Nketoana Now you know! Nou weet jy! 19 February 2021 | Edition 05 - 2021 | rekord@rekordmediafs.co.za
Reitz kry nóg reën
REITZ: Op Maandag 15 Februarie 2021, het inwoners in die Reitz omgewing aangemeld dat nog ‘n hewige bui reën uitgesak het. Die foto (voorblad) is geneem tussen Reitz en Petrus Steyn, op die ‘Tarzen’-pad. Daar het op sekere dele 62mm geval. Boere in die omgewing het gesê die water het 10cm diep deur hulle woonhuise geloop. Die foto’s is geneem deur Maretha Fourie Rautenbach.
Satelliet Internet beskikbaar in Reitz 061 593 4581