die courant 28 Maart 2012
Algemeen
1
REGSTELLING
• TOTSIENS MAAR NIE VAARWEL 1957 - 12 - 18 2012 - 03 - 13
Ons Hemelse Vader het jou kom verlos van jou aardse lyding. Met diepe hartseer neem ons afskeid, maar die mooi herinneringe sal ons altyd bybly. Van jou vrou, Oliver, Gayla, Johan, Guovanni, kleinkinders asook die res van die September & Croy families. -------------------------• PASTORALE BERADING - Skakel Theresa van Vreden by 083 310 3823 vir afspraak. (Assosiaatberader ABBO/Radiokansel. Reg: SAAP AO20/80
Gesoek Wanted
2
• GOEDERE GESOEK - 2de handse meubels, yskaste, vrieskaste, asook linne, skoene, handsakke en breekgoed. Kontak 022 487 1547 / 084 794 7528
Persoonlik
3
• BEDANKING - Johan & Susan Schäfer bedank almal vir belangstelling en simpatie met die heengaan van ons moeder vir al die oproepe, sms’se, besoeke, kaartjies en blomme.
Te koop For sake
4
• HOë KWALITEIT DROë VRUGTE - Perskes, pere, pruime en appelkose. Skakel Susan 022 482 2479 -------------------------• GOEDERE TE KOOP - 1 x Golf airconpomp, 1 x Skottel met decoder, 1 x warmkas vir voëls, 2 x brandblussers. Skakel 072 245 1850 slegs na 18h00. -------------------------• GESKILDE DROË PERSKES - R35/kg. Skakel 079 782 4265 vir bestellings. -------------------------• EGTE LEER MANSSKOENE - (Vellies, stewels en sandale) Alle nommers
166.indd 15
beskikbaar, asook groot nommers (5 - 15). Teen baie spesiale pryse. Verskeiekleure. Malmesbury. Kontak Max 083 275 8266 -------------------------• TE KOOP - 1 x Groot babacot, 1 x baba kas, 1 x graco stootwaentjie en 1 x graco dra stoeltjie. In goeie toestand! Skakel 083 274 0633
Te Huur To Let
7
• WYKLAND EIENDOMME, RIEBEEK KASTEEL Riebeekvallei. R4400 Ongegund - 3/4 slaapkamer, 2badkamer, onthaal area, oopplan sit/ eetkamer/kombuis. Onmiddellik beskikbaar. R3850 Ongegund - 2 slaapkamer, sit/eetkamer, kombuis met enkel motorhuis. R3080 Riebeek Kasteel - Massiewe “bachelor” met groot privaat omheinde tuin, fantasiese uitsig oor die vallei. Koopkrag. Onmiddellik besikbaar. Besigheidspersele. R1320 Ideaal vir kantore - onmiddellik besikbaar. Sentraal geleë. R4995 Slaghuis te huur. R1250 Besigheidsperseel te huur 18.36m2. Kontak Anita 082 722 3330 of Jacqueline 083 226 2375 -------------------------• 1BED ROOMED FLAT - Let with open plan kitchen and lounge area for rent on a farm in the Paardeberg, 14km outside Malmesbury. Rent R3000per month plus electricity. Ideal for a young single person or couple. Includes DSTV. Call Andrew on 082 658 1101 for an appointment to view. -------------------------• TOP EIENDOMME, MALMESBURY R3000 - W/S 2Slpk, 1badk, parkering. Skakel Kantoor by 022 487 3818 -------------------------• KANTOORRUIMTE - Ruim huis, sentraal geleë in Malmesbury - onmiddellik
beskikbaar. Skakel 022 482 1131 -------------------------• DU TOIT TRAILERS Sleepwaens te huur, asook kar sleepwa “piggyback”. Kontak 022 482 1767 / 072 237 2349
Dienste Services
12
• DIENSTE GELEWER - Vervoer van meubels, verwydering van bourommel en tuinvullis, afsaag van bome & afmaak van struike. Kontak Willie Gagiano by 082 875 4802 of 022 448 1336 -------------------------• WIL JY DALK IETS OUDS KOOP OF VERKOOP? - Skakel of kom besoek dan gerus die Negosikas. Op die hoek van Hill en Vrede-straat, Malmesbury. Skakel 022 487 2601 -------------------------• VERWYDERING VAN TUINVULLIS - Skoonmaak van erwe groot en klein asook skoonmaak van beddings, tuine ens. Gratis kwotasies. Skakel 083 227 5937 ------------------------• ABC PARTYTJIES - Kinder-temapartytjies, dekor, tafeltjies, stoeltjies, koeke en versiersuiker-prints. Kontak Elsa 078 544 2038, abcpartytjies@gmail. com of www.abcpartytjies.weebly. com
Betrekking beskikbaar
17
courant
• VAKATURE: KASSIERE & PETROLJOGGIES - Kassiere vereistes - Rekenaarvaardig. Belangstellendes kan CV’s persoonlik inhandig by Attie Rootman. ------------------------• MALNOPLATE MALMESBURY benodig die dienste van ‘n betroubare, hardwerkende persoon wat sou gou moontlik diens kan aanvaar: Vereistes: • Rekenaarvaardig, • Goeie menseverhoudinge, • Tweetalig, • Kode 8, • Praktiesvaardig, • Vorige ondervinding en kennis van nommerplate, sleutels en “signs” sal in jou guns tel. Stuur jou CV na malnoplate@ddcswartland.co.za of faks: 022 482 2497. Indien ons nie binne 7dae vanaf sluitingsdatum met u in verbinding getree het nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was. Sluitingsdatum: 31 Maart 2012.
mini gigs
15
& dienste
Kontak ons gerus by 022 487 3221 om hier te adverteer
• KASSIER DRINGEND BENODIG Vir besige kafee in Malmesbury. Rekenaarvaardig, Rybewys sal in jou guns tel. Verkorte CV met kontakbare verwysings word benodig. Skakel 082 774 3691 vir afspraak. -------------------------
2012/03/27 05:54:23 PM