

NAMPO - BELEEF DIE WÊRELD PLAASLIK
Verslapping van vereistes hou kundiges besig
Die verslapping van vrystellingsvereistes, hersiening van die invoerheffing en alternatiewe kleingraan om produsente in veral die Suid- en Wes-Kaap se nood te verlig was onder die sake wat deur die wintergraangroep tydens Graan SA se jaarlikse kongres op Nampo Park bespreek is.
Onder voorsitterskap van Richard Krige, wat ook tot voorsitter van Graan SA verkies is, is aktuele sake bespreek en verslag gedoen. Benewens koring word Graan SA se afgevaardigdes in die wintergraangroep onderverdeel deur komitees vir kanola, gars en alternatiewe gewasse waaroor die onderskeie voorsitters verslag gedoen het.
Hoewel die koringbedryf onder druk verkeer om volhoubaar te kan wees het Krige genoem dat plaaslike kwaliteit steeds onder die bestes ter wêreld is en dat Japan en China die Suid-Afrikaanse koring sal verwelkom. Nogtans moet onderhandelinge oor sake soos die verslapping van nuwe kultivars se vrystellingsvereistes ter wille van hoër opbrengste en die invoertarief se verwysingsprys omsigtig hanteer word omdat dit sensitief is.
Nuwe tegnieke kan die teling van kultivars bespoedig maar dit neem seisoene lank en vereis miljoene rand om aan vrystellingskriteria te kan voldoen. Plaaslike koring se maal- en bakkenmerke tel onder die beste ter wêreld weens vereistes vir kwaliteit en nie soveel klem op opbrengs nie. Telers het dekades lank daarvolgens gewerk en lyne wat nie aan die vereistes voldoen het nie op die agtergrond geplaas.
Danksy die goeie gehalte kon meulenaars goedkoper koring van laer gehalte invoer en dit met Suid-Afrikaanse koring meng. Die verslapping van graderingsvereistes sedert 2015 toe ‘n omkeerstrategie ingestel is om plaaslike koringproduksie meer volhoubaar te maak, het ‘n oplewing meegebring maar dit is volgens produsente nog te min om die bedryf se nood te verlig.
Graan SA onderhandel met ander bedryfsrolspelers om die vrystellingskriteria se gehaltevereistes te verslap ter wille van kultivars met hoër opbrengspotensiaal, sonder om gehalte in te boet. Sommige produsente het gewaarsku dat kwaliteit ‘n belangrike voordeel is en dat telers ook maan teen die risiko’s wat met ‘n verslapping van kwaliteitstandaarde gepaard gaan. As die plaaslike koring se kwaliteit met ‘n premie vergoed word sou produsente meer tevrede gewees het. Hulle word egter nie daarvoor vergoed nie en ingevoerde koring van gesubsidieerde produsente met mindere kwaliteitskenmerke word as maatstaf gebruik, sê produsente.
Krige het goedkeuring van die wintergraan se afgevaardigdes gekry dat Graan SA voortgaan met die ondersoek om vrystellingskriteria te kan verslap, met behoud van kwaliteit. Hy het gesê die ondersoek moet betroubare en werklike statistiek oplewer, waarin inligting van die SA Graanlaboratorium ook gebruik sal word.
Witkoring
Witkoring kan in sommige produksiegebiede ‘n verligting bring waar ander koring beperkings het, maar faktore soos die afsonderlike opberging daarvan, die aanvaarding deur verbruikers
en kommersiële verbouing maak dit nie ‘n kitsoplossing nie.
Krige sê witkoring se genepoel is wyd en meulenaars is tevrede dat dit geproduseer kan word, maar witkoring het sy eie beperkings voor dit ‘n algemene alternatief sal wees. Sommige witkoringkultivars lewer hoër opbrengste as rooikoring maar telers maan dat dit nie veralgemeen kan word nie. Witkoring se produksie moet egter nie die produksie van plaaslike hoëgehalte rooikoring belemmer nie.
Hendrik van Staden van Syngenta, wat Sensako se koringkultivars ontwikkel en bemark, het aan die wintergraangroep gesê Syngenta is gereed om witkoringlyne weer in die mark te verskaf.
Invoertarief
Die jarelange besware oor vertragings met die aankondiging van koring se invoertarief en die formule waarvolgens dit bepaal word, is soos tydens vorige kongresse bespreek.
Graan SA se aansoek by die kommissie vir internasionale handelsadministrasie (Itac) om ingevoerde koring se verwysingsprys en die metodiek van aankondigings te hersien, gaan steeds voort. Die aansoek is in 2024 saam met die graanhandelaarsvereniging Sacota ingedien maar ander rolspelers in die bedryf bied weerstand daarteen.
Dit het onder meer gelei tot samesprekings in Januarie 2025 tussen Graan SA en die SA Meulenaarskamer se rade waar verskeie sake oor die koringbedryf bespreek is. Volgens Krige het die Meulenaarskamer hulle lojaliteit teenoor die plaaslike koringbedryf bevestig.
Die Meulenaarskamer het ‘n vergadering met die minister van landbou gehad om hul standpunt te stel en aan Itac voorstelle rakende die verwysingsprys gemaak wat insluit dat die tariefstelsel in geheel hersien moet word.
Nuwe teeltegnieke
Nuwe tegnieke wat in die teling van kultivars gebruik kan word, kan onder meer help met die beheer van gras en om produsente meer winsgewend te maak. Volgens Krige moet die produsente egter seker wees dat sulke tegnieke deur ander rolspelers aanvaar sal word en dat hul produk steeds in markte welkom sal wees.

Richard Krige, voorsitter van Graan SA se wintergraanwerkgroep.

Twee aanpassings van invoerheffing in April
‘n Tweede aanpassing van koring se invoerheffing is op 17 April 2025 in die Staatskoerant afgekondig, slegs sowat twee weke na die vorige aanpassing. Die nuwe tarief waaraan ingevoerde koring onderworpe is, is nou R549,50/ton.
Op 4 April 2025 is die eerste aanpassing van 2025 van R183,50/ton gemaak, langer as ses maande nadat dit volgens die veranderlike formule aangepas moes word. Die nuwe tarief van R549,50/ton het volgens die formule reeds op 3 Desember 2024 gesneller. Dit het gevolglik langer as vier maande geneem voordat die nuwe tarief afgekondig is.
Die langsame tydsduur bevestig graanprodusente se jarelange stryd met die betrokke staatsdepartemente om die aankondiging in die Staatskoerant tydig te doen en om sodoende voortdurende bedryfskwellings uit die weg te ruim en negatiewe markfaktore te verhoed. Onder leiding van Graan SA en die handelaarsvereniging Sacota word gepoog om die tarief se aankondiging maandeliks ingestel te kry, soos met die brandstofprys gedoen word.
Graan SA en Sacota se pleidooi is dat sowel die tarief se formule as die aankondigingsmetodiek aangepas moet word. Tydens Graan SA se afgelope kongres in Maart vanjaar het minister John Steenhuisen gesê die koringtarief (se aankondiging) behoort ‘n outomatiese proses te wees. Hy stem saam dat die toepassing van koring se invoerheffing ruimte skep dat
die stelsel tot nadeel van koringprodusente gemanipuleer kan word.
Die invoertarief of heffing word volgens onder meer die internasionale prys van VSA se nommer 2 harde rooi winterkoring en die rand-dollar-wisselkoers in ‘n formule vasgestel. Dit word deur die regering se kommissie vir internasionale handel (Itac) in die departement van handel, nywerheid en mededinging in oorleg met ander departemente geadministreer en in die Staatskoerant afgekondig.
Die tarief is veranderlik en word as ‘n basisprys vir koringprodusente gebruik wanneer die internasionale koringprys tot vlakke daal waar dit nie meer vir Suid-Afrikaanse boere lonend of gunstig raak om te produseer nie. In die afgelope seisoene is koringpodusente onder toenemende finansiële druk om volhoubaar te kan produseer.
Suid-Afrika se koringtarief word sedert president Donald Trump van Amerika se aankondiging van invoertariewe nog verder in onsekerheid gedompel. Dit is onduidelik hoe Trump se aankondiging die plaaslike oliesade- en graanbedryf gaan beïnvloed.

