1 minute read

HOËRSKOOL STANDERTON

SHS se tweede netbalspan eindig algeheel vierde in Mpumalanga teen klein, medium, groot en makro-skole!

• SHS vs WH de Klerk: (WEN 17 - 2)

• SHS vs Middelburg: (WEN 14-7)

• Quarter Finals: SHS vs Piet Retief (WEN 13 - 2)

• Semi Finals: SHS vs Nelspruit Gelyk 8 - 8 gevolg deur ekstra tyd vir “sudden death” en verloor toe 8 - 10.

• Mpumalanga Finaal: SHS vs Middelburg (Verloor 14 - 12)

Congratulations to these amazing ladies! SHS is so proud of your hard work, dedication and passion on the netball field!

Op 26 Mei 2023 het 9 SHS-redenaars aan die Mpumalanga finaal deelgeneem, 5 sprekers eindig onder die top 10 in Mpumalanga!

Michael Kalell gaan in Augustus in die Kaap, by Goudini Spa aan die Nasionale Finaal deelneem! Baie baie geluk aan elke spreker! SHS is so trots op elkeen van julle!

Michael Kalell 1ste in Mpumalanga (Senior Voorbereid en Addisionele Taal)

Kamohele Magolela 5de in Mpumalanga (Senior Voorbereid en Addisionele Taal)

Driaan van Niekerk 6de in Mpumalanga (Junior Voorbereid en Huistaal)

Simonique Els 7de in Mpumalanga (Junior Onvoorbereid en Huistaal)

Christiaan van Rooyen 8ste in Mpumalanga (Junior Voorbereid en Huistaal)

Word wars; SHS hosted its first official debate league match this year. The debacle was one for the books.

Standerton High school’s senior debate team went head on with Uplands College from Nelspruit, on Saturday the 27th May 2023. SHS won one of the two impromtu motions. Sanele Khumalo, grade 10, was commemorated with the best speaker award.

Op Saterdag 27 Mei 2023 het Carla van Rooyen SHS verteenwoordig by ASA klub Landloop. Die byeenkoms was in Middelburg by Midack Atletiek klub. Carla eindig 5de in haar ouderdom Dogters o.17! Baie geluk Carla! SHS is baie trots op jou!

Netbal

Ons eerstespan netbaldogters is Nkangala- naaswenners! Baie geluk aan juffrou Vlooi en haar span! Sterkte met die voorbereiding vir Mussa!

Middelburg Ho Rskool

Rugby: Provinsiale Spanne

Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is vir hul verskeie provinsiale spanne.

Rugby

Hierdie Koedoekoppe het hulle harte uitgespeel en is gekies vir die volgende spanne: Die o.12 span gaan deelneem aan ‘n toernooi in Klerksdorp terwyl die Cravenweek en 15-tal span Pietermaritzburg toe gaan vir die Cravenweek. Mnr PJ Strydom is die Afrigter vir die 15-tal Puma Span!

Agter: Bonolo Mokwena -15-tal Puma Span, Lefa Lebelo – Puma Cravenweek Span.

Voor: Dante la Grange – 15-tal Puma Span, Lukhanyo Mithi – o.12A Puma Span, Ofentse aphane – o.12A Puma span.

Kickboxing

Chenique Swartz het deelgeneem aan Sas in kickboxing gedurende April in Ellisras. Sy verower 3 goue medaljes en word ook aangekondig as die SA Kampioen van 2023 in die gewigsklas onder 30 k.

This article is from: