Die courant 28 augustus 2013

Page 6

nuus•news

6

28 Augustus 2013

Matriekafskeide gehou HSS: Die Hoërskool

Swartland van Malmesbury se matrikulante het Saterdag hul matriekafskeid gehou met James Bond: Skyfall as tema. Links is Callie Esbagh, Kristin Krieling, Metgesel nie HSS nie, Erin Abrahams, Maxeen Basson, Angel September, Lee-Zanne Davids, Chemandré van Schalkwyk. (Foto: Superfoto)

PHS:

Piketberg Hoërskool se matrikulante het in styl hul matriekafskeid gehou. Bo is Ané Venter, Duan Mostert, Michelle du Plessis, Pieter-Hugo Wium, Eska Lambrechts en Stephan Breunissen. Foto: Marietha Goosen

Trollies: Die Laerskool Swartland op Malmesbury het as fondsinsameling met Pick n Bo: Maandagaand tydens HSS se modeparade was Juanita Barkhuizen, Carlo Rheeder en Megan Fourie.

Bo: Ook by die modeparade was Roseanne Rowe en Marize Huisamen.

Pay Malmesbury koppe bymekaar gesit en ‘n trollieloop aangebied. Agt deelnemers, gewapen met ‘n trollie en hardloop-tekkies, het die winkel ingevaar en vir ‘n minuut lank gegryp na enige produk wat hulle in die hande kon kry. Die laerskool het op dié manier ‘n borgskap van R12 800 van Pick ‘n Pay Malmesbury ontvang en daarmee R57 600 ingesamel. Die gelukkige wenners was Ferdie Carstens, Tyrone Howburg, Luke Muller, Dillon Oppelt, Marlene Grabe, Lieb Loots, Rikus Schreuder en Cwenga Mgolombane.

IGH hou gholfdag op Moorreesburg

Die tweede jaarlikse gholfdag wat die broers AD en Koos Spangenberg vir Vrydag op Moorreesburg gereël het, is volgens die organiseerders in ‘n goeie gees gehou. Dié broers het ná hul pa se dood verlede jaar die nie-winsgewende organisasie In God’s Hands gestig met die doel om geld in te samel vir verdienstelike sake soos die operasionele en ander kostes van Huis Moorrees en ook die ACVV-tehuis vir bejaardes op die dorp. Volgens die Spangenberg-broers is die aanduidings goed dat hierdie jaarlikse gholfdag gekom het om te bly. Met die ondersteuning van Toyota Malmesbury, wat ‘n motor as prys vir die kolhou geborg het, was die gees goed en die ondersteuning van plaaslike instansies ook ‘n riem onder die hart, het AD gesê.

Henry Odendal, Nico Bester, Rudolph Liebenberg en Thys Odendal almal van Moorreesburg, Die organiseerders van die gholfdag, AD en Koos Spangenberg.

Die Vikings in aksie: Dirkie Visser, Daneil Kriel, Slinger Westenraad en Niel Koch. Die Vikings was ook die wenners van die dag.

Lothar Buhr, Danie Rust, Robert Orchard en Gerhard Bester.

Jannie Kemp

Die Santam-span: Pikkewyn Rossouw, Johan Katze, Richard Noman en Denis Geldenhuys.

Slinger Westenraad

Nico Bester


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Die courant 28 augustus 2013 by DieCourant - Issuu