1 minute read

LIGBRON ACADEMY OF TECHNOLOGY

Kyle Alves (o.18) is gekies vir die Cravenweekspan. Landulwazi Nkosi en Philasanda Nkosi (albei o.18), asook Neo Zwane en Lethi Ngwenya (albei o.16) is gekies om aan die Akademie week deel te neem.

Netbal

Hoërskool Ermelo is uitermate trots op die volgende netbaldogters wat gekies is vir die onderskeie

Mpumalanga-netbalspanne: o.17 (A1): Hayley van der Walt, o.17 (A2): Mariné Jacobsz, o.16 (A1): Lenize Nel en Tharina Viljoen, o.16 (A2): Katlego Lubambo, o.15 (A2): Marizel van Niekerk. Baie geluk. Dit is vir seker ’n uitstaande prestasie.

Baie geluk aan die volgende dogters wat gekies is vir die onderskeie Mpumalangadogtershokkiespanne: en Melokuhle Maseko is vir die o.15 Pumaspan gekies. Michaella dos Reis, Siyamthanda Ntuli en Sina Sibande is vir die o.14 Pumaspan gekies.

In die o.14A-span is Miané Swanepoel en Janeske Jansen van Rensburg in die o.14B-span. J’Lee Willemse is gekies vir die o.16A-span. Diani Jacob is gekies vir die o.16C-span. Mia Steenkamp is gekies vir die o.18A-span en vir die o.18B-span is Inge Greyling en Jaclyn Venter gekies. Hoërskool Ermelo is trots op elkeen van die talentvolle dogters. Alle voorspoed vir die komende toernooie.

Die Erries is baie trots op Armand Coetzer wat gekies is vir die o.16BMpumalangaspan.

EHS is trots op jou!

Rensburg, J’Lee Willemse en Jaclyn Venter. Agter: Inge Greyling, Miané Swanepoel, Diani Jacob en Mia Steenkamp. Armand Coetzer

Onder 10 Rugbyspan

Eerste in die Gert Sibande been van die grootskool liga. Hulle wen die kwart-finaal wedstryd wat 31 Mei by Hoërskool Ligbron plaasgevind het. Die o.10 span dring deur na die Semi-finaal wat Vrydag die 9de Junie plaas gevind het. (o.10 Rugby eindig 2de in Mpumalanga).

Onder 12-A Netbalspan

Die o.12-A Netbalspan eindig 2de in Gert Sibande streek. Neem aan MUSSA Kampioenskappe in Junie deel. (o.12 A Netbal eindig 8ste in Mpumalanga).

Onder 13-A Netbalspan

Die o.13-A Netbalspan eindig 4de in Gert Sibande streek. Neem aan MUSSA Kampioenskappe in Junie deel. (o.13 A Netbal eindig 11de in Mpumalanga).

Ho Rskool Secunda

Graad 10 - 12 Rugby: Mpumalanga Spanne

Ho Rskool Oosterland

Hockey Rugby

This article is from: