoon en doen. U kan u voorstelle by mnr. Danie Bester (bestuurder Residentia stigting) of by my (ds. Fanus) inhandig.

Aand Parkering: ’n Vriendelike versoek word aan bywoners vd aanddiens gerig om nie onder die skool se afdakke te parkeer en dan die motor oornag daar te laat nie. Ons beset dan die personeel van die skool se parkeerplekke - dis slegs goedgunstiglik dat ons dit na –ure mag gebruik. Parkeer eerder aan ons kant as jy jou motor oornag wil los.

GESAMENTLIKE HERVORMINGSDIENS

Gemeente verantwoordelik: Die GK Waterkloofrand Plek: Die Gereformeerde Kerk Wapadrant Datum: Sondagaand 28 Oktober Tyd: 18:30

6

Prediker: Prof Davi Gomes van die Igreja Presbiteriana doBrazil (IPB) Prof Davi het by die afgelope Algemene Sinode van die GKSA ʼn groeteboodskap vanaf die Igreja Presbiteriana doBrazil gebring. Sy groeteboodskap was nie maar die gewone boodskap wat kerke gewoonlik bring nie. Die Sinode het gehoor van die kragtige groei van die gereformeerde kerke in ʼn land wat bekend staan as ʼn Rooms Katolieke land en van sending wat met baie groot seën dwars oor die wêreld gedoen word. Die IPB het tans ongeveer 1 miljoen lidmate, 6400 predikante, 8 teologiese skole en een nagraadse sentrum vir predikante – ʼn sentrum met wie ons Teologiese Skool DV aan die einde van die maand ʼn ooreenkoms sluit. Die IPB het dieselfde jaar as die GKSA tot stand gekom – 1859. Taal waarin gepreek sal word: Gelukkig nie Portugees nie, maar Engels. Dr. Douw Breed sal die res van die liturgie in Afrikaans lei en prof Davi sal in Engels preek. Ná die erediens: Ná die erediens sal prof Davi ʼn kort praatjie hou waarin hy meer besonderhede gee wat in Brasilië besig is om te gebeur en hoe die Here gereformeerde kerke kan gebruik om met krag en seën die evangelie te verkondig. dus:

GEEN AAND EREDIENS HIER OP 28 OKTOBER


NIE...ons gaan saam na hervormingsdiens by Wapadrant

Ingekom met attestasie: Delen Lyndie Kleinmond Grobler Johannes F Meintjieskop Egg: Lizelle Dooplid: Melissa Dooplid: HandrĂŠ Hartlik welkom!!!

7


Kantoor: Posbus 11168, Hatfield, 0028

Ons Webtuiste: •

Ons beleef op die oomblik groot tegniese probleme met die webtuiste maar dit word aangespreek.

Logistieke reëlings: Hierdie Sondag : 28 Oktober 2012 Diensbeurte Ouderling: GertDiaken: Erna Lambert Erasmus Kruger Kollekte Onder die diens: By die deure: Diakonale werk Bybelverspreiding Volgende Sondag: 04 November 2012 Diensbeurte Ouderling: Colin Diaken: Esté-Marie Cameron Pieterson Kollekte Onder die diens: By die deure: Diakonale werk Potchefstoom Teologiese Studentekas Diensbeurte Troyestraat 28/10 Hierdie dienste word deur die Hervormde Kerk gereël Diensbeurte Troyestraat 04/11 Tjaart Bosua Skinkbeurte vir Duxburyweg 28/10 Elfrieda 04/11 Sanet

als by www.gkbrooklyn.org.za

Rentia de Beer en Ela Mostert (012) 362 0069 Faks nr: 086 639 1789 kantoor@gkbrooklyn.org.za www.gkbrooklyn.org.za Posbus 11168 Hatfield 0028

Kontak ons…

Admin-hulp op Sondae: Marga Koelman

082 923 2346 Sien inligtingtafel in die saal Predikante verbonde aan die gemeente: Fanie van der Schyff (Hoofsaaklik lidmate bo 30jr) (012) 348 2467 / 083 446 6096 fanie@gkbrooklyn.org.za

(012) 362 0320 / 082 354 3726 griffel@gkbrooklyn.org.za Fanus Heystek (Troyestraat bedieningspunt) (012) 542 3662 / 073 777 1254 fansan@lantic.net

Griffel van Wyk (Hoofsaaklik lidmate onder 30jr.):

8


Derrick Mashau (New Life City Church. Kerkplant in Sunnyside – afgesonder van Teologiese Skool Potchefstroom) 082 971 2725 kwstdm@puk.ac.za Brian de Vries: (Hoof van Mukhanyo Teologiese Skool afgesonder van Heritage Netherlands Reformed Congregation) (013 947 2179 / 079 933 9884 briand@mwf.net

www.gkbrooklyn.org.za

Diaken betrokke by siekebesoek JoĂŤlna Heslinga 082 374 1974

9


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.