GRAAN SA KONGRES
Minister ook bekommerd oor wintergraan se sake
Hy stem saam dat die toepassing van koring se invoerheffing ruimte skep dat die stelsel tot nadeel van koringprodusente gemanipuleer kan word, het minister John Steenhuisen aan lede van Graan SA gesê. Hy het die kongresgangers langer as ‘n uur uit die Kaap toegespreek en vrae geantwoord nadat hy dieselfde dag die tweede begrotingsrede moes bywoon.
Hy het dit duidelik laat blyk dat hy danksy Derek Mathews as voorsitter en dr Tobias Doyer as uitvoerende hoof se betrokkenheid op hoogte van Graan SA se sake is. Steenhuisen het gesê die koringtarief (se aankondiging) behoort ‘n outomatiese proses te wees. Dieselfde behoort met die registrasie van chemiese middels te gebeur, waar die goedkeuringsproses ook te lank duur en dit hersien moet word.
Steenhuisen het gesê sy departement kyk na die sogenaamde Leaf-proses en wil dit “van die boere se rug af kry”. Hy het daarmee verwys na die voorgenome inspeksiediens oor graangradering en die gevolmagtigde vir die diens, Leaf Services.
Sommige probleme wat in landbou ervaar word kan nie deur die departement van landbou en sy minister opgelos
word nie omdat ander staatsdepartemente daarvoor verantwoordelik of daarby betrokke is. Steenhuisen het verduidelik dat dit byvoorbeeld die geval is met veediefstal, die handhawing van wet en orde en die werk van staatsveeartse.
Hy het die produsente bedank vir hulle diens omdat die graanbedryf belangrik vir Suid-Afrika is, onder meer weens voedselsekerheid, werkverskaffing en uitvoer. Hy het Graan SA geloof vir hulle uitsonderlike werk wat nie uit dwang gedoen word nie, maar in belang van die land se graanbedryf. Sy boodskap aan produsente was om nie Amerika toe te gaan nie want hulle is hier nodig.
José de Kock van Napier in die Wes-Kaap het Steenhuisen bedank vir sy oopdeur-beleid en hom versoek om die (landbou-)ekonomie en produsente te beskerm. De Kock het aan die minister gesê die ekonomie van graanproduksie in die Wes-Kaap is onder groot druk en die pogings om dit reg te stel duur te lank.
Mathews het Steenhuisen bedank vir die tyd wat hy te midde van die begroting aan Graan SA se kongres afgestaan het. “Ons is trots om jou óns minister te noem.”
Western Cape 2024 season: New stem rust races detected on wheat
The prevalence of stem rust the Western Cape was lower in trap nurseries, with less severity infections in farmers’ fields in the 2024 season. However, new races of stem rust were found and are being tested to determine whether they will pose a significant threat to current cultivars. Monitoring is important to timeously detect new races and provide early warning on potential risks.
Tarekegn Terefe1 and Willem Boshoff2
1ARC-SMALL GRAIN
2DEPARTMENT OF PLANT SCIENCES, UNIVERSITY OF THE FREE STATE
Stem rust, caused by the fungus Puccinia graminis f. sp. tritici (Pgt) is one of the major threats to wheat production in South Africa. Typical symptoms of stem rust include large dark-red, elliptical pustules occurring mainly on the stems of infected wheat (Photo 1).
Recently, this disease has been more frequently observed in the winter rainfall regions of the Western Cape and has the potential to cause more than 50% yield loss when not controlled on susceptible cultivars. Genetic resistance provides an effective and environmentally friendly stem rust control option. However, frequent emergence of new Pgt races has been a major challenge to sustainable use of resistant cultivars. Monitoring the Pgt population is essential to timely detect and manage the threat posed by new races and to use the provided information in breeding for resistance. Therefore, annual Pgt virulence surveys have been conducted since the early

1980s by ARC-Small Grain (ARC-SG) in collaboration with the University of the Free State (UFS), identifying several new Pgt races and continually supporting rust resistance breeding efforts in SA.
As part of ongoing rust monitoring, trap nurseries planted at 18 localities, 60 commercial wheat fields and 20 experimental plots were surveyed during the 2024 season in the major wheat growing regions of South Africa, including the Free State, KwaZulu-Natal, Western Cape, North-West, and Mpumalanga. Samples of stems of wheat and triticale infected with stem rust were collected and Pgt spores from these samples were inoculated onto seedlings of a set of standard differential lines to determine the frequency and distribution of Pgt races.
Prevalence of stem rust in the 2024 season
Stem rust was found in over 33% of the trap nurseries, which is 20% lower than the prevalence recorded during 2023. In the Western Cape, the disease occurred at six of ten trap nursery localities (Table 1) but with severities <10%, except at Bredasdorp where 20% severity was recorded on a few susceptible entries.
Furthermore, only six (14%) of 42 farmers’ fields surveyed in the Western Cape showed stem rust infections of trace amount to 5% severity. In the previous season, stem rust was observed in 27% of the farmers’ fields surveyed, indicating a lower level of prevalence in 2024 than during 2023. Stem rust was not detected in farmers’ fields, trap nurseries or trial plots surveyed in the remaining wheat regions (Table 1).
Stem rust races detected in the 2024 season
Ten stem rust races were identified from 75 isolates pathotyped. Most frequently found races were 2SA5 (40%), 2SA46 (28%) and 2SA25 (11%). The frequency of the remaining races varied between 1,3% and 7% (Table 2). Also, during the 2023 season, 2SA5 and 2SA46 were predominant races in the Western Cape. Although commonly found, these three races are comparatively less virulent to wheat but can infect and survive on susceptible triticale, potentially contributing to inoculum buildup and early disease onset on susceptible wheat cultivars. Race 2SA67 was first identified during 2022 from two isolates collected near Napier and Darling in the Western Cape. In 2024, the presence of this race was confirmed in samples collected from the Rûens and Swartland areas with one difference to the existing race 2SA5, being virulent to the resistance gene Sr11. Like the rest of triticale infecting races, 2SA67 may
Photo 1. Stem rust infection on the stem of a susceptible wheat plant.
Photo credit: ZA Pretorius
BAANBREKERS IN SOJABOONTEGNOLOGIE
Die rewolusie in sojaboontegnologie is hier!

INTACTA RR2 PRO ® -tegnologie bied die volgende hoofvoordele:
INTACTA RR2 PRO®-tegnologie bied drie hoofvoordele in ’n enkele produk. Hierdie nuwe eienskapkombinasie verteenwoordig ’n mylpaal vir Suid-Afrikaanse boere en dui op ’n nuwe golf van innovasie in sojaboontegnologie by Bayer. Die bekendstelling van INTACTA RR2 PRO® bied aan boere ’n nuwe keuse vir insekbeheer wat hul produktiwiteit, effektiwiteit en waarde verhoog en uiteindelik lei tot hoër opbrengste wat van beter kwaliteit getuig.
Bayer (Edms) Bpk. Reg. Nr. 1968/011192/07. Collaboration Hub, Eerste Vloer, Waterfall-sirkel, Country Estate Rylaan 9, Waterfall City, Midrand, 2090.
INTACTA RR2 PRO® is ’n gelisensieerde produk van Bayer AG
BESKERM
Beskerming teen ernstige voedingskade wat deur die Afrika-bolwurm veroorsaak word.
OPTIMALISEER
Verhoog opbrengspotensiaal deur die herposisionering van die onkruiddoder-weerstandige eienskap op die DNS van die sojaboon.
VERBETER
Verbeter glifosaatweerstand wat deur Roundup Ready 2 (RR2) ®-tegnologie gebied word.

Indigenous insect pests of small grains
Most crop pests are insects that have a cosmopolitan distribution. Sometimes however, severe damage can be caused by native insects that find fields full of suitable food available to supplement their usual menu.
Dr Vicki Tolmay ARC-SMALL GRAIN, STELLENBOSCH
Dr Goddy Prinsloo ENTOMOLOGIST CONSULTANT
In South Africa there are two indigenous insect pests that utilize barley and wheat as additional host plants and so doing, cause economic damage.
Western Province grain worm
Severe damage to newly established barley, wheat and canola in the Sandveld production region of the Southern Swartland is primarily due to a small, flightless weevil species Eremnus cerealis, known as the Western Province grain worm. This small brown-speckled beetle has one life cycle (Figure 1) per year but can cause thousands of hectares worth of damage in a season.
The problems begin when the first spring rains start to soften the tough chorion membrane of the 1 mm small eggs that ensures these insects survive when conditions are unsuitable for them. The small white larvae emerge and begin to eat the soft seedlings that are busy establishing. They grow and spend three to four months feeding below the soil surface on the growing crop. Then, as temperatures rise with the start of summer, they form pupae in the top layer of the soil.
The flightless adult weevils emerge from October to Decem-
ber. They are active at night and thus seldom seen, spending the daylight hours in the soil or under organic material on the soil surface. Eggs are laid in the late summer to autumn after the first rains and then the cycle begins again.
This pest is more prevalent in wetter seasons and due to the flightless characteristic of the species, it is usually found within the same area year on year. Producers should note that there are no insecticides registered for the control of this insect and localised cultural actions in known beetle infested areas may be the only way to minimise damage.
Agromyza leaf miner
The indigenous grass leaf miner, Agromyza ocularis, was first noted as crop pest during 2000 in the Douglas and Prieska area but since spread through all wheat and barley production areas in both the cooler and warmer irrigation areas and in KwaZulu-Natal, as well as on dryland cultivations in the Western Cape and Free State. It is most prominent in the cooler irrigation areas. This 2-3 mm big, totally black fly primarily utilizes local grass species as hosts, but can also complete its life cycle on barley, wheat, and maize.
Adult flies (Figure 2) mate after which the female makes multiple incisions in the upper side of leaves. Some of these incisions are used for protein feeding by female. Other incisions are used to deposit eggs in.
TO PAGE 14
Graanluise raak bestand teen algemene plaagdoders
omgewing is seleksiedruk op die graanluise geplaas. Dit het tot gevolg gehad dat sommige populasies van RKL, hawerluis en graanroosluis in hierdie gebiede minder vatbaarheid teen algemeen gebruikte aktiewe bestanddele onwikkel het. Dit is hoofsaaklik die aktiewe bestanddele in dimethoate, imidacloprid, asetamipried en thiametoksam. Die luise se weerstand veroorsaak dat hierdie aktiewe bestanddele in die toekoms nie meer die graanluise doeltreffend sal kan beheer nie.
Om te verhoed dat weerstand teen algemeen gebruikte aktiewe bestanddele in plaagdoders in populasies van graanluise ontwikkel, sal die seleksiedruk wat tot nou toe op hierdie luispopulasies geplaas is, verminder moet word.
Monitering is noodsaaklik sodat chemiese beheer slegs toegepas word wanneer dit noodsaaklik is. Faktore wat in ag geneem moet word voor daar op ‘n beheerprogram besluit word, is die koring se groeistadium en die luise se verspreiding deur die land. Produsente moet ook let op omgewingstoestande voor ‘n besluit vir beheer geneem word.

Wanneer die Russiese koringluis homself aan die bokant van die blaar voed, rol die blaar toe en aarverskyning word belemmer. Foto verskaf.
Wanneer chemiese beheer toegepas word, moet die etiket geraadpleeg en streng by die aanbevelings gehou word. Oor die lang termyn is dit verder noodsaaklik om tussen verskillende groepe aktiewe bestanddele te wissel en verskillende beheerstrategieë toe te pas. Dit sal die seleksiedruk van ‘n spesifieke chemiese plaagdoder op die luise verminder en die ontwikkeling van weerstand verhoed.
VAN BLADSY 10
UitwerkingUitwerkingUitwerking
10 mm 15’ 70%75%97% 30’60’ min min min
Aviator® XproTM verseker maksimum effektiwiteit, selfs met reënval binne 1 uur van toediening.
Aviator® Xpro™ is ’n swamdoder geregistreer op koring, gars en kanola.
Hoekom Aviator® XPro™?


Aviator® XPro™ kombineer twee komplementêre swamdoders, Biksafen en Protiokonasool, vir uitstekende siektebeheer en langdurige residu-aksie. Die XPro™-tegnologie, met sy unieke verspreiding deur die blaarweefsel, verseker ’n beter opbrengs.
Vir meer inligting, laai die Bayer-toepassing, BayerCropSA, af.
Dis wat jy noem die #BAYERvoordeel
• Aviator® XPro™ bied siektebeheer met die gebruik van twee komplementêre aktiewe bestanddele met twee verskillende metodes van werking.
• Dit bied ’n dubbele voordeel deurdat dit graansiektes verminder en opbrengs optimaliseer.
• Dit werk oor verskillende fases van die siekte se lewensiklus om aan boere bykomende buigsaamheid te bied.
• Aviator® XPro™ is geformuleer met Bayer se innoverende Leafshield™-formulasietegnologie.
www.cropscience.bayer.co.za /// www.bayer.co.za /// Tel: +27 11 921 5002
Bayer (Edms.) Bpk. Reg. Nr. 1968/011192/07. Collaboration Hub, Eerste Vloer, Waterfall-sirkel, Country Estate Rylaan 9, Waterfall City, Midrand, 2090. Aviator® Xpro™ Reg. Nr. L10089 (Wet Nr. 36 van 1947). Aviator® Xpro™ bevat Biksafen (pirasoolkarboksamied) 75 g/ℓ en Protiokonasool (triasool) 150 g/ℓ. Waarskuwing. Aviator® Xpro is ’n geregistreerde handelsmerk van Bayer AG. Lees die etiket voor gebruik.
Gevaarstellings: Veroorsaak ernstige oogirritasie. Kan respiratoriese irritasie veroorsaak. Baie giftig vir waterlewe. Baie giftig vir waterlewe met langdurige gevolge.
WAARSKUWING


