Lydenstyd familiegids 2014

Page 1

Stap saam met Jesus ‘n Lydenstyd Ervaring vir Gesinne

Liefde


Die uitdaging (CHALLENGE) het elke dag van die week ‘n ander tema: Liewe Gesin, dis Lydenstyd! Hierdie ervaringsreis is daarop gemik om julle as gesin te help om op God te fokus en die koms van Jesus, wat vir ons elkeen op die kruis gesterf en weer opgestaan het, te vier. Baie van ons besluit om gedurende hierdie Lydenstyd iets “op te gee” om ons gedurig daaraan te herinner dat Jesus vir ons Sy lewe gegee het, maar ons kan ook goeie dinge “aandurf”, nes Jesus gedoen het. As julle as gesin kans sien om dinge “aan te durf” tydens hierdie Lydenstyd, dan kan julle hierdie praktiese gids gebruik om die daaglikse challenges (Sondae uitgesluit) aan te pak. Plak plakkers of teken ‘n simbool op die kaart (volgende bladsy) om elke challenge wat voltooi is se vordering dop te hou.

‘n Tuis- en gesinsuitdaging

‘n Skool of nasorg uitdaging

‘n Omgewingsuitdaging

‘n Buurt uitdaging

‘n Wêreld uitdaging

Komaan! Stap saam met Jesus gedurende hierdie Lydenstyd!

‘n Nadink (tyd met God) uitdaging



Gesels saam oor wat Lydenstyd beteken

Glimlag vir ‘n vreemdeling

Doen ekstra huistakies (vee, tafel dek, tel speelgoed op…)

Leer om iets in ‘n vreemde taal te sê

Sit saam met iemand wat hartseer of alleen is

Sit die ligte af


Skenk ou speelgoed en klere aan liefdadigheid

Sê iets MOOIS van iemand agter hul rug Leer ‘n volwassene iets nuuts Lees ‘n storie of kyk ‘n fliek oor ander kulture

Skryf ‘n gebed neer

Doen iets gaafs vir jou bure


Gebruik van jou sakgeld om vir iemand op straat ‘n blikkie kos te koop

Vind uit waaroor “Vrye Handel” gaan

Eet aandete saam en deel met mekaar wat die hoogte- en laagte punte van die dag was

Stap of ry fiets in plaas daarvan om die kar te gebruik

Doen iets om vir jou onderwyser te wys jy waardeer hom/haar

Sing ‘n liedjie oor Jesus


Laat iemand anders voor jou ’n beurt kry

Speel ‘n bordspeletjie saam as gesin

Gebruik eerder lap as papier servette

Eet ‘n onbekende dis en vind uit van watter land dit afkomstig is

Neem vyf minute om saam met God tyd te spandeer

Gaan besoek iemand by die ouetehuis


Moenie tyd voor ‘n skerm spandeer nie

Vind uit waar jou klere gemaak word Tel rommel in julle buurt of parkie op

Gebruik ‘n herwinbare sak om inkopies mee te doen

Bring vir iemand by die skool iets lekkers om te eet lekkerny

Sê vir God vir drie dinge dankie


Week 6 Maak ‘n kruis om in jou huis op te hang

Plant Paasfees blomme

Versier Paasfees eiers Polletoer iemand se skoene


Dit is veral tydens hierdie week wanneer ons as kinders van God oor Jesus se laaste dae nadink. Dit begin met die sesde Sondag van Lydenstyd (Palm Sondag) en eindig die nag voor Paasfees (Heilige Saterdag)

0

Vier Paas Sondag! Dít is die dag wat ons Jesus se opstanding uit die dood herdenk. Dit is ‘n dag van vreugde en feesviering! Hou ‘n Paaseier soektog. Eiers is ‘n simbool van nuwe lewe! Groet mekaar deur “Hallelujah! Christus het opstaan!” vir mekaar te sê.


© “Walk in His Ways” – http://ministry-to-children.com



Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.