4 minute read

bb

Louis Trichardt High School is very proud of Andy Musekene (Grade 12) after he was selected for the Limpopo junior squash team that participated in the South African Country District tournament in Bloemfontein at the end of April. Photo supplied.

Advertisement

Hoërskool Louis Trichardt is trots op sy hoofseun, Ian du Plessis, wat gekies is as kaptein van die Limpopo o.18B-hokkiespan. Foto verskaf.

Tyd raak min om wenfoto in te skryf

Kompetisie

Die tyd is besig om vinnig uit te loop vir die streek se fotograwe om hulle foto’s in te stuur vir die Zoutpansberger se gewilde kalenderfotokompetisie vir Mei.

Die streek se fotograwe sal tot en met die laaste week van elke maand hulle foto’s vir daardie maand kan inskryf, waaruit een wenfoto vir elk maand gekies sal word.

‘n Maksimum van vyf foto’s per fotograaf per maand kan ingestuur word, maar fotograwe kan vir meer as een maand inskryf. Oudergewoonte soek ons na daardie spesiale foto wat die uniekheid van die Soutpansberg-streek uitbeeld, van unieke landmerke en besienswaardighede tot die natuurlewe. Die foto moet egter binne die afgelope 24 maande geneem gewees het en moet die fotograaf se eie werk wees.

‘n Prys van R600 sal vir elke maand se wenfoto betaal word. Elke maand se wenfoto sal in die laaste week van die maand gepubliseer word, tesame met ‘n paar ander goeie foto’s wat daardie maand ontvang is. Wat beoordeling betref, sal gekyk word na tegniese aspekte soos beligting, skerpheid en komposisie. Ten opsigte van die tegniese aspekte van fotografie kan aandag gegee word aan die volgende paar aspekte: Slegs hoë-resolusie digitale foto’s (verkieslik landskap-formaat) sal aanvaar word. Die foto’s (wat goeie kwaliteit selfoonfoto’s ook kan insluit) kan in hoë resolusie per e-pos gestuur word na news@ zoutnet.co.za, of op CD of geheuestokkie ingehandig word by die kantore van die Zoutpansberger te Joubertstraat 16B in Louis Trichardt. Elke inskrywing moet vergesel wees van die fotograaf se naam, kontakbesonderhede, waar die foto geneem is en met watter kamera dit geneem is.

Die 12 wenfoto’s sal aan die einde van die jaar in ‘n groot-formaat muurkalender vir 2024 saamgevat word. Die kalender sal dan onder meer deur die Zoutpansberger gebruik word vir bemarkingsdoeleindes.

Vir meer inligting oor die kompetisie, skakel Andries by tel. 082 603 2419 of 015 516 4997 (tydens kantoorure).

All your businesses on one page

Above: Young Thabo Mulaudzi (right) from Louis Trichardt High School did exceptionally well during the fourth and final round of the Limpopo XCO series that concluded at Moorddrift outside Mokopane the past weekend. He finished third in die province in die Youth-category for boys. First in this category was Henro van der Walt, while Gordon Noel (left) was second. Photo supplied.

Messina Primary School congratulated three of their young rugby players, Kganya Sekgobela, Nthambeleni Nembudani and Blessing Sekgobela, for being selected to attend the provincial practice camp at PHS in Polokwane the past weekend. The teams that will participate against the Valke at Bela-Bela on 19 and 20 May was finalised during this camp. Photo supplied.

Laerskool Louis Trichardt se jong trappers het ook Saterdag, 13 Mei, deelgeneem aan die vierde en laaste ronde van die Limpopo XCO-bergfietsreeks wat by Moorddrift buite Mokopane aangebied is. André van Ree (agter) het ‘n tweede plek in die afdeling vir sub-junior seuns behaal en algeheel eerste in die provinsiale reeksgeëndig in sy ouderdomsgroep. Mauritz Meiring (voor regs) was tweede in die Nipper-afdeling vir seuns die dag en daarmee ook tweede algeheel in die provinsie in dié ouderdomsgroep. Elana Burger (voor links) was vyfde die dag in die Nipper-afdeling vir meisies, maar haar prestasies in die vorige wedrenne was goed genoeg om aan haar ‘n algehele derde plek in die reeks te besorg in haar ouderdomsgroep. Foto verskaf.

Die vierde en laaste ronde van die Limpopo XCO-bergfietsreeks is Saterdag, 13 Mei, by Moorddrift, Mokopane, beslis. Jacques de Preez (links) was een van Hoërskool Louis Trichardt se fietsryers wat uitstekend presteer het. Hy het tweede in die Junior-afdeling vir seuns geëindig. Eerste was Willie Willemse (middel) en in die derde plek was Waldo Strijdom. Jacques is ná afloop van die reeks ook gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig tydens die AFCON-kampioenskappe wat vanaf 1 tot 4 Junie by Thaba Trails, Johannesburg aangebied word. Nog twee ryers van Hoërskool Louis Trichardt, Nduvho Mudugwe en Marco Nortjé, het onderskeidelik vierde en negende in die Junior-afdeling vir seuns geëindig. Kombo Bere, ook van Louis Trichardt, het op sy beurt tweede in die Elite-afdeling vir mans klaargemaak en sal ook aan die AFCON-kampioenskappe deelneem, maar in die klere van sy geboorteland, Zimbabwe. Foto verskaf.

Eric Louw High School is very proud of rugby player Phindulo Tshikota, who was selected for the U/18 Academy Team. This is a huge accomplishment as Phindulo is currently U/17. He was to play his first match against the Pumas in Middleburg on 16 May, representing Limpopo. Photo supplied.

Every Saturday at 8:00am

Alhoewel hy net ses jaar oud is, is klein

Tristan Leeb (Graad 1) van Laerskool Louis

Trichardt besig om die gholfwêreld aan die brand te speel. Hy het Saterdag, 13 Mei, die Tzaneen Junior Ope se o.10-afdeling gewen met ‘n telling van 84 houe oor 18 gaatjies. In Februarie vanjaar het Tristan ook die o.10-afdeling van die Polokwane Junior Ope ingepalm, 12 houe beter as sy naaste teenstander, met sy bruto-telling.

Pa Anrich (ook ‘n kranige gholfspeler) en ma Geraldine Leeb is baie trots op hulle seun. Beide Tristan en Anrich is lede van die Soutpansberg Gholfklub. Foto verskaf.

(10/09/22)

What is Louis Trichardt parkrun?

A free, fun, and friendly weekly 5km community event. Walk, jog, run, volunteer or spectate – it’s up to you! Every Saturday at 8:00am

Where is it?

The event takes place at Louis Trichardt Tree Sanctuary, Limpopo Tourism Info Centre, Corner of Songozwi Street and N1.

What does it cost to join in?

Nothing - it’s free! but please register before your first run. Only ever register with parkrun once. Don’t forget to bring a printed copy of your barcode (request a reminder). If you forget it, you won’t get a time.

How fast do I have to be?

We all run for our own enjoyment. Please come along and join in whatever your pace!

For more info & results just scan this QR Code:

This article is from: