REITZ REKORD 29 JULY 2016

Page 1

Sterkte aan al ons RHS Rugby spanne wat semi's speel die naweek!

Reitz 29 July 2016

Edition 131

reitzrekord@gmail.com

Paradys Kom besoek ons gerus! Kwaliteit Vrystaatse Vleis Vars voorbereide wegneemetes Kom probeer ons hoender!!! Biltong, Chilli Bites Kom kyk wat is in ons vrieskas!

058 871 3569

Petrus Steyn & Lindley

Adverts: 072 757 0514

News: 073 555 7930

FREE 5 Netbalspelers van Hoërskool Reitz het die Oos-Vrystaat Kosmosse, tydens die Thepa Trading toernooi te Hennenman verteenwoordig. Dié span was naaswenners van die toernooi. Op die foto is van links: Natasha Steyn (aanskoulikste netbal en speler van die wedstryd tydens twee wedstryde), Ghete Brits (speler van die wedstryd tydens twee wedstryde), me. Annalize da Conceicao (afrigter), Suzanne Linde (aanskoulikste netbal en kaptein van die span), Lelani Groenewald en Lumé Starke.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
REITZ REKORD 29 JULY 2016 by Veldbrand Nketoana - Issuu