BAP105 - Bedryfs- en Rekenkundige Praktyk

Page 24

BAP105 Bedryfs- en rekeningkundige praktyk 1.6.2

Vennootskappe

ʼn Vennootskap is ʼn ooreenkoms tussen 2 of meer persone om ʼn onderneming te finansier en te bedryf, met ander woorde hulle deel die bates, winste en laste.

Tabel 1.2: Voordele en nadele van vennootskappe Voordele van ʼn vennootskap

Nadele van ʼn vennootskap

Vennote het gedeelde finansiële

Vennote mag verskil t.o.v. die visie en

verpligtinge.

doelwitte van die onderneming.

Vennote kan hulle onderskeie spesialiteite

Elke vennoot mag dalk nie gelyke bydraes

kombineer.

t.o.v. tyd en finansies maak nie.

Die aanvangskostes is ʼn gedeelde koste.

Daar mag dalk persoonlike verskille bestaan tussen vennote.

Formaliteite is beperk tot ʼn minimum. Die

Vennote is persoonlik verantwoordelik vir

vennootskap se winste en verliese word

skulde en finansiële verpligtinge van die

aangedui op elke vennoot se

onderneming.

belastingaanslag dienooreenkomstig elkeen se persentasie belang in die vennootskap. Die vennootskap hoef dus nie te registreer by SAID (Suid Afrikaanse Inkomste Diens) as ʼn afsonderlike belastingbetaler nie. Elke vennoot kan ook verantwoordelik gehou word vir skulde aangegaan; besluite geneem, asook die optredes deur die ander vennoot. Vennote kan ook verskil oor bedryfsprosedures, en waarheen die onderneming op pad is. (All business.com, Inc., 2011. http://www.allbusiness.com/business-planningstructures/business/2513-1.html)

©akademia (MSW)

Bladsy 22


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.