10 minute read

What is happening?

Donderdag 18 Mei

AGS Louis Trichardt Hemelvaartdiens

Advertisement

Die AGS Louis Trichardt nooi die streek se inwoners om op Donderdag, 18 Mei, hulle Hemelvaartdiens by te woon.

Die diens begin om 18:30 en toegang is gratis. Tee en koffie sal voor die tyd bedien word.

Vir meer inligting, skakel pastoor Jan Wilkins by tel. 071 161 9254.

Vrydag 19 Mei

Dopperkuierkafee

Forestry 165 in Louis Trichardt (temporary)/ Siloam/Nzhelele Past Oke Tel 083 461 6455.

• Corpus Christi Christian Church

Corner Tarentaal and Tuva Street (Makhado Park, Extension 8),

Sunday service 09:30, School of Ministry at 13:30 on Sundays. Pastor

Peter Thovhakale Tel 082 691 9943.

• St Peters Church (LTT)

33 Breda Street, Sunday 09:00, Tel: 083 377 0984 (Iain Purdon), 084

404 0050 (Soekie Bierman)

• Emmanuel Christelike Kerk (LTT)

Koraalboomstraat 3, Sondae 09:00 & 18:00, Jeug Vrydae 19:00, Past. Andries van Heerden, Tel: 015 516 4282 / 083 357 1658

• Evangelies-Gereformeerde Kerk (LTT)

LTT Lodge-saal (Hlangananistraat), Sondagoggend erediens 08:00, kontak ds. Herbie Lyon Tel: 082 906 0288

• Gereformeerde Kerk (LTT)

H/v Anderson & Songozwistraat, Sondag 09:00 en 10:45, leraar ds. Innes Nagel, Tel. 082 701 5602

• Gereformeerde Kerk (Musina) Wilsonlaan 1, Sondag 09:30, Ds. Hannes Lee, Tel 081 043 0910 of 015 534 2253.

• Hervormde Gemeente Louis Trichardt (Musina & Alldays)

H/v Stubbs & Forestryweg, Louis Trichardt, Sondag 08:30, Alldays (09:30 elke tweede Sondag). Kontak dr. B.J. van Wyk by tel. 082 629 9851 vir meer inligting.

• Hervormde Gemeente Zoutpansberg (LTT)

H/v Stubb & Forestry, Elke tweede Sondag om 08:30, Dr. B.J. van Wyk, Tel: 082 828 5711

• Hervormde Kerk Zoutpansberg: Geloofsbond van Hervormde Gemeentes (LTT)

H/v Stubb & Forestry, Sondag 10:15, Ds. Ronel Eckard, Tel 072 122 7956

• Hervormde Kerk (Geloofsbond Musina)

H/v Van Zyl & Celliersstraat, Sondag om 09:00, ds. Eddie Eckard, Tel: 015 534 2519 of 082 958 9095, Kerkkantoor 015 534 2756.

• Lede in Christus Kerk (LTT)

Joubertstraat 29, Sondag oggenddiens 09:30, evangeliediens om 18:00. Past. T. Gilfillan, Tel 082 465 8774

• Lewende Woord Louis Trichardt

Sondag erediens 10:00 te 49 Rissikstraat. Past. Andrew Bezuidenhout (071 078 1631).

• Levubu Christelike Gemeente (Hatfield)

Sondag 09:00 & 18:00, Past. Craig Whitcomb, Tel 015 583 0134 of 084 400 8937

• Methodist Church (LTT) 79 Munnik Street, Sunday 09:00 (English service) 10:00 (Multilingual service), Past. Alan Molyneux, Tel. 082 428 7980.

• NG Kerk (Levubu)

Perseel 316, Sondag 08:30, Ds. Petrus Kriel Tel: 015 583 002 / 082 898 2081

• NG Kerk (LTT)

Erasmusstraat 23, Sondae: 09:00 oggenddiens & kinder- en kleuterkerk; 10:15 kategese; 11:00 Soekmekaar (1 x pm); 11:00

Waterpoort en Bandelierkop (1x pm); en 14:00 Kutama Sinthumule

Gevangenis; ds. Jan Pretorius (079 881 9673), ds. Corné Burger (073 759 0451), Kerkkantoor 015 516 3902.

• NG Kerk Soutpansberg (LTT)

H/v Stubbs & Andersonstraat, Sondag 09:00, ds. Etienne van Staden (083 274 3227), Kerkkantoor 079 116 1700.

• NG Kerk (Musina)

Ds. Henricostraat, Sondag 09:00, ds. André van Rooyen, Tel: 082 468

7640 E-pos: ngkmsa@lantic.net of alvanrooyen@gmail.com

• New Covenant Kerk/Church (LTT)

115 Krogh Street, Sondag 09:00 en 18:30, Louis Trichardt, André van Niekerk, Tel 015 516 5305 or 082 926 7313.

• Ou Apostoliese Kerk van SA (LTT)

Kroghstraat, Sondagdienste 09:00 tot 10:00 en aanddiens 17:00 tot 18:00, Priester JJ Janse van Rensburg, Tel. 072 544 7505.

