die courant, 5 September 2012

Page 5

5 September 2012

courant nuus

5

Wêreldbeker was ’n Darling se musikante maak ‘Musiek vir Almal’ hoogtepunt, sê jong ‘Spiere’

Die twintigjarige Pieter-Steph du Toit het met kan droom om binne een en ‘n halwe jaar ná die courant gesels oor sy skooljare, sy ‘nuwe’ matriek ‘n Junior Springbok te raak nie) wat is jou lewensmotto? Dis vir my ‘n groot eer en lewe en dié tye dat hy huis toe kom. Pieter-Steph het in 2010 matriek aan die dié dinge het oor my pad gekom deur harde Hoërskool Swartland voltooi en het kort daarna werk. My raad vir ander jongmense is: ‘Moevinnig opgang gemaak in die rugbywêreld. Hy nie enige geleentheid laat verbygaan nie, en as die geleentheid oor jou pad is vroeër vanjaar opgeroep kom, moet jy reg wees. Dit na die Bok-oefenkamp, het voel steeds vir my onwerksy buiging in die Super 15 lik, maar die JUNIOR WORLD gemaak en het deelgeneem CHAMPS was ‘n hoogtepunt! aan die Junior WêreldkamVertel ons hoe pas jy pioenskap in die Boland, studies en ‘uitstekend speel’ waartydens hy beseer is. bymekaar? Waaraan skryf jy jou Die Sharks word almal sportprestasies toe? gedurig aangemoedig om Vandat ek kan onthou, te studeer. Ek studeer deur was sport en oefening nog UNISA. Gelukkig studeer altyd deel van my lewe. My my vriende ook almal. Dit ma het my van kleins af alles het al wel gebeur dat ek ‘n laat uittoets, van swem tot Captains run gehad het op karate. Ek dink die feit dat dieselfde tyd as wat ek moes ek by Hoërskool Swartland eksamen skryf. aan verskeie sporte deelgeVertel ons van jou oefenneem het, (in atletiek het ek program en wie werk jou oehekkies, hoogspring, diskus Pieter-Steph du Toit fenprogram uit? Die Sharks en gewigstoot gedoen), het ‘n hele span van biokitennis en rugby en nie net een sportsoort nie, was goed vir my. Dit het netici, fiksheidsinstrukteurs en fisio’s wat vir elmy skoolloopbaan interessant gehou en ek is keen individueel programme uitwerk. Dit hang blootgestel aan al hierdie sportsoorte wat my egter steeds van elke ou af hoe hard hy wil werk. Glo my, ons oefen hard! Die ure tel ons uitkyk verbreed het. Was dit vir jou waardevol om steeds naby nie, soms begin ons baie vroeg in die oggend. Die spanoefeninge geniet ek die meeste. jou huis te wees terwyl jy op skool was? Behandel die mense van die Vallei jou nou Ek is baie lief vir die plaas en die Vallei. Ek verruil die feit dat ek uit die huis kon skoolgaan anders, noudat jy die Sharks-span gehaal het? Dis vir my altyd baie lekker om huis toe te vir NIKS! Dis steeds vir my heerlik om plaas toe te kom op aftye en steeds saam met my kom al is die aandag soms bietjie oorwedigend, maar ek is maar nog net dieselfde ou as twee skoolvriende te kuier! Vertel vir ons gewone mense (wat nie eens jaar gelede!

95ste Darling Blommefees op hande Onthou die 95ste Darling Blommefees: Landskapuitstallings volgende naweek! Klassieke ghitaarklanke in die agtergrond met die volgende sprekers op Vrydag: Johan Visagie van Dasseneiland oor ‘Pikkewyne’ (11:00), Gerald Wingate oor ‘Voëls van die Weskus’ (13:00) en Anton Pouw oor ‘Veldblombestuiwers’ (15:00). Radio Goeie Hoop hou ‘n buite-uitsending vir die dag. Musiek, stalletjies, ponies vir die

kinders, veteraankarre gewaarborg. Sondag stal Jaguar en Roll’s Royce hul motors uit. Afslag vir bejaardes Vrydag. Kontak gerus darlingwfs@westc.co.za/084 916 1111 vir navrae. Onthou: Dit is onwettig om veldblomme te pluk! Die Duckitt Orgidieëskou van die Donderdag tot Sondag: Attie Hofmeyr as landskapsargitek en duisende eksotiese orgidieë. info@duckittnurseries.com/022-4922606.

Die Darling Musiek Vir Almal-inisiatief (DMA) is ‘n gemeenskapsinisiatief met ‘n nuwe ritme: Die bemagtiging van kinders deur musiek. DMA het op 28 Februarie 2010 ontstaan, tydens die openingsaand van die Darling Musiek-fees - ‘n jaarlikse fees wat al langer as agt jaar bestaan. Met meer as 300 feesgangers, het die wys van ‘n dokumentêre film, ‘El Sistema’, dié feesgangers geïnspireer om ook, soos in Venezuela, met ‘n musiekprogram vir die gemeenskap te begin. Een van die DMA-lede, Matthew Steward Juliet Gosling Brown, ver“Die film ‘El Sistema’ vertel die ware verhaal duidelik dat daar tans sewe lede op Darling is wat die kinders van die gemeenskap oplei en van musiek-opleiding wat nou al oor 30 jaar leer om die volgende instrumente baas te raak: in Venezuela strek, met meer as 120 orkeste,” vertel Juliet. Dromme, ghitaar, klavier, klarinet en die viool. “Uiteindelik is dit ons doel om ook ‘n koor “Sodra ons die onderwysers daarvoor kry, sal ons klasse in tjello en die fluit ook aanbied,” en orkes op Darling te begin. “Musiek hef ‘n mens se gees op – ons sê Juliet, ‘n Britse boorling en nou ‘n gesoute probeer om aan die jeug ‘n keuse en hoop te Darling-inwoner. Ongeveer 65 kinders neem nou klasse by gee, ‘n nuwe lewe met ‘n ander (mu-siek) styl DMA. Klasse is gratis, hoewel sommige ouers deur hierdie projek!” * Die groep hou gereeld fondsinsamelings betaal volgens hulle vermoëns. Die instrumente is óf geskenk óf gekoop en die klasse word aangebied by The Planet met geld wat tydens fondsinsamelings byme- Art Creative Centre (TPACC) en by die Darling Trust se terrein. kaargemaak word.

Promosie

LPS doen weer sake Die onderdele-onderneming LPS het gister sy deure geopen. LPS het sowat 30 jaar gelede, in die vroeë 1980’s, begin sake doen, vertel Pieter Roux, eienaar. Sowat twee jaar gelede is die besigheid verkoop, maar die nuwe eienaars moes onlangs hul deure sluit. Die gevolg is dat Roux en sy seun Pieter Roux junior, ‘n man met ‘n diploma in kleinhandelsakebestuur, weer terug is aan die stuur van sake om LPS by Fabriekstraat 6 in Malmesbury se nywerheidsgebied aan die gang te kry. “Danksy versoeke van jarelange klante het ons besluit om weer skouer aan die wiel te sit en weer onder te begin,” verduidelik Roux sr.

“Ons het ook besluit om iemand met uitstekende meganiese kennis en kennis van plaasmasjinerie asook laers (“bearings”) te betrek.” Die gevolg is dat Jack van Staden aangestel is as onderdelebestuurder van LPS. Daar was nooit twyfel by die Roux-span oor die naam LPS nie. “Dit is reeds ‘n huis-houdelike naam en ‘n handelsmerk wat wyd bekend is.” ‘n Verdere diens van LPS is sandstraal (“sandblasting”). “Ons sterk punt aan klante sal weer wees diens, diens en nogmaals diens.” Mense met navrae kan met LPS in verbinding tree by tel. 022 482 3322 of dit per e-pos aan lpsbearings@telkomsa.net rig.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
die courant, 5 September 2012 by DieCourant - Issuu