Page 1

9:00 – Erediens Ds. Werner Schroeder

12 Augustus 2012

LOFLAND: Geen LOFTJOKKERS Geen

Tienerselgroep: Geen

Inpas:    Geen  

Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor. Kerkraadsake Die volgende ouderling word vandag bevestig JJ Krouse Ouderlinge wat verkiesbaar is, moet asb. vandag antwoord om bevestig te word 19 Augustus 2012. B Blignaut Vergaderings: Kerkraadsvergadering 20 Augustus om 19h00


Aandag Selgroepe Enige selgroepe wat bereid is om te help met 'n wegneemete beurt op Vrygdagaande moet asseblief vir Ds Jaques Grobler skakel by 082 812 6785.

Kommunikasie in die Huwelik Spreker: Gretha Wiid  PLEK: Doxa Deo Greyvillea Str. 10 Meyersdal DATUM: 17 Augustus 2012 TYD: 18h30 vir 19h00 TEMA: Praat julle by mekaar verby ? KOSTES: R180.00 per paartjie Vir kaartjie besprekings kontak : Gerda le Roux Cell: 082 568 2730

PROJEK carpe diem: Emmers is beskikbaar na die diens in die Dak by die Toonbank. Tienernuus: Weens Helpmekaar Kollege en Leeuwenhof Akademie skoolvakansies sal daar geen pelgroepe wees van 5 Augustus tot en met 2 September nie. Pelgroepe word weer hervat op 9 September. Die tienerselgroep vind wel steeds plaas op Sondagaande by Jaques se huis om 18h00. Onthou ons tienerkamp 29 September – 1 Oktober. Koste R300 per persoon. Besoek ons kerk webblad vir meer besonderhede

 

Beleef jou sekerheid ‘’n Bybelstudiegroep saam met Ds. Willem Strauss. Dit is aan die hand van ‘’n boek van Prof. Jan du Rand oor 1 Johannes. Dit sal tenminste 16 weke strek. Die kursus sal op Maandagoggende om 09h00 wees en Woensdagaande vanaf 19h00. Dit begin vanaf 13 Augustus 2012. Sien inskrywingsvorms by deure of skakel die kerkkantoor. Skryf so gou moontlik in-die boek wat gebruik gaan word, is uit druk en ons is afhanklik van bestaande voorraad.

 


Datum 14 Augustus Dinsdag 15 Augustus Woensdag

19 Augustus Sondag

Tyd

Gebeurtenis

13:00

Gemeente Gebedstyd

06:00

Manne van die Woord – By die Boma

08:30 09:00 09:00 09:00 18:30

Biduur in gebedskamer Nagmaal – Ds. Jaques Grobler Lofland Loftjokkers Inpas – Ds. Corneil du Plessis Tema: Jesus leer ons om te doen wat Hy sê.

Ellen van Deventer 011 869-7277 / 073 530 9428 , Marlene Visagie 011 869-4045/ 082 385 9319 , Susan van Zyl 011 869 1787 , Tommie Dijzel 011 907-4009, Hannes Jooste 082 412 2072, Kobus Greyling 084 588 8218 , Lizanne Coetzee 083 635 8442, Lynette Harman.

Oom Ivor Oosthuizen is nog steeds kritiek in die hospitaal. Martie moet nou moeilike besluite neem sonder duidelike antwoorde - bid asb. vir hulle. Tel No.: 082 588 8690 Esther Smith is ontslaan. Dit was haar niere wat ophou werk het maar dit is nou weer reg – dank die Here. Tel No.: 079 617 8967 Tannie Gerty Strauss - dit gaan beter met haar en behoort hierdie week ontslaan te word. Tel No.: 083 748 4543 (Seun Piet se nommer) Lynette Harman se kanker is terug en is reeds weer besig met behandeling! Tel No.: 082 544 0980


12 Augustus Sondag 13 Augustus Maandag 14 Augustus

Johan Vermeulen, Jeandré Coetzee, Charl-Leigh Veldsman, Lynette Botha, SI-Ann Coetzee, Kobus Scriven, Tiaan du Toit. Craig Crous, Fanie van der Walt, Marie Hugo, Louise Louw, Marinda Linde. Zanele Schoeman, Stefan Terblanche, Elana van der Walt, Willie Erasmus..

Dinsdag 15 Augustus

Maryna Pienaar, Michiel de Wet, Pierre Pretorius, Jaco Wessels,

Woensdag

Christiaan Botes, Caitlyn Williams.

16 Augustus

Danie Ungerer, Francesca van Wyk, Tinus Schutte, Alet Engelbrecht, Leon

Donderdag

Krynie, Tinka Pieterse, Sonja Botha, Petro Barnard.

17 Augustus

Johan Human, Alma Cornelius, Jaco van der Merwe

Vrydag Marquis van den Heever, Tertius Oosthuizen, Deirdré Broodryk, Anrich 18 Augustus

Lourens, Sannie Blake, Teresa Fouché, Robbie Mijné, Veronica van der

Saterdag

Walt, Leon Oosthuizen, Ian Castelyn, Avital van Zyl, Reinhardt Martin, Yvonne Swanepoel.


Afkondigings 12 Augustus 2012  

weeklikse kennisgewings van die NG Gemeente Alberton-Suid

Advertisement
Read more
Read more
Similar to
Popular now
Just for you