• Reformed Church Songozwi

Corner of Songozwi and Anderson Street, Louis Trichardt, Sunday 11:00, Rev Paul Mushayabasa (076 860 0669)

• PPK Bet-El Gemeente (LTT)

Rissikstraat 50. Sondag: 09:00 Hoofdiens & Kinderkerk, 17:00

Connect Groups. Vrydae 19:00 Jeug. Past Anthony Hees 084 418

3803.

• Sewendedag-adventiste (LTT)

Groblerstraat, Saterdag 09:00 en 11:00, leraar Johan Steyn, Tel 082

372 7362

• Sewendedag-adventiste (Musina)

H/v Turner & Whytestraat, Saterdag 11:00, Marguerite Sindon & Marietjie Diener, Tel: 015 534 3240 / 082 358 2526

• Volle Evangelie Kerk (LTT)

H/v Rissik & Burgersraat, Sondae 09:00 & 17:00, Past. Rudi Swart

Tel: 079 520 2844

• Volle Evangelie Kerk Ebenhaeser (Musina)

H/v Turner & Watsonstraat, Sondag 09:00 &

Sun-Tues 21-23 May

What every parent should hear

27 May

Saturday

SPCA Mutt Mile & Murph Challenge

Die Gereformeerde Kerk in Louis Trichardt se volgende Dopperkuierkafee vind op Vrydag, 19 Mei, plaas en die spyskaart sluit in Dopperburgers teen R25 elk, kaas-, rib-, of hoenderburgers teen R30 elk, ‘n Russian en slaptjips teen R30 elk, Hake en slaptjips teen R30 elk en slaptjips teen R10 per pakkie.

Plaas jou bestelling by Nanette voor Vrydag

12:00 by 015 516 4007 of 084 304 4764. Bestellings kan Vrydagmiddag vanaf 17:00 by die Dopperkerk afgehaal word.

20 May

Saturday

Limpopo Strongman Competition

The Soutpansberg will again play host to the Limpopo Strongman Competition on 20 May, this time at AFB Makhado.

The competition will cater for all ages group, including novices, and will serve as an SA Strongman qualifier.

The special guest on the day will be Gérhard van Staden, or the “Lion King” as he is known. He is the President of the Africa Strongman Union. Entry is free for spectators, and a shop and take-away meals will be available.

The event is organised by local strongman Leon le Roux, in conjunction with Paul’s Body Shop Fitness Centre at AFB Makhado.

For more information, phone Leon at 079 012 2263 or send an e-mail to leon.leroux8@gmail. com.

Noodnommers Emergency Numbers

Champions Combined Academy cordially invites the public to “The Digital Dilemma Talk” hosted by Anke Brand (PhD) and Eldred de Beer held in Louis Trichardt from 21 to 23 May. The talk is something every parent must hear on the topic of social media. Social media have created jealousy over illusions and people are envious of things, relationships and lifestyles that simply do not exist. The topics to be discussed include social value, cyber bullying and suicide. On Sunday, 11 May, the duo will speak at the Agapé Christian Centre at 11:00 and at the AFM Amazing Grace Assembly in Madombidzha at 16:00. On Monday, 22 May, the two will speak at the Dutch Reformed Church Soutpansberg’s hall (corner of Stubbs- and Anderson Street) at 18:00. For more information, phone 084 700 7960 or send an e-mail to champacademy@ gmail.com.

Donderdag 25 Mei

Droomsindroom tree op by Triegies

Hoërskool Louis Trichardt nooi alle inwoners uit om op, 25 Mei, te kom luister na die bekende sanggroep Droomsindroom. Die optrede vind plaas op die skool se rugbyveld en kaartjies is beskikbaar by die skoolkantoor teen R80 vir laerskoolkinders en R100 vir hoërskoolleerders en volwassenes. BBP-tafels is ook beskikbaar teen R2 000 per tafel vir 10 mense. Die optrede begin 18:30. Vir meer inligting skakel, Madelein Nel by tel. 083 388 7933.

Saturday 27 May

All kinds of everything sale at mall

The Louis Trichardt Methodist Church invites all residents to their ALL KINDS OF EVERYTHING sale on Saturday, 27 May, at Makhado Crossing Mall. Something old, something new and something just for you will be on offer, say the organisers.

Weekly Dam Levels

Weeklikse Damvlakke

Albasini Dam 99.8% 99.8%

Ebenezer Dam 100.3% 100.3%

Flag Boshielo Dam 102.9% 101.4%

Glen Alpine Dam 101.7% 101%

Luphephe Dam 100.8% 100.8%

Middel Letaba Dam 6.1% 6.2%

Nandoni Dam 101.4% 101.4%

Nsami Dam 73.9% 74.1%

Nwanedzi Dam 100.2% 100.2%

Nzhelele Dam 100.6% 100.5%

Tzaneen Dam 99.7% 100%

Vondo Dam 100.7% 100.8%

The Louis Trichardt SPCA‘s next Mutt Mile will take place on 27 May, but at a different venue. This time, it will be held at the Muscle Den Gym at Louis Trichardt High School and will coincide with the gym’s family-friendly Murph Challenge. The day’s programme will kick of at 07:30, with the ever popular Mutt Mile. Entry costs R20 for the 1,6km event and R40 for the 5km event. The Murph Challenge will follow at 08:15. The challenge consist of a 1,6km run, five pull ups/ring rows, 10 push-ups, 15 air squats and a 1,6km cool-down run. Entry for the challenge is free. For more information or to book a stall for the day for only R50, phone JP at Tel 078 568 7718 or Monique at 078 568 5333.

27 May

Saturday

Miami Magoebaskloof MTB Challenge

The gruelling Miami Magoebaskloof MTB Challenges will be held on Saturday, 27 May, presented by the Tzaneen Cycling Club. Three race distances can be chosen from, namely a 15km (R80 entry), 35km (R200) and 70km (R250) with the races starting at 08:00, 07:45 and 07:30 respectively. The venue is Westfalia Faerie Glen, Tzaneen. To enter, visit www.entryninja.com. Water points, food stalls, a beer garden and emergency services will be available. For more information, phone 082 804 0060 or 082 443 3864.

Saterdag 27 Mei

CVO ZPB Knipmesbraai

Inwoners van die Soutpansberg kan hulle begin gereed maak vir ‘n lekker boerekuier tydens die CVO Zoutpansberg se “knipmesbraai” op 27 Mei op die plaas Vijgeboomsdrift 6,5 km uit Louis Trichardt op die Levubu-pad. Die braai begin om 12:00 en kaartjies kos R300 per persoon en sluit ‘n knipmes en een koeldrank of bier in. Vyftien skape sal op die spit gebraai word, met musiek deur Juba en ‘n kontantkroeg ook beskikbaar. Verder sal ‘n 4x4-demonstrasie ook gelewer word. (Vervolg op p.7)

(Vervolg van p.6)

Neem kennis dat slegs ‘n beperkte aantal kaartjies beskikbaar is. Om ‘n kaartjie te koop, skakel 083 645 8313 of koop by die Caltex-vulstasie, Fresh Stop, U-Print of by die CVO Zoutpansberg.

Saterdag/Sondag 27/28 Mei

AGS Pinksterdienste

Die AGS Louis Trichardt almal uit na hulle Pinksterdienste volgens die Handelinge kerk op 27 en 28 Mei, met pastoor Kobus Sieberts van die “Bikers” kerk as prediker. Hy sal praat rondom die tema: Die Heilige Gees en ek. Saterdag, 27 Mei, se program begin met ‘n manne-ontbyt en diens om 09:00 by die kerkterrein te 70 Munnikstraat. Kaartjies kos R70 per persoon. Dit word gevolg met ‘n aanddiens om 18:00. Op Sondag, 28 Mei, begin die Pinksterdiens om 09:00, gevolg deur die laaste diens van die naweek om 17:00. Kaartjies vir die manne-ontbyt is beskikbaar by Ronel van der Schyff by die kerkkantoor tussen 12:30 en 16:00 of tel. 072 644 7494, asook by Frieda Marais by tel. 063 694 9804.

2 Junie

Vrydag

Dopper Jag/wildpakket- en wynveiling

Op 2 Junie 2023 bied die Gereformeerde-gemeente Louis Trichardt om 18:00 die grootste wild/jagpakket- en wynveiling tot op hede by die kerk aan. Die program sal bestaan uit ‘n ete met allerlei heerlike geregte uit die plaaskombuis teen R200 per persoon, waarna die veiling sal begin. Hierdie jaar word verskeie wegbreekopsies (verblyf), asook ander gesogte items soos ‘n braaitrollie, handgemaakte messe, ‘n beroepsjagterkursus, ‘n bees agterkwart en ‘n geskenkbewys ter waarde van R8 500 van CJO Welding, benewens die jagpakkette en wyne opgeveil. Die jagpakkette sluit in geweerjag en boogjag, met wild soos bosbok, koedoe, rooibok, wildebees, bosvark, njala, blesbok en eland wat gejag kan word. Nuwe items op die lys is ‘n tiervisvanggeleentheid en ook ‘n ete vir vier persone. Die wynveiling bied iets vir elke smaak, van die duurste wyne vir die fynproewer tot alledaagse wyne wat geredelik bekombaar is, asook ‘n verrassingspakkie.

Vir meer inligting oor die veiling, asook die bepalings en voorwaardes wat geld, skakel gerus vir ds. Innes Nagel by 082 701 5602, Ansu van Staden by 083 561 1155 of Japie van der Goot by 083 268 3128. Moet dit nie misloop nie!

NG SPB Boerebasaar Saterdag 3 Junie

Die NG Kerk Soutpansberg is druk besig met reëlings vir hulle gewilde Boerebasaar wat vanjaar op Saterdag, 3 Junie, sal plaasvind.

Smaaklike gebak, vars groente, vleis, en vele ander geurige geregte en snuisterye sal teen sakpaspryse beskikbaar wees.

23/24 Junie

Naweek

Kremetartfees

Die streek se mense word uitgenooi na die jaarlikse Kremetartfees wat weer op Hoërskool Eric Louw se skoolterrein op 23 en 24 Junie sal plaasvind. Buiten vir ‘n groot verskeidenheid vlooimark- en kosstalletjies, beloof die Mej. Kremetartfees-kompetisie om ook weer baie aftrek te geniet. Wat vermaak betref, is bekende Suid-Afrikaanse kunstenaars Ricus Nel, Liza Brönner en Steve Hofmeyr reeds op die spyskaart. Toegang beloop R120 vir volwassenes en R70 vir skoliere die Vrydag en R150 vir volwassenes en R70 vir skoliere die Saterdag. Naweekkaartjies kos R250 vir volwassenes en R140 vir skoliere. Toegang is gratis vir voorskoolse kinders. Diegene wat dalk tafels wil bespreek vir die gaskunstenaars se vertonings kan vir Koekie skakel by tel. 076 649 1461.

Jagpakket te wen Saterdag 24 Junie

Die Moths se Turbi Hills bomgat op Louis Trichardt, in samewerking met Stoke’s Safaris Messina, bied weer hulle baie gewilde jagpakketkompetisie aan. Die jagpakket sluit in die skiet van een swartwitpensbul, een koedoe- of elandbul, een blouwildebeesbul of -koei, een rooibokram en drie rooibokooie. Die prys sluit ook in akkommodasie vir twee persone vir drie nagte. Kaartjies vir die jagpakket kos R250 elk en is beskikbaar by Burt (082 800 0938) of Barries (082 498 3767). Die naam van die gelukkige wenner sal op 24 Junie vanjaar getrek word, met die jagnaweek wat vanaf 6 tot 9 Julie vanjaar geneem moet word.

Saterdag 1 Julie

Dorpswag straatkafee

Inwoners word uigenooi om op Saterdag, 1 Julie, die Soutpansberg Dorpswag se straatkafee te ondersteun.

Boereworsrolle sal verkoop teen R25 elk, stokworse teen R10 elk en pannekoeke teen R5 elk. Die verkoping vind plaas langs die Safari-vulstasie, reg voor die dorpswag kantoor.

Spca Louis Trichardt Dbv

stunning surroundings with superb views and follow village streets, earth roads, firebreaks and single-track footpaths, avoiding the main R71 and R528 roads,” said the club. Registration can be done online at www.myactive.co.za or www. rotaryhaenertsburg.co.za. For more race info, visit https://myactive.cc/IronCrown2023. The Trail Run offers three options: a strenuous 22 km race (starting time 07:30 -R150 online or R160 day entry); less testing 10km race (starting time 08:30 - R130 online or R140 day entry); and 5km fun run (starting time 08:00 and R60 entry).

All participants finishing the 22km and 10km runs and children under 12 competing in the 5km run will win a medal. Dogs are welcome but unfortunately no medals are offered for the canine participants!

Sunday 16 July

Delville Wood commemorated

July 2023 marks the 107th anniversary of the Battle of the Somme, one of the bloodiest battles in human history.

Between 1 July and 18 November 1916, more than one million men were wounded or killed on the banks of the river Somme in France. Among the soldiers killed and injured were more than 2 400 South Africans who fought for control over a small piece of land in the northeast of France, called Delville Wood.

On Sunday, 16 July, at 11:00, a special service will be held at the MOTHs’ Turbi Hills Shellhole to commemorate Delville Wood and to pay tribute to the South African soldiers who lost their lives during this war. For more information, Old Bill Ben Wolff can be contacted at 084 368 7045.

The Rotary Club of Haenertsburg invites the region’s athletes to start preparing themselves and enter the 2023 Iron Crown Trail Run on Saturday, 8 July. “Join us for a 22km, 10km or 5km exhilarating run in the clear, fresh mountain air in Haenertsburg. The routes are through

This article is from: