GET206 - Belasting

Page 122

GET206 Belasting

• Minus sekere buitelandse belasting as korting toegelaat (a 6quat)

• Minus sekere buitelandse belasting as korting toegelaat (a 6quat)

Tabel 3.8: Betaling van voorlopige belasting (Outeur, 2016) Die effektiewe datum is 7 maande na die jaar as die jaar op 28 Februarie eindig, of 6 maande vir enige ander jaareindes. 3.9.3 Bedrag en koers van voorlopige belasting betaalbaar Par 17 Die bedrag word deur die persoon geskat of gebaseer op die kommissaris se skatting. Die bedrag word belas volgens ʼn betrokke skaal: • Koers wat vir die jaar van aanslag op voorlopige belasting van toepassing is. • Indien koers nog nie vasgestel is nie, gebruik koers soos deur die minister van finansies voorgestel. • Indien koers nog nie vasgestel of voorgestel is nie, gebruik koers van die vorige jaar. Bestudeer Voorbeeld 14.2, 14.3 en 14.4. Paragrawe 14.6 moet gelees word. 3.9.4 Laat indiening, betaling of onderskatting van voorlopige belasting Rente sal van toepassing wees op hierdie gevalle: Artikel 89bis(2)-rente Geld wanneer voorlopige belasting nie ten volle betaal is nie. • Rente gehef teen voorgeskrewe koers op onbetaalde gedeelte vir ʼn tydperk ná die jaar, tot en met betaling gemaak is. • Addisionele betalings word gemaak om dié rente te vermy. • Indien addisionele betalings ná die

Bladsy 120

Artikel 89quat-rente Geld vir rente betaalbaar en ontvangbaar. • Rente betaalbaar: o Inkomste is meer as R20 000 vir ʼn maatskappy en R50 000 vir ʼn natuurlike persoon en normale belasting is meer as die kredietbedrag. o Rente gehef op bedrag groter as kredietbedrag teen die voorgeskrewe koers.

Studie-eenheid 3: Individue


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.