Promising wheat cultivars for Western Cape producers
The 2024 wheat cultivar evaluation results provided valuable information for producers looking to optimise their wheat yield and quality parameters, like hectolitre mass (HLM) and grain protein content (GPC), with their cultivar selection process for future planting seasons.
Petrus Delport and Thobeka Khumalo-Mthembu
ARC-SMALL GRAIN (STELLENBOSCH AND BETHLEHEM)
The 2024 cultivar evaluation results, along with data from previous years, offer a comprehensive view of the cultivars’ performance in the Swartland and Rûens production areas. In the Swartland, SST 0208 emerged as the top performer for 2024 with an average yield of 3,49 t/ha, followed closely by SST 0187 at 3,46 t/ha (Table 1).
Looking at the long-term data, SST 0187 stood out with the highest four-year average of 3,91 t/ha, showing stability across seasons thus making it a reliable choice for producers in the Swartland region. SST 0166 also maintained a strong performance over seasons, ranking second in the four-year period with an average of 3,88 t/ha. LG Ancia was a new entry in the 2024 programme, however, performed admirably with an average yield of 3,39 t/ha and ranking in the top five cultivars. Among the more established cultivars, SST 0127 continued to
Table 1. Combined yield results of the Swartland production areas. Annual cultivar yield is shown together with the yield averaged across multiple years (2021 – 2024).
Photo credit: ARC-Small Grain
Table 2. Combined hectolitre mass results of the Swartland production areas. Annual cultivar hectolitre mass is shown together with the hectolitre mass averaged across multiple years (2021 – 2024).
Table 3. Combined grain protein content results of the Swartland production areas. The annual protein content result of each cultivar is shown together with the protein content averaged across multiple years (2021 – 2024).
show consistent results across multiple years, with an impressive yield of 4,23 t/ha in 2023.
Apart from yield, quality parameters also play a significant role in cultivar selection. For example, still in the Swartland re-
gion, PAN 3855 was the top performer with an average hectolitre mass (HLM) of 80,8 kg/hl, followed by PAN 3774 with 80,3 kg/hl and PAN 3783 with 79,9 kg/hl (Table 2). The PAN
Promising wheat cultivars for Western Cape producers
Table 4. Combined yield results of the Rûens production areas. Annual cultivar yield is shown together with the yield averaged across multiple years (2021 – 2024).
cultivars generally excelled in HLM and occupied the top positions in both annual and multi-year averages.
For seed protein content, LG Aficion topped the charts with 11,6%, followed by SST 0127 and Tredou, both at 11,4% average for the 2024 season in the Swartland region (Table 3). Ratel maintained the highest protein content across the fouryear average at 12,7%, making it an excellent choice for producers that prioritise protein content.
In Rûens, SST 0208 mirrored its Swartland performance by ranking first with an average yield of 3,96 t/ha in 2024, outperforming the area average of 3,69 t/ha by a significant margin (Table 4). SST 0166 followed at 3,86 t/ha, continuing its strong performance in both regions. The four-year data showed that SST 0166 is the most consistent performer in the Rûens region with an average yield of 3,94 t/ha, followed by SST 0187 with 3,89 t/ha and SST 0127 with 3,83 t/ha. These three cultivars have consistently ranked among the top performers across multiple years.
PAN 3976 performed better in the Rûens, ranking fourth with an average yield of 3,82 ton/ha. This once again highlights the importance of cultivar choice for the specific production areas as performance can vary significantly across a large geographical area.
The HLM quality parameter in the Rûens showed that PAN 3774 was the top performer with the highest average hectolitre mass of 79,5 kg/hl in 2024, followed by PAN 3855 with 79,4 kg/hl and PAN 3783 with 79,2 kg/hl (Table 5). Similar to the Swartland results, PAN cultivars dominated the hectolitre mass category.
The average protein content was lower (10,4%) in the
Rûens compared to the Swartland region (11,2%) in 2024 (Table 6). LG Aficion and LG Ancia topped the protein content rankings with 10,8% and 10,7%, respectively. Ratel maintained a strong protein content across seasons, ranking highest in the four-year average with 11,3%.
When the ARC examined data across both regions over the four-year period (2021 to 2024), it was discovered that several cultivars demonstrate remarkable adaptability and consistency. For instance, SST 0187 and SST 0166 emerged as the most versatile cultivars performing exceptionally well in both Swartland and Rûens regions across seasons. SST 0127 also maintained strong positions in both regions, making it another reliable option for the Western Cape wheat producers.
The four-year data indicated that while yield levels are generally comparable between the two regions (Swartland mean: 3,69 t/ha and Rûens mean: 3,65 t/ha), the Swartland produced wheat with higher protein content (Swartland mean: 12,3% and Rûens mean: 11,0%).
The 2024 wheat cultivar trials reinforce the importance of selecting cultivars based on specific regional conditions as well as quality parameters of the specific cultivars. While consistent top performers like SST 0187 and SST 0166 offer reliability, newer entries like SST 0208 and LG cultivars are bringing interesting alternatives to the Western Cape wheat cultivar choices, particularly for producers looking to balance yield potential with quality parameters like hectolitre mass and protein content.
As always, producers should consider these trial results alongside their specific farm conditions and management practices when making cultivar selections for the upcoming season.
Contact details: DelportP@arc.agric.za TO PAGE 22
Kontak jou naaste BASF-verteenwoordiger om verder te gesels. WhatsApp eenvoudig ‘hi’ na: +27 66 125 9522.



Promising wheat cultivars for Western Cape producers
FROM PAGE 20
results of the
mass is shown together with the hectolitre mass averaged across multiple years (2021 – 2024).
Table 6. Combined grain protein content results of the Rûens production areas. The annual protein content result of each cultivar is shown together with the protein content averaged across multiple years (2021 – 2024).
Table 5. Combined hectolitre mass
Rûens production areas. Annual cultivar hectolitre

wels verseëling, afloop en vererger wielspoorprobleme.
• Vervaardigers van bewegende sproeiplaatspuite bied ‘n “standaard” drukking, met effens laer of hoër drukopsies.
• Laer druk as hul “standaard” verhoog die druppelgrootte en verminder verdamping, maar kan negatief wees vir sekere gronde of fyn saadgewasse.
• Hoër druk as hul “standaard” verminder die druppelgrootte effens, verhoog verdamping effens, maar is ideaal vir sensitiewe gronde of fyn saadgewasse.
• Vir kort gewasse, soos lusern, kan hangpype verleng word om die spuit 2 m bo die grond te posisioneer; dit is egter onnodig.
• Toetse toon egter dat bewegende spuitplaatspuite gemonteer op 2,3 m steeds 99% tot 100% doeltreffendheid handhaaf, selfs in warm, winderige en droë toestande.
Kostevergelyking
• Statiese spilpunt-spuite is die goedkoopste.
• Bewegende sproeiplaatspuite is duurder, maar steeds goedkoper as LEPA-stelsels.
• Voloppervlakbesproeiing LEPA-stelsels kos meer weens nader spuitspasiëring en laer hangpype.
• Deeloppervlakbesproeiing LEPA-stelsels is meer bekostigbaar maar gewasse word in sirkels geplant.
• LEPA-drupstelsels is doeltreffend maar ook die duurste weens hoë aankoopkoste, hoë instandhoudings- en filtrasiekoste.
Energieverbruik
• Lae-energie LEPA-stelsels (0,42 Bar) en een van die bewegende spuitplaatspuite (0,42 Bar) gebruik soortgelyke hoeveelhede energie.
• LEPA-drupstelsels verbruik meer energie weens filtrasiestelselverlies.
• ‘n Bewegende spuitplaatspuit teen 6 psi bied die beste kombinasie van:
o hoogste doeltreffendheid (99-100%)
o laagste energieverbruik
o lang lewensduur en minimale instandhouding, en
o geen filtrasie nodig nie.
Samevatting
Bewegende sproeiplaatspuite is die beste keuse vir die meeste toepassings van spilpuntbesproeiing. Dit bied hoë doeltreffendheid, lae energieverbruik en minimale instandhouding en het ‘n aanvaarbare koopprys. Dit presteer beter as tradisionele statiese spuite en duur LEPA-stelsels, wat dit die ideale keuse maak vir doeltreffende en kostedoeltreffende besproeiing. Vir fyn saadgewasse is die standaard weergawe of een met effens hoër druk die beste, terwyl die laerdrukweergawe vir algemene gewasse uitstekend presteer.
Vir meer inligting, navrae en hulp, kontak Senter 360: 018 469 1331, 082 564 5955 of besoek www.senter360.co.za

Starting at R130 000
• 1ha – 4ha Single tower, electric, water or petrol driven center pivots available • 3ha – 100ha+ Electric pivots • 3ha – 100ha+ Solar grid tie pivots • 3ha – 10ha Solar standalone pivots



Wheat market information: 2024/25 marketing year
Sanet Naudé SA GRAIN INFORMATION SERVICE
Local supply and demand
The opening stock for whole wheat on 1 October 2024 was 749 838 tons, while unutilised stock at the end of February 2025 was 1 747 386 tons.
At the end of March 2025, 1 818 435 tons of wheat was delivered at commercial premises. This was 6% less year on year.
Five months into the marketing year, a total of 1 409 433 tons whole wheat were processed for human consumption. Wheat processed for animal feed at the end of February 2025 was 40% higher year on year at 4 018 tons.
Wheat withdrawn by producers were 31,5% less year on year, while whole wheat released to end consumers was 52% higher than the same period the previous year at 535 tons.
According to the weekly reports from 1 October 2024 to 28 March 2025:
• Imports for RSA were 881 203 tons. Most imports were from Russia (42%), Lithuania (22%), and Poland (10%).
• Exports of locally produced wheat, all to neighbouring countries, were 78 623 tons. Most exports were to Zimbabwe (54%), Botswana (18%), and Lesotho (12%).
The NAMC supply and demand estimates committee estimated that approximately 100 000 tons less wheat will be imported for the 2024/25 marketing year compared to the previous year.
Table 1 shows how the prices of wheat on the local markets have varied for the July 2025 and September 2025 contracts.
International wheat
The United States department of agricul-

SPPY = same period
Table 1. Latest wheat prices versus previous prices.
Table 2. Highest global wheat producing countries.
Table 3. Wheaten products manufactured.
Beskerming wat die toets van tyd en kwaliteit deurstaan
Wanneer dit by effektiewe onkruidbeheer kom, is daar geen kortpaaie nie. Reeds vir baie jare plaas boere hul vertroue in ’n beproefde oplossing wat keer op keer presteer – Sakura®. Maak Sakura® jou nommereen-keuse in die langdurige vooropkomsbeheer van grasonkruide in jou koringlande en ervaar die kwaliteitsvoordeel vir jouself.
HOEKOM SAKURA®?
• Beproefde oplossing vir die beheer van ’n wye spektrum grasonkruide.
• Minder kompetisie met onkruide beteken beter opbrengs.
• Lei tot ’n afname in die onkruidsaadbank.
• Bly vir langer periodes aktief in die grond.

#BAYERvoordeel
Die registrasie-eienaar van Sakura® is Bayer AG Bayer (Edms) Bpk. Reg. Nr. 1968/011192/07. Collaboration Hub, Eerste Vloer, Waterfall-sirkel, Country Estate Rylaan 9, Waterfall City, Midrand, 2090. Sakura® is ’n geregistreerde handelsmerk van Kumiai Chemical Industry Co. Ltd. www.cropscience.bayer.co.za /// www.bayer.co.za /// Tel: +27 11 921 5000
GEVAAR
Sakura® Reg. Nr. L9082 (Wet Nr. 36 van 1947). Bevat 850 g/kg. Bevat Piroksasulfoon (pirasool) 850 g/kg. Gevaarlik. Gevaarstellings: Kan skade aan organe veroorsaak (lewer, niere, blaas, urinêre stelsel en kardiovaskulêre stelsel) deur langdurige of herhaaldelike blootstelling indien dit ingesluk word. Uiters giftig vir waterlewe met langdurige gevolge. LEES DIE ETIKET VOOR GEBRUIK.
SeedGrowthTM deur Bayer
’n Sterk fondasie vir sukses
Met Bayer se SeedGrowth™-reeks, help ons jou om ’n stewige fondasie te lê deur jou gewasse reeds van die begin af die beste kans op sukses te gee.

Optimaliseer eenvormige saailingopkoms.
Verseker sterk, gesonde saailinge.
Sterker wortels. Breëspektrum-dekking.
Vinnige opkoms en gewasvestiging. Gesonder plante.
Uitstekende plantbaarheid. Opbrengsvoordeel.
Uitstekende beskerming teen die vernaamste grondpeste by mielies.
Optimaliseer saailing-opkoms.
Sterk gewasvestiging.
Uitstekende, langdurige wortelopname.
#BAYERvoordeel ...
met langtermyn gevolge. EverGol® Energy 176.6 FS Reg Nr. L11351. Bevat 76.8 g/ℓ Protiokonasool (triasool), 61.4 g/ℓ Metalaksiel (fenielamied) en 38.4 g/ℓ Penflufen (pirasoolkarboksamied). *Waarskuwing – Uiters skadelik vir waterlewe met langtermyn gevolge. Kan ’n allergiese reaksie veroorsaak. Bevat Metalaksiel, 1,2-bensisothiasolin-3-een, reaksiemassa van 5-chloro-2-metiel-2H-isothiasol-3-een en 2-metiel-2H-isothiasol-3-een (3:1). Gaucho FLEXX 600 FS Reg. Nr. L6562. Bevat 600 g/ℓ Imidaklopried (chloro-nikotiniel). *Waarskuwing – Uiters skadelik vir waterlewe met langtermyn gevolge. Kan ’n allergiese reaksie veroorsaak. Bevat 1,2-bensisothiasolin-3-een, reaksiemassa van 5-chloro-2-metiel-2H-isothiasol-3-een en 2-metiel-2H-isothiasol-3-een (3:1). Hierdie produkte is geregistreer onder Wet 36 van 1947. Create®, EverGol® Energy en Gaucho® is geregistreerde handelsmerke van Bayer AG Bayer (Edms) Bpk. Reg. Nr. 1968/011192/07. Collaboration Hub, Eerste Vloer, Waterfall-sirkel, Country Estate Rylaan 9, Waterfall City, Midrand, 2090. www.cropscience.bayer.co.za /// www.bayer.co.za /// Tel: +27 11 921 5002