die courant 30 mei 2012 175

Page 7

courant motors

30 Mei 2012

7

Handelaars wys krag op kliëntedag Plaaslike motorhandelaars het verlede week hul 4x4-voertuie beskikbaar gestel vir ‘n kliëntedag wat Nedbank by Blombosch buite Yzerfontein aangebied het.

Francois Malan (regs) van die Swartland Munisipaliteit ontvang van deesweek ‘n nuwe Isuzu FSR 750 CRUE CAB wat die Munisipaliteit van Perdeberg Motors van Jan Steenkamp.

Eerste Etios eienaar van Malmesbury Toyota

Die gaste het die 4X4-roete in die voertuie van Perdeberg Motors (Isuzu) , Becker Auto (Ford en GWM), Malmesbury Toyota, Rola Volkswagen Malmesbury, JB;s Nissan en Weskaap Motors geniet.

Heinrich van Harte ontvang die sleutels by Rossouw Januarie terwyl Veronica van Harte toekyk. Heinrich was die eerste kliënt wat ‘n Toyota Etios by Toyota op Malmesbury gekoop het.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
die courant 30 mei 2012 175 by DieCourant - Issuu