NKETOANA REKORD

Page 1

ADVERTISE WITH US | 072 757 0514 | GET A POWERBLOCK ADVERT FOR 4 WEEKS FOR R200! 19 Nov 2021 | Edition 43 - 2021 | rekord@rekordmediafs.co.za | 072 757 0514

Nketoana Including: Arlington, Lindley, Petrus Steyn, Reitz & more

LINDLEY GEMEENSKAP SE HANDE EN HARTE OOP VIR DBV SE VIERPOTE LINDLEY: Die DBV in Bethlehem het onlangs ‘n dringende versoek gedoen op die Gemeenskap om hulle te help met skenkings van hondekos, waaraan hulle ‘n baie dringende behoefte het. ‘n Paar rolspelers en persone van oral het ingespring om die DBV te help. Op Dinsdag 16 November 2021 het die DBV bekend gemaak dat hulle ‘n reuse skenking ontvang het vanuit Lindley. Nie een of net ‘n paar nie, maar 10, 25kg

sakke hondekos. Volgens ‘n woordvoerder was hulle stomgeslaan en ongelooflik baie dankbaar vir die skenking. Hulle het in besonder die volgende persone bedank: “Baie dankie aan Freddie van Huysteen, Anja Hattingh van Lindley, asook VKB Lindley vir hierdie absolute manna uit die hemel. En dan, aan Ina van Huysteen, wat hierdie projekkie behartig het. Julle is almal ‘heroes’! (Sien foto van donasie op Bl. 4)

PICTURE: Facebook


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.