Issuu on Google+

9:00 – Doop Ds. CA du Plessis

09:00 LOFTJOKKERS 09h00

05 Mei 2013

18h30 Ds. Jaques Grobler Koffiekamer

18h30  –     Ds.  W  Schroeder,   Verhale  skep   nuwe   werklikhede.  

Besoekers en nuwe intrekkers Baie welkom! Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor. Vergadering Kerkraadsvergadering 20 Mei om 19h00 in die Raadsaal. Doop vandag Jodie Alblas babadogtertjie van René en Jacques Alblas.


Tydelike werk dringend gesoek ’n Lidmaat van ons gemeente wat bekend is met die petroleumbedryf en bestuursvaardig is benodig dringend werk vir die volgende ses weke. Indien jy hom kan help hiermee, kontak asseblief die kerkkantoor.

Sotho Erediens: Elke Sondag om 12h00 in ons kerkgebou - Bring asb. onder die aandag van persone wat vir u werk.

Tieners Ons wil graag 'n gebedsvennoot aan elke tiener in die tienerbediening toeken. Belangstellendes kan met Ds Jaques kontak by 082 812 6785.

Familie Tuisblad Die familie tuisblad is 'n hulpmiddel om julle as 'n gesin te help om deur die week rondom die fokusteks van die afgelope Sondag saam te kuier, te bid en pret dinge te doen. Kry jou tuisblad in die voorportaal of teken daarop in deur 'n epos te stuur na corneil@albertonsuid.com.

Tiener Dogterskamp Kom geniet die naweek van 24 tot 26 Mei saam met ons by die Vaaldam. Kostes beloop R200 per persoon. Inskrywings vorms by jou pelgroepleier beskikbaar of by kerkkantoor. Sluitings datum 19 Mei 2013. Tiener Seunskamp Kom geniet die naweek van 24 tot 26 Mei saam met ons op ‘'n Wildsplaas. Kostes beloop R200 per persoon. Inskrywings vorms by jou pelgroepleier beskikbaar of by Kerkkantoor. Sluitings datum 19 Mei 2013.

Pinkster 2013 ’n Christusfamilie wat anders leef! So 12 Mei 09:00 en 18:30 Ma 13 Mei – 19:00 Di 14 Mei – 19:00 Wo 15 Mei – 19:00 Do 16 Mei – 19:00 So 19 Mei – 09:00

 

Romanz Optrede Die Ring van Turffontein bied aan ‘n optrede van ROMANZ op Saterdag 25 Mei 2013 om 19:00 in die Alberton Burgersentrum. Elke gemeente kry die fondse van die kaartjies wat hulle verkoop, dit bied dus Klipriviersberg gemeente ‘n goeie geleentheid om hulle fondse so bietjie te versterk. Kaartjies se pryse wissel van R150, R100, R75 en R50. Kaartjies is beskikbaar by NG Alberton-Suid Kerkkantoor.


Datum 06 Mei Maandag 09 Mei Donderdag

Tyd 18:30 05:00-07:00 08:00 19:00 10:00 08:00 09:00

12 Mei Sondag

09:00 09:00 10:00 18:30

Gebeurtenis FBK vergadering Gewyde Inloop Nagmaal Hemelvaartdiens Hemelvaartdiens Senior Selgroep MOEDERSDAG Gebedsgroep Pinkster begin – Ds. Jaques Grobler – Ons vier Ouerskap Lofland Loftjokkers Tee Skink – Tieners In Pas – Moederskapfees met Oscar Ehrensperger Tieners skakel in by Pinksterreeks.

Susan van Zyl 011 869 1787, Tommie Dijzel 011 907-4009, Hannes Jooste 082 412 2072, Lizanne Joubert 083 635 8442, Lynette Harman 082 544 0980, Ina Ras 011 907-5214. Dons en Alida Schmidt se dogter is ontslaan en sterk tans goed aan. Tel No.: 011 869-9015 Tannie Doreen Louw sterk tans aan by haar seun Nico.Tel No.: 011 867-2377. Oom Chris Stadler is ontslaan en sterk aan by sy dogter. Tel No.: 082 597 5926 Oom Babs Engelbrecht gaan vir ‘'n knievervanging. Tel No.: 011-864 2472


05 Mei

Cobus Burger, Helena Hattingh, Ivan Hinds, Nita Maritz, Esme Moss, Gaye-

Sondag

Melody Robbertse, Andre van Helden.

06 Mei Maandag 07 Mei Dinsdag 08 Mei

Engela Corbett, Dup du Plessis, Adri Fourie, Ruben Hattingh, Amanda Louw, Madelein Moolman, Arnold Myburgh, Stefan Oosthuizen, Francois van Tonder. Blackie Bester, Landi Bezuidenhout, Florence Malan, Mathys Piek, Alma Pienaar, Michelle Pienaar, Freek Pretorius, Diniel Vorster, Roxanne Williams, Marietha Winter. Christelle Pienaar, Johan Pieterse, Esther Steyn

Woensdag 09 Mei Donderdag

Juan Crous, Brendon Fourie, Kasper Rooseboom, Chantel Victor, Elmarie Victor, Lettie Vorster.

10 Mei

Naomi Bester, Flip Botha, Jana Coetzer, Riona Labuschagne, Pierre Lötter,

Vrydag

Jan Myburgh, Mike Snyman, Erika van Zyl.

11 Mei

Theuns Botha, Dennis Deysel, Louwrens Groenewald, Juan Lindeque, Martin

Saterdag

van Dyk.


Afkondigings 5 Mei 2013