Theewaterskloof gazette 22 jul 2014

Page 1

Theewaterskloof |Bredasdorp | Napier

Year 4 • Tuesday 22 July 2014 | Tel. 028 214 1294

www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi

Crèche se terrein beveilig In antwoord op die beroep om voormalige president Nelson Mandela te vereer met 67 minute van goeie dade aan lede van die gemeenskap, het talle organisasies in die Overberg op Mandeladag uitgereik met welwillendheidsgebare om ’n verskil te probeer maak. Die strate-, stormwater-, riool- en waternetwerkspanne van Theewaterskloof-munisipaliteit se Caledondorpskantoor, het Vrydag by die ACVV Caledon Tafelronde Crèche in Uitsig gaan help met sand strooi rondom die skool se klimrame en swaaie sodat die kinders nie so hard val as hulle afval nie. Nog foto’s op bl 3, 4 en 7.

Elgin farm workers desperate

ANNETTE THERON

The families of 27 permanent workers on the farm Protea outside Elgin say they face an uncertain future because of a deal that is not working out as it was planned. Since the beginning of the year the workers have been without water for two months, without electricity for two more, and without wages between April and 4 July. They say they mostly live from donations by shops, churches and charity organisations such as the ACVV and Elgin Round Table, on this 74 hectare apple and plum farm. According to Vuyani Nkasayi, head of communications at the Department of Rural Development and Land Reform of the Western Cape, the department acquired the farm

from a private owner in June last year for R11,6 million for the farm itself, and another R1 million for the machinery and equipment. The department entered into a lease agreement with two co-lessees, who Nkasayi says have many years experience in the farming sector. Nkasayi emphasises that the deal is not a BEE initiative. “The lease works as such; if there are people interested in farming, then they apply and they are kept on the database of the department and when we acquire a farm, we then interview the applicants and successful applicants get a lease agreement.” But, says Nkasayi, the farm has not generated income of late, and the money the department had aimed to raise by November last year to “keep the farm running”, has not been secured to date. Nkasayi said the department is

Farm workers of Protea Farm during a recent hand-over of food parcels.

PHOTO: ANNETTE THERON

aware of the situation on the farm. “One of the reasons people did not get paid was because the farm did not generate any money to pay them.” “They are all permanent workers,

with families to support,” said Mekie Plato, ward councillor for Protea, about the 27 affected workers. Plato expressed concern about their future because they were apparently asked

to go on unpaid leave from 23 June to 9 July. Edward van Niekerk, one of the two lessees who were present during a recent hand-over of food parcels on the farm, was contacted to give clarity and more detailed information on the terms of the lease agreement, but did not want to comment. Upon a question about the future of the farm and its workers, Nkasayi said the department will “communicate that when we are ready”. “We don’t know where we stand and we are very unhappy with the current situation and we don’t know what the future holds for us,” one of the farm workers said yesterday. “Something has to be done here; we receive absolutely no benefits. We have spoken amongst ourselves and believe that government should give us part of the shares of the farm as we are the ones working the land.”


2

General - Algemeen

Theewaterskloof Gazette

GROOT ASPIRASIES: Nathan Arendse is gekies om Groenberg Senior Sekondêr by die Birchwood Community College in Londen as uitruilstudent te gaan verteenwoordig. Daar moet egter uitgawes aangegaan word om dié droom te verwesenlik. Daar sal op 1 Augustus ’n fondsinsamelingsfunksie by Beejays in Bergsig gehou word. Indien u kan bydra, kan geld in die volgende rekening betaal word: Capitec, rekeningnommer 1358800152, takkode 470010. Vir verdere navrae kan Nathan op Whatsapp by 078 723 6874 bereik word. Daar word tans lootjies teen R100 elk te koop aangebied en die gelukkige wenner kan ’n aand vir twee wen met ontbyt ingesluit by die Caledon, Casino Hotel Spa and Entertainment. Skakel 076 081 1137 of 083 523 8391 vir lootjievormbesonderhede. FOTO: ANNETTE THERON

Tuesday 22 July 2014

Lindie Strydom besoek Caledon verrig. Hierdie beloof om ’n baie gesellige middag te wees. Almal in die gemeenskap word hartlik uitgenooi om die poging te ondersteun deur ’n kaartjie te koop teen R50 per persoon. Die geleentheid vind plaas op Dit is ’n geldinsamelingspoging Lindie Strydom gaan Caledon Vrouedag, Satervan die ACVV. By- kom besoek op Vrouedag 9 Au- dag 9 Augustus, by die NG gemeente draes van ACVV- gustus. Caledon-Wes en hoofkantoor maak slegs voorsiening vir salarisse en begin stiptelik om 15:00. Heerlike verversings sal bedus moet daar gewoeker word om ander noodsaaklike dienste te fi- dien word en pragtige kunswerk en handwerk sal ook uitgestal nansier. Lindie is bekend vir haar spon- word. Bring dus ’n beursie saam. tane geaardheid en die positiewe Kaartjies is beskikbaar by Skep gesindheid waarmee sy mense be- (Victoria Mall), Smaak (Spar-gegroet. Haar liefde en passie vir die bou), ACVV-kantoor (Hooplewe straal sy uit deur haar vrien- straat) of bel gerus vir Stephanie delikheid en met die geloof, hoop Visser by 082 921 4971 vir enige en liefde waarmee sy haar taak navrae. Die ACVV Caledon het die bekende TV-persoonlikheid Lindie Strydom, wat die program Geloof, Hoop en Liefde Sondae om 09:30 en 17:30 op kanaal 144 aanbied, na Caledon genooi.

To order: Mike Tloti from Uitsig in Caledon made these beautiful wooden sculptures. He can make sculptures to order. Contact him on 083 772 9638 should you wish to place an order.

PHOTO: THERON

ANNETTE

26 Julie ) Caledon-rugbyklub speel wegwedstryd teen Ashton.

1 Augustus ) Caledon NG moedergemeente hou basaar om 17:00 in die Saadstoor agter Total Laboutique.

2 Augustus ) FNB Classic Clashes – Swartberg Sekondêr vs Hawston Sekondêr. Caledon-rugbyklub speel tuiswedstryd teen Kleinmond.

7 Augustus ) VLV openbare sake-vergadering om 15:00 by die N G kerk Caledon-Wes. Almal welkom. Navrae: Retha Skein by 028 212 1432.

9 Augustus ) ACVV Vrouedag met Lindie Strydom, kykNET aanbieder van Geloof, Hoop en Liefde om 15:00 in NG kerk Caledon-Wes. Tee, verversings en uitstalling van plaaslike kuns en handwerk. Skakel Stephanie Visser vir navrae by 082 921 4971.

15 & 16 Augustus )Swartberg Sekondêr hou karnaval op die TWK-sportterrein. Navrae by die skool by 028 212 1470.

30 Augustus ) Heidehof Gholfdag. Navrae: 028 214 1755 of 028 212 1432.

Rika

by


Tuesday 22 July 2014

News - Nuus

Theewaterskloof Gazette

3

Questions people would put to Madiba SARAH VISSER On 18 July more than 100 countries celebrated Mandela Day. By now it is common knowledge that Nelson Mandela gave 67 years of his life to fight for social justice, and in return South Africans give 67 minutes of their time to honour his legacy; to make a positive impact on the world and to prove that everyone can make a difference. It was the first Mandela Day that was celebrated without Madiba so on 15 July we went onto the streets and spoke to the citizens of Caledon. We asked them, “If you could ask Madiba one more question what would it be?”

Martha Condokter asked; “Why did you give the country over to Zuma?”

Annemeré Fieles said she would ask Madiba what it would be like to have a woman as president?PHOTOS: SARAH VISSER

Hannes Smal thought long and hard and said he would ask Madiba his personal opinion about the current state of South Africa – not his political opinion.

Lourens van Wyk said: “Please come back to change the world, especially Caledon.”

Marianne Harris said she would have liked to ask Madiba why he didn’t give the country over to someone with the same vision as his.

Johnny Swanepoel, chairperson of the Bot River Neighbourhood Watch, Florina du Pisanie, owner of Overstrand Protection Services, Mike Jeffree, head of the mobile unit and Christi Hodman from Overstrand Protection Services. PHOTO: ANNETTE THERON

Mobile unit running ANNETTE THERON The Bot River Neighbourhood Watch mobile unit is up and running again since 1 July, after it ceased to operate in April this year because of financial constraints. Frolina du Pisanie, owner of Overstrand Protection Services, is indefinitely sponsoring the cost of the fuel until the community can contribute

regularly. OPS will work hand in hand with the neighbourhood watch and chairperson Johnny Swanepoel said regular foot patrols are also being performed by members of the community. Donations will be greatly appreciated and anyone who wants to join can contact Stella Jeffree, the secretary, at 083 757 0102 or Mike Jeffree on 076 141 5136.

5MONTHSUBSCRIPTION* to

with your purchase of

Jéan-Piérre Sinclair asked; “After everything that you endured, how did you manage to forgive?”


4

Leader - Hoofartikel

Theewaterskloof Gazette

Tuesday 22 July 2014

Caledon-inwoners skenk kos en spierkrag vir Madiba-dag ANNETTE THERON Besighede, regerings- en nie-regeringsorganisasies het Vrydag hul 67 minuteaanMadibagewyom’nverskil in hul gemeenskap te probeer maak.

Legal Aid in Caledon het sop, broodjies en lekkers uitgedeel aan die kinders in Riemsvasmaak. FOTO: ANNETTE THERON

Retha Skein, voorsitter van Caledon VLV, en Lisa Visagie het sop en toebroodjies uitgedeel aan die kinders en volwassenes voor Mandi’s Drankwinkel. FOTO: YVONNE PRETORIUS

Caledon Korrektiewe Dienste se gemeenskapskorreksiekantoor het Woensdag ’n sement-voetpad by die Sonskyn Kleuterskool gelê as deel van hul 67 minute diens aan die gemeenskap. Hulle het dit vroegtydig gedoen omdat daar reën voorspel was vir Vrydag. Hier is die lede by onderwysers van die skool en lede van die gemeenskap wat hulp verleen het. FOTO: ANNETTE THERON

Macus Hendriks, assistentsuperintendent van die Theewaterskloof-munisipaliteit se parke-afdeling, het toegesien dat ’n vetplanttuin tot stand kom by die Oase-dienssentrum. FOTO: ANNETTE THERON

Niemand doen iets aan gat

Madiba onthou met 67 minute

Geliefde oudpresident Nelson Mandela sou verlede Vrydag (18 Julie) sy 96ste verjaardag gevier het as hy nog geleef het. Ter nagedagtenis aan Madiba se versoek aan lede van die gemeenskap om 67 minute van hul tyd aan goeie dade te wy, het talle organisasies en lede van die publiek na mekaar uitgereik. Een inwoner van Caledon, wat Vrydag haar 85ste verjaardag gevier het, het gesê sy weet Madiba word ryklik geseën, “selfs waar hy nou saam met die engele verkeer”. Welgedaan mede-inwoners!

Indien u eiendom in Villiersdorp besit kan u moontlik vir enige insident voor of langs u eiendom verantwoordelik en aanspreeklik gehou word. Dit is volgens ’n antwoord van Theewaterskloof-munisipaliteit (TWK) nadat ek ’n eis van R1 900 op 22 April by hul ingedien het. My motor het vasgeval in ’n gat op die hoek van Buitenkanten Hoofstraat wat indraai na die parkeerarea van winkels. Ek is maar een van vele ander wat ook in hierdie gat beland het. Ek het hierdie probleem al voorheen aan TWK rapporteer, maar niks is gedoen om die gat te herstel nie. Dit is nou reeds drie maande ná my klag gelê is. Volgens Stan Wallace, die munisipale bestuurder en Patrick Don is “Exclusive Access Trading 883 (Pty) Ltd, die eienaar van die gebou, verantwoordelik vir die herstel van die gat. Volgens getuies word daar amper daagliks in hierdie gat gery, en volgens die opsigter van hierdie kompleks weet sy nie van enige aanmanings deur die munisipaliteit nie, maar sy sê daar word byna daagliks daaroor gekla. Sy het dit ook al aan die munisipaliteit rapporteer. Ek het ook gevra vir ’n ter plaatse ondersoek, maar dit is eenvoudig deur TWK geweier. Kontak my by 076 3313 178 as u ook hierdeur geraak word.

PAUL AVENANT, Villiersdorp

Die naam van Jesus – Kragtige wapen Verlede week het ons gepraat oor die Woord as kragtige wapen. Vandag kyk ons na die Naam van Jesus Christus as ’n kragtige wapen. Fil.2:9-10 – “Daarom het God Hom (Jesus) ook uitermate verhoog en Hom ’n Naam gegee wat bo elke naam is, sodat in die Naam van Jesus sou buig elke knie van dié wat in die hemel en dié wat op die aarde en dié wat onder die aarde is.” Jesus het self gesê dat in Sy Naam sal ons siekes gesond maak en duiwels uitdryf en kragtige dade doen. In geen ander naam sal ons laasgenoemde kan doen nie, want daar is net een Verlosser en een Geneesheer en een Redder. Hy is die Weg en die Waarheid en wanneer ons Sy Naam in geloof gebruik teen die magte van die duister, sal die vyand moét vlug. Hoe meer die goddelose mense die Naam van Jesus Christus probeer stilmaak, hoe meer sien ons die kragtige werking van God se Gees wanneer ons die Naam bo elke naam in geloof gebruik. Dwarsoor die wêreld vind wonderwerke op ’n daaglikse basis plaas in die Naam van Jesus Christus. In Sy Naam is duisende siekes al gesond gemaak en baie dooies is opgewek. Miljoene is gered deur Sy Naam en eendag sal elke mens voor Hom staan en rekenskap gee van sy lewe, ook die wat Hom nog daagliks bespot en ontken dat Hy die Seun van God is. Baie gelowiges gaan soms deur onnodige lyding omdat hulle nie weet hoe om die Naam van Jesus aan te wend nie. As gelowiges het ons die outoriteit om die duiwel se werke te vernietig in die Naam van Jesus solank ons dit met respek hanteer. Seënwense vir die week.

PASTOOR GERT VISSER, Caledon Christen-sentrum

Column

The mysterious case of a misplaced key

Had an illuminating experience this week. The first part thereof involved my second car undergoing some cosmetic repairs to paintwork damaged when my road to town was washed away and I had to negotiate scratchy bush tracks to get to town. I must first note that in the last 10 years or so I have been burgled about 10 times – nothing serious or life-threatening – just vastly irritating, as the burglars went for negotiable items of brass or copper. This meant losing every piece of copper pipe, brass joints, a Victorian kitchen sink tap with ivory handle, dozens of doorknobs, a yacht barometer, a kitchen thermometer, a Salter kitchen scale, a letter flap, any number of hinges, latches, hooks and catches, a Chinese tray, a beautiful little miniature steam ship’s engine with boiler, a shower head, two antique copper bathroom boilers and so forth from my home. What was spared was a solid brass frontdoor antique lockset with an ornate brass key, for reasons unknown.

The key had got broken once, and a locksmith asked me several hundred rands to fix it. It was never quite right, so I decided to make “proper” replica. The brass shaft of a toilet cistern’s ball was my point of departure and some brass tubing and a brass coin completed the inventory. The project took about a week, but the result was a splendid-looking key, artificially aged to match the lockset. Whenever I leave home, I withdraw this key and deposit it in a special little tray in the car door. After handing the car in to be resprayed ( on the way home to fetch another vehicle) I realised I did not have the key. I stopped at the painters, but the key wasn’t there either, gone from the door tray. Years of frustration suddenly came to a head and I needed to find a culprit. Most obvious candidate was the guy preparing the car for painting so I accused him of snaffling the key for its brass content. He denied any knowledge of it and in a high dudgeon I went to the police and laid a charge.

Shame upon shame, as I woke up last night and realised I had not put the key in the car, but had left it at home. So, after going to the police to “de-report” the non-theft (if that’s the name for it, and being treated as a suspect of something myself by a detective) I returned to the paint shop to collect the car. There I also gave the falsely-accused painter a fat reward to compensate him for what I had put him through. We shook hands on the deal and all was peace and light. Whew! Also took Suzy to Hermanus to help a pal get a new driver’s licence, which had been lost with his wallet. While waiting for him, several men accosted Suzy, eyeing her lustfully and offering me

obscene amounts of money to lay their hands on her sleek body. Turned them all down; I mean, loyalty is loyalty! fouriejh@mweb.co.za


Tuesday 22 July 2014

Advertisement - Advertensie

Theewaterskloof Gazette

5


6

General - Algemeen

Theewaterskloof Gazette

FAMILIEKENNISGEWINGS

IN MEMORIAM 1015

STERFGEVALLE 1005

APPEL DENOVAN MARK 15.03.88 - 24.07.13 Donderdag 24 Julie is dit 'n jaar gelede dat jy so skielik uit ons lewens weg geruk is. Dankie vir die kind wat jy was. Elke dag noem ons jou naam soms met 'n glimlag, maar meeste met 'n traan. Ons mis jou oneindig baie en in ons harte sal jy voortleef. Van jou verlangende Ouers Freddie & Dina Appel

BEGRAFNISDIENSTE

GELUKWENSINGS 1025

DOVES-Begrafnisdienste/Funeral Services. Giving comfort. Taking care. Caledon: 18 Pleinstr; 028 212 3054. 09 Argonst, Hermanus Business Park, 028 313 1741. Kleinmond: 27 Main Rd, 028 271 4971. Gansbaai: 61 Main Rd, 028 384 3344. Bredasdorp: Overberg Sentrum shop 12, 087 630 2011.

1030

Tuesday 22 July 2014

PERSOONLIKE DIENSTE

ALGEMENE & HUISDIENSTE

KINDERVERMAAK

TE HUUR

1405

3290

300M2 OFFICES to let in KRAGGEREEDSKAP. Vir Haw Street, Caledon . Condie huur van hoëdruktact Xpert Property Admin spuite en kraggereedskap. at 082 870 5704. Skakel Gabriël van der Merwe by Overberg Diens- EIENDOMME GESOEK sentrum 083 551 5406 alle OM TE HUUR ure. 3305

FUNKSIES & KONFERENSIES 1425

PADSTAL/RESTAURANT,DASSIESFONTEIN: Vir etes, funksies en vele meer! Skakel 028 214 1475.

2 SLAAPKAMER huis of woonstel in Caledon gesoek om te huur. Dringend. Skakel 028 2143393 of 073 273 7072.

KRUIEKENNER 1435

REGSDIENSTE 1440

FINCK PROKUREURS CALEDON. Skakel gerus Ronnie Finck by 073 495 0998/028 212 1030 om 'n konsultasie te reël. Ons beskerm u belange. TE KOOP

ALLERLEI 1655

APPEL DENOVAN MARK 15.03.88 - 24.07.13 One year ago and it still hurt so much. Nova your life was a blessing, your memory a treasure. You are loved beyond measure. Love you and always. You will always be our baby brother. From your loving brother and sisters. Derick, Leantha, Anthea & Trudia.

KANTORE 1820

SPRINGKASTELE te huur. Skakel Virginia 082 321 4395.

KYK WIE'S 1! COLE JULIES 24/07/2014 Veels geluk met jou 1ste verjaarsdag. Mag die Here jou nog vele jare vir ons uitspaar. Van Mammie, Daddy & almal wat jou lief het.

EIENDOMME

BINNE BRAAI R999; 2 Enkelbed kopstukke R199; Spieëlkas R250; Chest of drawers R599; TV R599; Bad R250; Dubbelbed R399; Klerekas R399.Skakel 072 466 6900.


Dinsdag 22 Julie 2014

Personeel en kindertjies van Kleuterland Dagsorg van Annetjie Kriel saam met Edwina Jacobs en Carmen Opperman van ACVV Caledon FOTO: HELGA SCHÖFMANN

ACVV help kinders op Mandela-dag “Verander iemand se wêreld.” So staan die leuse van ACVV Caledon ter viering van Mandeladag op Vrydag 18 Julie. Edwina Jacobs, maatskaplike werker, en Carmen Opperman, gemeenskapsontwikkelaar, het by die crèches wat in hul bedieningsarea val, besoek afgelê en ’n verrassingskospakkie oorhandig met ’n sertifikaat wat uitgereik is om saam in diens te wees van die gemeenskap. ’n Plakkaat met Madiba se woorde: “It is in our hands to create a better world for all who live in it,” sal ook opgesit word met die kantoor se kontakbesonderhede. Dit was ’n unieke manier van bewusmaking om die dienslewering in ons dorp en area te versterk. Carmen Opperman gaan ook gedurende Augustus en September kinderbeskermingsopleiding doen met al die eienaars en personeel van die crèches, aangesien ons kinders ons toekoms is. Vrywilligers is meer as welkom om hul 67 minute dienslewering aan ACVV Caledon te skenk.

General - Algemeen

Theewaterskloof Gazette

7

In celebration of Mandela Day, employees of The Caledon Casino Hotel Spa and Entertainment packed and delivered 75 educational gift packs to the Sonskyn day care facility in Vlei View on Friday 18 July. It was a heart-warming moment to see the receiving children’s little faces light up once they opened their gifts. The Caledon Casino Hotel Spa and Entertainment wishes to continue with the legacy of Nelson Mandela in caring for children.


Theewaterskloof | Bredasdorp | Napier

Year 4 • Dinsdag 22 Julie 2014 | Tel. 028 214 1294

Overberg o.19 dra die kroon Die Overberg o. 19-streekspan het sy seisoen onoorwonne afgesluit en het Saterdag 12 Julie die Boland-rugbyunie o. 19-kompetisie gewen toe hy vir Sentraal o. 19 met 29-25 in ’n spannende finaal geklop het. Uit die agt streke waaruit die BRU bestaan is die Overberg dus gekroon as die beste streek. Die wedstryd is gespeel op die Boland-stadion in Wellington en die verowering van die o. 19-titel is sekerlik die hoogtepunt in die jong spelers se rugbyloopbaan. Wat die oorwinning nog meer merkwaardig maak is die feit dat die span van die Overberg hul opponente in die hartjie van die Sentraal-streek, op hul tuisveld, gaan klop het. Puntemakers vir die Boland o. 19kampioene was Aamir Visser (drie), Herschelle Potberg (drie), Adrian Coetzee (drie), Matthew Kayser (drie), Joha Davids (twee doelskoppe, een strafskop) en Davian Scheffers (doelskop). Die jong seuns van die Overberg het ware karakter getoon, want met die laaste skrum van die wedstryd op die middellyn en boonop nog Sentraal wat die bal ingegooi het, het Gurshon Storm ’n vaskop gehaak wat omgekeerde balbesit gegee het, en ná goeie werk deur Tyronne Roberts en Hershelle Potberg het Matthew Kayser met vaart deur ’n gaping geglip en met brute krag, met twee opponente op sy rug, oor die doellyn gebars om op die eindfluitjie ’n agterstand van 25-22 te omskep in ’n voorsprong van 27-25. Davian Scheffers het die kersie op die koek

Die triomfantlike o. 19-Overbergmannne vier hul sege. gesit toe hy die doelskop deur die pale jaag. Met die blaas van eindfluitjie het die span ’n metamorfose ondergaan van jong seuns na jong manne, nadat hulle die Boland-rugbyunie se o. 19-finaal gewen het met 29-27. Dit was ’n goeie spanpoging en almal het uitgeblink, maar as mens spelers moet uitsonder dan is dit Brendon “Gummy” Apollis (stut) en Tyronne “Tallies” Roberts (nr. 8) wat uitstaande vertonings gelewer het. Die o. 19-span het die hele Overberg-streek trots gemaak en die o. 19bestuurspan wat die jaar betrokke was by die span verdien ook spesiale melding. Die oorwinning van die jong manne kan ook toegeskryf word aan die samewerking, opoffering en bereidwilligheid van die o. 19-be-

stuurspan, bestaande uit Danver August, Inglis-Searle Benjamin, Billy Horne, Lionel Japhta, Patrick Pietersen, Charlton Smith en Tyron Weits. Die Overberg-ontwikkelingskomitee bedank die Boland-rugbyunie vir die instel van die junior kompetisies, waar jong spelers ook hul talente ten toon kan stel. Hulle versoek ook alle skole en klubs in die Overberg om in die toekoms hul spelers beskikbaar te stel vir sulke kompetisies, aangesien dit die spelers goeie blootstelling gee. Die Overberg-ontwikkelingskomitee sal ook in die nabye toekoms ’n streek-seweskompetisie reël en klubs word vriendelik versoek om aan die aktiwiteite in die streek deel te neem.

Tip of Africa-uithourit Die inskrywings stroom in vir die woordig. In die 120 km is daar ruiderde jaarlikse FEIDriester/ ters uit die Vrystaat en die WesteERASA Tip of Africa Uithourit, like Provinsie. Lize Labuschage, wat Vrydag 25 en Saterdag 26 Ju- Henry Burnett en Julia de Kock is junior ruilie by Mega ters van die Park, BredasWP wat saam dorp, plaasvind. met die senior Vanjaar vind alruiters sal ry. le aktiwiteite Oor die slegs op Mega 80 km is van Park plaas. die junior ruiDié internasiters Marzaan onaal geakkreDelport, Odet diteerde rit oor van Wyk, Ma160 km, 120 km, dri van Wyk 80 km en 40 km en Ruan Zeebied die ideale man. geleentheid vir Familie en ’n daguitstappie vriende kan vir gesinne. heeldag kuier Die mededingende Abdullah Naomi Muller op Karaka 2012 by Wê- in die 6 000 m² Al van die Ver- reld Kampioenskap Engeland en vir BKB-sentrum. Perderas-verenigde Emirate 2014 Wêreld Perdesport Spele. tonings, poniehet ingeskryf vir die 160 km. Hy gaan op Leyhla en perdekaritte, miniatuurperde Jericho te staan kom teen ver- en –donkies, musiek, asook grootskeie van Suid-Afrika se toprui- skermrugby, plaasmark en wynters, onder andere die Overberg tuin, braaigeregte, pannekoek en se eie Springbok, Naomi Müller. espresso sal sorg vir hope perdeSy ry eersdaags in die World pret vir jonk en oud. Kom geniet die Overberg gasEquestrian Games (WEG) in vryheid, ’n heerlike boereontbyt, Frankryk. Die 160 km-ruiters spring saam asook al die perde-aksie van die met nasionale ruiters uit Gauteng FEI Driester/ERASA Tip of Afrien die Vrystaat reeds om 03:00 Sa- ca Uithourit, alles onder een dak! Aanlyn inskrywings: www.xrc. terdagoggend by Mega Park weg. Francois en Laura Seegers uit die co.za. Ruiternavrae: Noami MülOos-Kaap is ’n egpaar wat saam ler by 082 783 1802 of noami@shadié afstand aandurf. Gillese de bachstud.co.za Plaasmarknavrae: Esther MölVilliers en Eone Willemse is ook twee ruiters wat vanjaar gekies is ler: 072 705 9150/028 424 2890 of estom SA by die WEG te verteen- her@agrimega.co.za


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.