1 minute read

LAERSKOOL SECUNDA

Atletiek Netbal Rugby

Baie geluk aan al ons atlete wat deelgeneem het by die SA’s te Pietermaritzburg van 19 tot 21 Maart. Ons is trots op elkeen van julle! Dan ‘n GROOOOOT geluk aan Brand du Plessis wat 1ste plek behaal het in die seuns o.12, 1200m.

Baie geluk aan ons o.12B en o.13B netbaldogters wat deurgedring het na die Gert Sibande streeksuitspele. Die kampioenskappe het in Standerton plaasgevind op 20 Mei.

Baie geluk aan ons o.9 rugbyspan wat 2de gekom het by die Mpumalanga Mediumskole se uitspele wat die naweek van 9 en 10 Junie plaasgevind het in Middelburg. Ons is baie trots op julle manne!

Curro

Congratulations to the following learners who were chosen to be apart of thier respective provincial team

Online Chess

A big congratulations to Kele Tsolo for placing second in the under 20 age group during the Curro Chess Online League Tournament and to Katlego Sentsho for placing in the Top 10 in the under 16 age group during the Curro Chess Online League Tournament!

This article is from: